Registreer asseblief of teken in.
  • (2 pages)
  • 1
  • 2
  • volgende
  • laaste
Popular ads
  Title Kategorie stygenddalend Picture
add to favorites Dieet en Lewenskwaliteit Algemeen
Gratis nuusbriewe oor hoe om gewig te verloor, lewenskwaliteit en vitaliteit te verbeter en geld te maak deur veilige, wetenskaplik-beproefde natuurlike metodes en hulpmiddels te gebruik en jou familie en vriende te vertel van die suksesse wat jy behaal, by www.verslank.net
add to favorites Diet:From the West German Institute for Nutrition Algemeen
No Picture
Diet:From the West German Institute for Nutrition Lose up to 9kg in two weeks. Change your metabolism. Naturally detoxify your body Every day foods. R114 To place a order please email: privateworkfromhome@gmail.com
add to favorites Ekstra inkomste voltyds of deeltyds Besigheid
No Picture
Voltyds of deeltydse werkers benoding. Verdien R2500 tot R4500 p/w van die huis af. Perfek vir Ma's of Pa's wat by die huis is, en n ekstra inkomste soek. Vir meer inligting email my gerus by: privateworkfromhome@gmail.com
add to favorites Oorspronklike rekenaar te koop Rekenaars
Net 'n toets advertensie, maar ek aanvaar enige eerste aanbod bokant R 10 0000.00
add to favorites Tikster benodig Besigheid
No Picture
Hierdie is 'n wonderlike geleentheid vir almal wat 'n ekstra paar randjies van hul huis af wil maak. U kan tussen R1500 en R3000 'n week verdien afhangende van u self. Al wat u benodig is 'n rekenaar met internet toegang. Volledige opleiding word voorsien. Vir meer inligting kontak my by isabeltaljaard@yahoo.com
add to favorites Vakansie akkomodasie- STRAND Huise
No Picture
2 Slaapkamer woonstel in veiligheidskompleks in die Strand, Wes Kaap - naby aan winkelsentrum, 1.5km vanaf strand, DSTV -eie kaart. kontak Tania - 072 288 3948
add to favorites Israel Toer Algemeen
Kom toer saam na Israel vir 'n onvergeetlike, Bybelse ervaring saam met ons onder leiding van Pastoor Dries van As. Toer vind plaas vanaf 3 Septemeber 2009 - 16 September 2009 Kontak: jvandmerwe@g5.co.za Pastoor Dries: 016 - 971 - 4959 www.oospoort.co.za
add to favorites Aride Vakansie Woonstelle Algemeen
Geniet jou vakansie reg op Uvongo strand.  Ons bied 'n ultra moderne woonstel wat ten volle toegerus is met 'n rustige tropiese omgewing.       Ons is geleë 50 meter vanaf Uvongo hoof strand (Blou vlag status), met kinder swembad en  lagoon & swem strand met lewensredders, en haainette  Skakel Christo by 0732820009 http://www.aride.co.za
add to favorites 'n Afrikaanse Moslem Webtuiste Algemeen
So baie mense weet nie wat Moslems nou eintlik regtig glo nie. Ons almal weet eintlik net wat ons in die Media van Islam en die Moslems hoor en lees en dit lyk asof dinge in Islam partymaal maar woes gaan. Maar wat glo die Moslems nou eintlik regtig? As jy dit wil weet, maak dan 'n draai by: www.koraninafrikaans.com of as jy bietjie meer wil weet of lus het om te ruk en pluk aan die klomp Moslems of aan die Webmeester, besoek die Blog: www.letterdash.com/saad Glo my jy is meer as welkom want vir ons is dit belangrik dat jy ten minste dan 'n ingeligte keuse maak... S'aad Bekker - Moslem / Webmeester en Blogger
add to favorites Mobile Disco, one man band, karaoke DJ Algemeen
Mobile Disco, one man band, karaoke DJ vir alle geleenthede en funksies. Ons hanteer ook korporatiewe funksies en is baie professioneel. Vir gratis kwotasie kontak my 0723493299 of epos my na karelappel@vodamail.co.za
add to favorites Teologiese Kursus Algemeen
No Picture
Die Essensie van die Christelike Godsdiens - gevorderde teologie in 18 lesings so eenvoudig moontlik aangebied - R500, tjek of posorder uitgemaak aan Jacques van den Berg, jou naam, eposadres of gewone adres en telefoonnomer - meld of jy die lesings oorwegend in Afrikaans of in Engels verlang - pos jou bestelling na Posbus 214, Napier 7270. Skryf asseblief duidelik in blokletters of tik die bestelling uit. Indien jy nie 'n eposadres het nie, lewer ons af by jou gewone adres - teks op CD
add to favorites Rasegte blou bul soek 'n nuwe forum Algemeen
Kletskerk het 'n opreg geteelde Blou Bul(Taureaux bleus) wat ons asseblief so gou moontlik 'n nuwe tuiste voor soek. Hy is gratis, maar is voetstoots. Geen waarborg van goeie gedrag kan gegee word nie. Hy is egter baie produktief, maar sal ongelukkig bydra tot aardverwarming, omdat alles wat uit sy mond kom, warm stink gasse is. Ons kan u nie 'n afhaalpunt gee nie, kom net na http://www.kletskerk.co.za en lok hom met 'n stukkie anti-attiehus na u forum. Spoedige reaksie sal waardeer word. As 'n gebaar van bereidwilligheid om hom te help, kan ons gesels oor 'n kontant beloning vir u samewerking.
