Huis » Algemeen
| Title | Picture | |
|---|---|---|
| add to favorites | Installasies, Herstelwerk & Algemene Nutsmanwerk | No Picture |
| Skakel my gerus indien u hulp benodig met installasies en herstelwerk van die volgende: DSTV sisteme, Hekmotors, CCTV en Interkoms. Ek doen ook alle Staalwerk en Nutsmanwerk. Kobus Olivier 078 893 5077 | ||
| add to favorites | Wie Praat Nou? Boek 1 - ʼn Gids na die wêreld van Geestelike Energie | |
| Dié boek is die eerste van ʼn reeks opeenvolgende boeke wat vanuit ʼn geestelik/wetenskaplik/sielkundige denkrigting onderrig. Ons gaan op die lange duur meeste van die aspekte van die lewe bespreek waaroor almal soms wonder en dan redeneer dat daar geen antwoorde daarop bestaan nie. Wonder jy dalk soms: * wat die verskil is tussen jou gees en siel? * hoe die gees/siel/liggaam in onderling-verbinde Geheel werksaam is? * wat die verskil is tussen die werkinge van jou brein en verstand? * wat die oorspronklike betekenis (en uitleg/verklaring) van die Griekse woord vir "sonde" is? * watter ander geestelike wette daar bestaan, buiten die tien gebooie? * hoe die Wet van Vrye Wil werk? * waarheen die siele van persone wat selfmoord gepleeg het, gaan? (Nie die hel nie, nee!) * hoe gedagtes tot manifestasies bydra? * wat die mees effektiewe self-help tegnieke is? * waarom sekere dinge wat jy NIE wil hê nie wel manifesteer? * hoe die Skeppingsproses werk? * hoe die Skepper die "Leegte" en alle ander hemelliggame geskep het? * hoe die Val van wesens gebeur? * hoe die Evolusie Teorie en die Skeppingsleer versoen kan word? * hoe die wetenskap en godsdiens versoen kan word? Indien wel, hallo en welkom liewe Medeskepper, kom leer meer van jouself en Self, jou lewensomstandighede, ander mense, die lewe in die algemeen, God, Sy Skepping, die werkinge daarvan en die interaksie tussen alle dinge. Om ʼn gratis PDF dokument (24 bladsye wat uittreksels en die volledige indeks bevat) te ontvang, stuur gerus ʼn e-pos aan: wiepraatnouboeke@vodamail.co.za. Vir gereelde brokkies nuwe geestelike inligting besoek die WPN Blog: http://wiepraatnouboeke.blogspot.com Die boek kan ook direk bestel word deur (1) 'n e-pos aan lg. e-posadres te stuur OF (2) U kan dit deur Kalahari.com aanskaf. * Tik “Wie Praat Nou? Boek 1” in die soekblokkie in. * Kliek dan op enige van die boeknaam of -foto of die “Available new & used” frase. * Kliek daarna op “Gooi in die mandjie” en volg die prosedures. Skrywer: T. Goosen Illustreerder: T. Goosen Kategorie: Liggaam/verstand/siel/gees Formaat: Sagteband; 150 X 220mm Illustrasies: 4 kleurillustrasies en 11 swart-en-wit illustrasies Bladsye: 188 Boek prys: R170 Posgeld: R30 ISBN: 978-0-620-48201-1 Publikasiedatum: 02 September 2011 |
||
| add to favorites | Mobility Scooter | |
| Mobility scooter for disabled people. Includes footpump and charger R12 000 onco Contact Marie on 073 170 5045/011 613 6680 |
||
| add to favorites | Resepte en PPS in jou in boks | No Picture |
| Sluit aan by www.eposvriende.com Geen gemorspos. Kies wat jy wil ontvang Resepte PPS en Video clips Godsdienste Desktop Wallpaper Inspirasie Liefde en Vriendskap Maklike in en uit teken. Heeltemal. Altyd skoon. |
||
| add to favorites | Diet:From the West German Institute for Nutrition | |
| Lose up to 9kg in two weeks. Be nice and lean for that important Interview Change your metabolism. Naturally detoxify your body Every day foods. R114 To place an order please email: privateworkfromhome@gmail.com NB : You ONLY pay once you received your diet plan. |
||
| add to favorites | Rasegte blou bul soek 'n nuwe forum | |
| Kletskerk het 'n opreg geteelde Blou Bul(Taureaux bleus) wat ons asseblief so gou moontlik 'n nuwe tuiste voor soek. Hy is gratis, maar is voetstoots. Geen waarborg van goeie gedrag kan gegee word nie. Hy is egter baie produktief, maar sal ongelukkig bydra tot aardverwarming, omdat alles wat uit sy mond kom, warm stink gasse is. Ons kan u nie 'n afhaalpunt gee nie, kom net na http://www.kletskerk.co.za en lok hom met 'n stukkie anti-attiehus na u forum. Spoedige reaksie sal waardeer word. As 'n gebaar van bereidwilligheid om hom te help, kan ons gesels oor 'n kontant beloning vir u samewerking. |
