Registreer asseblief of teken in.
  • (2 pages)
  • eerste
  • vorige
  • 1
  • 2
Popular ads
  Title Kategorie stygenddalend Picture
add to favorites Nuwe Inspirasie web-blad Besigheid
Hier is 'n nuwe inspirasie web blad vol "inspirational ideas to achieve excellence in any area of life" www.inspirationalexcellence.com of www.inspirit460.com
add to favorites WAARHEEN MET DIE NUWE WYN Algemeen
Dwarsdeur die wêreld is die Heilige Gees besig om op ʼn nuwe wyse in en rondom die Liggaam van Christus te werk. Ook hier tussen ons in Suid-Afrika beleef ons dit tans. Die Here is besig om deur Sy Gees “nuwe wyn” in mense se lewens te maak. Hierdie wyn is bekende waarhede wat die Here vars aan ons bedien wat deur die jare in bepaalde teologiese tradisies verwaarloos of verdraai is. Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ʼn bydrae te maak as deel van die gesprek rondom die Bybel wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken. Na 14 jaar se bediening as predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk in twee gemeentes, en 13 jaar se bediening in die breëre Liggaam van Jesus, bedien Christo Nel profeties Skrifwaarhede wat in sy eie lewe as Gereformeerde vars ingesny het. En daag hy weer die Gereformeerde wêreld uit om terug te reformeer na wat die Skrif werklik sê. Die soort vrae wat hy aan die orde stel is die volgende: • Wat sê die Bybel werklik oor die doop? • Wat sê die Bybel oor die Heilige Gees en Sy gawes, en hoe wil Hy ons gebruik om mekaar en ander om ons te bedien? • Is die salwing of doping met die Gees ʼn Bybelse waarheid? • Is daar werklik ruimte vir die volle spektrum gawes van die Heilige Gees in die erediens en in die bediening van die gemeente? • Hoe lei ʼn mens gelowiges om werklik mekaar met vrymoedigheid te bedien met die volle spektrum Geestesgawes? • Is die sel-gemeentestruktuur nie ʼn meer effektiewe struktuur vir die bediening van gelowiges en die gemeenskap nie? • Hoe hoor ek die stem van die Here in my lewe? Sagte Band Boek ISBN - 1 874977 22 4 Prys: R100.00 (plus posgeld ekstra)
add to favorites Alles-in-een-toerustingspakket Algemeen
Alles wat jy nodig het, is in hier in hierdie Alles-in-een-Potpouri-toerustingspakket uit die Nuwe Wyn-kelder van Christo Nel: • Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat die Bybelse fondasie lê vir volgeling van Jesus-wees soos die vroeg-Christelike gemeente in die Nuwe Testament dit gedoen het • Die DVD-toerustingskursus van 8 sessies, JESUS DIE DOPER MET DIE GEES, wat jou leer hoe werk die gawes van die Gees en jou leer om God se Gees te vertrou om deur jou ander daarmee te bedien • Die DVD-toerustingskursus met 9 sessies, HOE HOOR EK GOD SE STEM, wat jou leer om Jesus se stem elke dag in jou lewe te onderskei van die ander stemme wat jy hoor. Sodat jy ook kan hoor wanneer Hy jou wil gebruik om ander te bedien met die gawes van die Gees. • Asook 2 Handleidings en ander hulpmiddels op CD by (wat jy vrylik kan dupliseer) om saam met elkeen van hierdie DVD-reekse te gebruik as jy dit in ʼn groep gelowiges wil gebruik om ander gelowiges toe te rus met dit wat die Here jou geleer het. Laat toe dat God se Gees jou as volgeling van Jesus in bediening lanseer! Soos die vroeg-Christelike gemeentes dit destyds gedoen het. Word in die proses toegerus om ander so te dissipel. • Leer om die kernevangelie oor Jesus Christus in jou eie woorde, met getuienis uit jou eie lewe, aan ander in jou eie woorde, op jou eie manier, oor te vertel. • Sodat God se Gees ʼn Bybelse sondebesef in hulle kan bewerk, hulle tot bekering kan kom en kan kies om Jesus Christus as Verlosser en Here gelowig te volg vir die res van hulle lewe. • Leer om hulle te doop met water soos die Bybel ons leer. • Leer om Jesus as die Doper met die Gees te vertrou om jou en ander te doop met Sy Gees en Sy gawes. • Leer om ander te bedien met die gawes van die Gees, soos die Gees dit wil, en leer om ander te leer hoe om dit te doen. • Leer om Jesus se stem in jou eie lewe te onderskei tussen al die ander stemme, en leer dit ook aan ander. • Laat God se Gees toe om hierdie Alles-in-een-toerustingspakket in jou lewe te gebruik, en gebruik dit ook later as die gereedskap om ander op dieselfde manier te dissipel. Prys van die Alles-in-een-toerustingspakket: R599.00 (posgeld ingesluit!)