add to favorites oppiWeb - SA se heel beste! Rekenaars
Ge-outomatiseerde aanlyn Domein Naam Registrasie en webwerf huisvesting teen bekostigbare pryse. Verskeidenheid Webwerwe, van volle aanlyn winkels tot eenvoudige webwerwe kan gratis en maklik binne enkele minute met die druk van u muis vanuit u rekening kontrole paneel op die internet aangebring word.
add to favorites Manufacturing Jewellers and Diamond Brokers Besigheid
We offer diamonds direct from our diamond cutting works, there is no middle man therefore we will beat ANY written quotation on diamonds that are inline with international diamond specifications. Riaan 083 974 2280 / padiamante@gmail.com
add to favorites Voice Movement Therapy Training Algemeen
Aansoeke vir Voice Movement Therapy Training is nou beskikbaar. 'n Geleentheid waarin u uself persoonlik sowel as op professionele vlak kan verryk en as u wil kan kwalifiseer as Voice Movement Therapy Practitioner. Vir die eerste keer in Afrika! Besoek die webtuiste: www.vmtsa.co.za Of kontak Hennie Pienaar by: 0823803299 NS: Beurse word aangebied.
add to favorites Diet:From the West German Institute for Nutrition Algemeen
Lose up to 9kg in two weeks. Be nice and lean for that important Interview Change your metabolism. Naturally detoxify your body Every day foods. R114 To place an order please email: privateworkfromhome@gmail.com NB : You ONLY pay once you received your diet plan.
add to favorites Petra Kollege Wes-Kaap vir Kinderbediening Algemeen
Petra Kollege Wes-Kaap is 'n interkerklike organisasie wat die belangrikheid om kinders met die Woord van God te bedien, besef. Besoek ons gerus by petracol.org.za
add to favorites HOE HOOR EK DIE HERE SE STEM Algemeen
ʼn DVD-toerustingskursus van 3 DVD’s met 9 sessies op. Die 3 DVD’s is netjies verpak in een DVD-kassie. Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hierdie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig. Die inhoud van die verskillende sessies is soos volg: Sessie 1 – Dit is God se begeerte om met ons te praat (28:02 min) Sessie 2 – My skape hoor my stem (20:34 min) Sessie 3 – Ons moet leer om God se stem te hoor (31:16 min) Sessie 4 – God praat deur die Bybel met ons – Hoe lees ons dit reg? (1) (24:41 min) Sessie 5 – God praat deur die Bybel met ons – Hoe lees ons dit reg? (2) (42:24 min) Sessie 6 – God praat soms direk met ons deur spontane gedagtes (21:51 min) Sessie 7 – God praat deur die gawes met ons (22:16 min) Sessie 8 – Raak stil in God se teenwoordigheid (29:58 min) Sessie 9 – ʼn Doelbewuste inbeweeg in die Here se teenwoordigheid (29:32 min) ISBN - 9 78 0 620 40606 2 Prys: R200.00 (plus posgeld ekstra)
add to favorites VRA GOD. Besigheid
ONS LOOP MET SO BAIE VRAE OOR GODSDIENS / OOR GOD EN DIE BYBEL EN IS ONS SOEKEND NA ANTWOORDE - KOM ONS VRA GOD DIE ANTWOORDE - EK WIL U HELP SOEK NA DIE ANTWOORDE VAN U VRAE - KONTAK MY BY EMAIL - jurgolivier@gmail.com
add to favorites JESUS, DIE DOPER MET DIE GEES Algemeen
ʼn DVD-kursus van 4 DVD’s met 8 sessies op. Die 4 DVD’s is netjies verpak in een DVD-kassie. Hier het ons ’n 8 sessie-DVD-seminaar oor die Heilige Gees, Sy werk en Sy gawes deur Christo. In die taal en idioom van Afrikaanssprekende mense neem die oud-dominee uit die Ned Geref Kerk, Christo Nel (die skrywer van WAARHEEN MET DIE NUWE WYN), gelowiges na die sowat 319 verse in die Bybel waarin daar direk na die Heilige Gees verwys word. Elkeen van die 8 sessies is so ± 40 minute lank en ideaal om te gebruik in selbyeenkomste of bybelstudie-geleenthede. Die inhoud van die verskillende sessies is soos volg: Sessie 1 – ’n Bybelse ervaring van God se krag Sessie 2 – Die Heilige Gees in die Ou Testament Sessie 3 – Die profete profeteer oor ’n nuwe era Sessie 4 – Die profesieë word waar Sessie 5 - Die Heilige Gees in die vroeg-Christelike gemeente Sessie 6 – Die Heilige Gees wil elke gelowige “empower” Sessie 7 – Die bediening met die volle spektrum gawes van die Gees Sessie 8 – Die werk van die Gees van Christus in perspektief ISBN – 9 78 620 26368 9 Prys: R250.00 (plus posgeld ekstra)