add to favorites HOE HOOR EK DIE HERE SE STEM Algemeen
ʼn DVD-toerustingskursus van 3 DVD’s met 9 sessies op. Die 3 DVD’s is netjies verpak in een DVD-kassie. Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hierdie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig. Die inhoud van die verskillende sessies is soos volg: Sessie 1 – Dit is God se begeerte om met ons te praat (28:02 min) Sessie 2 – My skape hoor my stem (20:34 min) Sessie 3 – Ons moet leer om God se stem te hoor (31:16 min) Sessie 4 – God praat deur die Bybel met ons – Hoe lees ons dit reg? (1) (24:41 min) Sessie 5 – God praat deur die Bybel met ons – Hoe lees ons dit reg? (2) (42:24 min) Sessie 6 – God praat soms direk met ons deur spontane gedagtes (21:51 min) Sessie 7 – God praat deur die gawes met ons (22:16 min) Sessie 8 – Raak stil in God se teenwoordigheid (29:58 min) Sessie 9 – ʼn Doelbewuste inbeweeg in die Here se teenwoordigheid (29:32 min) ISBN - 9 78 0 620 40606 2 Prys: R200.00 (plus posgeld ekstra)
add to favorites Resepte en PPS in jou in boks Algemeen
No Picture
Sluit aan by www.eposvriende.com Geen gemorspos. Kies wat jy wil ontvang Resepte PPS en Video clips Godsdienste Desktop Wallpaper Inspirasie Liefde en Vriendskap Maklike in en uit teken. Heeltemal. Altyd skoon.
add to favorites Mobility Scooter Algemeen
Mobility scooter for disabled people. Includes footpump and charger R12 000 onco Contact Marie on 073 170 5045/011 613 6680
add to favorites Wie Praat Nou? Boek 1 - ʼn Gids na die wêreld van Geestelike Energie Algemeen
Dié boek is die eerste van ʼn reeks opeenvolgende boeke wat vanuit ʼn geestelik/wetenskaplik/sielkundige denkrigting onderrig. Ons gaan op die lange duur meeste van die aspekte van die lewe bespreek waaroor almal soms wonder en dan redeneer dat daar geen antwoorde daarop bestaan nie. Wonder jy dalk soms: * wat die verskil is tussen jou gees en siel? * hoe die gees/siel/liggaam in onderling-verbinde Geheel werksaam is? * wat die verskil is tussen die werkinge van jou brein en verstand? * wat die oorspronklike betekenis (en uitleg/verklaring) van die Griekse woord vir "sonde" is? * watter ander geestelike wette daar bestaan, buiten die tien gebooie? * hoe die Wet van Vrye Wil werk? * waarheen die siele van persone wat selfmoord gepleeg het, gaan? (Nie die hel nie, nee!) * hoe gedagtes tot manifestasies bydra? * wat die mees effektiewe self-help tegnieke is? * waarom sekere dinge wat jy NIE wil hê nie wel manifesteer? * hoe die Skeppingsproses werk? * hoe die Skepper die "Leegte" en alle ander hemelliggame geskep het? * hoe die Val van wesens gebeur? * hoe die Evolusie Teorie en die Skeppingsleer versoen kan word? * hoe die wetenskap en godsdiens versoen kan word? Indien wel, hallo en welkom liewe Medeskepper, kom leer meer van jouself en Self, jou lewensomstandighede, ander mense, die lewe in die algemeen, God, Sy Skepping, die werkinge daarvan en die interaksie tussen alle dinge. Om ʼn gratis PDF dokument (24 bladsye wat uittreksels en die volledige indeks bevat) te ontvang, stuur gerus ʼn e-pos aan: wiepraatnouboeke@vodamail.co.za. Vir gereelde brokkies nuwe geestelike inligting besoek die WPN Blog: http://wiepraatnouboeke.blogspot.com Die boek kan ook direk bestel word deur (1) 'n e-pos aan lg. e-posadres te stuur OF (2) U kan dit deur Kalahari.com aanskaf. * Tik “Wie Praat Nou? Boek 1” in die soekblokkie in. * Kliek dan op enige van die boeknaam of -foto of die “Available new & used” frase. * Kliek daarna op “Gooi in die mandjie” en volg die prosedures. Skrywer: T. Goosen Illustreerder: T. Goosen Kategorie: Liggaam/verstand/siel/gees Formaat: Sagteband; 150 X 220mm Illustrasies: 4 kleurillustrasies en 11 swart-en-wit illustrasies Bladsye: 188 Boek prys: R170 Posgeld: R30 ISBN: 978-0-620-48201-1 Publikasiedatum: 02 September 2011
add to favorites Installasies, Herstelwerk & Algemene Nutsmanwerk Algemeen
No Picture
Skakel my gerus indien u hulp benodig met installasies en herstelwerk van die volgende: DSTV sisteme, Hekmotors, CCTV en Interkoms. Ek doen ook alle Staalwerk en Nutsmanwerk. Kobus Olivier 078 893 5077
add to favorites Joker Towing Besigheid
Rollback Truck available 24/7/365 with driver to move containers, machinery and parts, tractors, cabs & trailers, small trucks, generators, forklifts, TLB, Bobcat, compressors, wood, steel, consumables, carpets, furniture, rubble, etc. (8 ton capacity) Tow trucks to move cars, bakkies, 4x4, minibusses, bikes, boats, jet ski's, etc We do all on & off loading. Plz call us for a free quote on 073-180-1080 and plz visit our website http://jokertowing.webs.com
add to favorites Yamaha 350 Raptor Motors - Motors en motorfietse
2006, 4-wiel te koop - goeie toestand. OosRand, Gauteng, R15 000.00 - Bel Clint 073-180-1080