||
| add to favorites | JESUS, DIE DOPER MET DIE GEES | |
| ʼn DVD-kursus van 4 DVD’s met 8 sessies op. Die 4 DVD’s is netjies verpak in een DVD-kassie. Hier het ons ’n 8 sessie-DVD-seminaar oor die Heilige Gees, Sy werk en Sy gawes deur Christo. In die taal en idioom van Afrikaanssprekende mense neem die oud-dominee uit die Ned Geref Kerk, Christo Nel (die skrywer van WAARHEEN MET DIE NUWE WYN), gelowiges na die sowat 319 verse in die Bybel waarin daar direk na die Heilige Gees verwys word. Elkeen van die 8 sessies is so ± 40 minute lank en ideaal om te gebruik in selbyeenkomste of bybelstudie-geleenthede. Die inhoud van die verskillende sessies is soos volg: Sessie 1 – ’n Bybelse ervaring van God se krag Sessie 2 – Die Heilige Gees in die Ou Testament Sessie 3 – Die profete profeteer oor ’n nuwe era Sessie 4 – Die profesieë word waar Sessie 5 - Die Heilige Gees in die vroeg-Christelike gemeente Sessie 6 – Die Heilige Gees wil elke gelowige “empower” Sessie 7 – Die bediening met die volle spektrum gawes van die Gees Sessie 8 – Die werk van die Gees van Christus in perspektief ISBN – 9 78 620 26368 9 Prys: R250.00 (plus posgeld ekstra) |
||
| add to favorites | HOE HOOR EK DIE HERE SE STEM | |
| ʼn DVD-toerustingskursus van 3 DVD’s met 9 sessies op. Die 3 DVD’s is netjies verpak in een DVD-kassie. Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hierdie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig. Die inhoud van die verskillende sessies is soos volg: Sessie 1 – Dit is God se begeerte om met ons te praat (28:02 min) Sessie 2 – My skape hoor my stem (20:34 min) Sessie 3 – Ons moet leer om God se stem te hoor (31:16 min) Sessie 4 – God praat deur die Bybel met ons – Hoe lees ons dit reg? (1) (24:41 min) Sessie 5 – God praat deur die Bybel met ons – Hoe lees ons dit reg? (2) (42:24 min) Sessie 6 – God praat soms direk met ons deur spontane gedagtes (21:51 min) Sessie 7 – God praat deur die gawes met ons (22:16 min) Sessie 8 – Raak stil in God se teenwoordigheid (29:58 min) Sessie 9 – ʼn Doelbewuste inbeweeg in die Here se teenwoordigheid (29:32 min) ISBN - 9 78 0 620 40606 2 Prys: R200.00 (plus posgeld ekstra) |
||
| add to favorites | HOE HOOR EK DIE HERE SE STEM | |
| ʼn DVD-toerustingskursus van 3 DVD’s met 9 sessies op. Die 3 DVD’s is netjies verpak in een DVD-kassie. Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hierdie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig. Die inhoud van die verskillende sessies is soos volg: Sessie 1 – Dit is God se begeerte om met ons te praat (28:02 min) Sessie 2 – My skape hoor my stem (20:34 min) Sessie 3 – Ons moet leer om God se stem te hoor (31:16 min) Sessie 4 – God praat deur die Bybel met ons – Hoe lees ons dit reg? (1) (24:41 min) Sessie 5 – God praat deur die Bybel met ons – Hoe lees ons dit reg? (2) (42:24 min) Sessie 6 – God praat soms direk met ons deur spontane gedagtes (21:51 min) Sessie 7 – God praat deur die gawes met ons (22:16 min) Sessie 8 – Raak stil in God se teenwoordigheid (29:58 min) Sessie 9 – ʼn Doelbewuste inbeweeg in die Here se teenwoordigheid (29:32 min) ISBN - 9 78 0 620 40606 2 Prys: R200.00 (plus posgeld ekstra) |
||
| add to favorites | WAARHEEN MET DIE NUWE WYN | |
| Dwarsdeur die wêreld is die Heilige Gees besig om op ʼn nuwe wyse in en rondom die Liggaam van Christus te werk. Ook hier tussen ons in Suid-Afrika beleef ons dit tans. Die Here is besig om deur Sy Gees “nuwe wyn” in mense se lewens te maak. Hierdie wyn is bekende waarhede wat die Here vars aan ons bedien wat deur die jare in bepaalde teologiese tradisies verwaarloos of verdraai is. Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ʼn bydrae te maak as deel van die gesprek rondom die Bybel wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken. Na 14 jaar se bediening as predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk in twee gemeentes, en 13 jaar se bediening in die breëre Liggaam van Jesus, bedien Christo Nel profeties Skrifwaarhede wat in sy eie lewe as Gereformeerde vars ingesny het. En daag hy weer die Gereformeerde wêreld uit om terug te reformeer na wat die Skrif werklik sê. Die soort vrae wat hy aan die orde stel is die volgende: • Wat sê die Bybel werklik oor die doop? • Wat sê die Bybel oor die Heilige Gees en Sy gawes, en hoe wil Hy ons gebruik om mekaar en ander om ons te bedien? • Is die salwing of doping met die Gees ʼn Bybelse waarheid? • Is daar werklik ruimte vir die volle spektrum gawes van die Heilige Gees in die erediens en in die bediening van die gemeente? • Hoe lei ʼn mens gelowiges om werklik mekaar met vrymoedigheid te bedien met die volle spektrum Geestesgawes? • Is die sel-gemeentestruktuur nie ʼn meer effektiewe struktuur vir die bediening van gelowiges en die gemeenskap nie? • Hoe hoor ek die stem van die Here in my lewe? Sagte Band Boek ISBN - 1 874977 22 4 Prys: R100.00 (plus posgeld ekstra) |
||
| add to favorites | Alles-in-een-toerustingspakket | |
| Alles wat jy nodig het, is in hier in hierdie Alles-in-een-Potpouri-toerustingspakket uit die Nuwe Wyn-kelder van Christo Nel: • Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat die Bybelse fondasie lê vir volgeling van Jesus-wees soos die vroeg-Christelike gemeente in die Nuwe Testament dit gedoen het • Die DVD-toerustingskursus van 8 sessies, JESUS DIE DOPER MET DIE GEES, wat jou leer hoe werk die gawes van die Gees en jou leer om God se Gees te vertrou om deur jou ander daarmee te bedien • Die DVD-toerustingskursus met 9 sessies, HOE HOOR EK GOD SE STEM, wat jou leer om Jesus se stem elke dag in jou lewe te onderskei van die ander stemme wat jy hoor. Sodat jy ook kan hoor wanneer Hy jou wil gebruik om ander te bedien met die gawes van die Gees. • Asook 2 Handleidings en ander hulpmiddels op CD by (wat jy vrylik kan dupliseer) om saam met elkeen van hierdie DVD-reekse te gebruik as jy dit in ʼn groep gelowiges wil gebruik om ander gelowiges toe te rus met dit wat die Here jou geleer het. Laat toe dat God se Gees jou as volgeling van Jesus in bediening lanseer! Soos die vroeg-Christelike gemeentes dit destyds gedoen het. Word in die proses toegerus om ander so te dissipel. • Leer om die kernevangelie oor Jesus Christus in jou eie woorde, met getuienis uit jou eie lewe, aan ander in jou eie woorde, op jou eie manier, oor te vertel. • Sodat God se Gees ʼn Bybelse sondebesef in hulle kan bewerk, hulle tot bekering kan kom en kan kies om Jesus Christus as Verlosser en Here gelowig te volg vir die res van hulle lewe. • Leer om hulle te doop met water soos die Bybel ons leer. • Leer om Jesus as die Doper met die Gees te vertrou om jou en ander te doop met Sy Gees en Sy gawes. • Leer om ander te bedien met die gawes van die Gees, soos die Gees dit wil, en leer om ander te leer hoe om dit te doen. • Leer om Jesus se stem in jou eie lewe te onderskei tussen al die ander stemme, en leer dit ook aan ander. • Laat God se Gees toe om hierdie Alles-in-een-toerustingspakket in jou lewe te gebruik, en gebruik dit ook later as die gereedskap om ander op dieselfde manier te dissipel. Prys van die Alles-in-een-toerustingspakket: R599.00 (posgeld ingesluit!) |
||
| add to favorites | Petra Kollege Wes-Kaap vir Kinderbediening | |
| Petra Kollege Wes-Kaap is 'n interkerklike organisasie wat die belangrikheid om kinders met die Woord van God te bedien, besef. Besoek ons gerus by petracol.org.za | ||
| add to favorites | 'n Afrikaanse Moslem Webtuiste | |
| So baie mense weet nie wat Moslems nou eintlik regtig glo nie. Ons almal weet eintlik net wat ons in die Media van Islam en die Moslems hoor en lees en dit lyk asof dinge in Islam partymaal maar woes gaan. Maar wat glo die Moslems nou eintlik regtig? As jy dit wil weet, maak dan 'n draai by: www.koraninafrikaans.com of as jy bietjie meer wil weet of lus het om te ruk en pluk aan die klomp Moslems of aan die Webmeester, besoek die Blog: www.letterdash.com/saad Glo my jy is meer as welkom want vir ons is dit belangrik dat jy ten minste dan 'n ingeligte keuse maak... S'aad Bekker - Moslem / Webmeester en Blogger |
||
| add to favorites | Voice Movement Therapy Training | |
| Aansoeke vir Voice Movement Therapy Training is nou beskikbaar. 'n Geleentheid waarin u uself persoonlik sowel as op professionele vlak kan verryk en as u wil kan kwalifiseer as Voice Movement Therapy Practitioner. Vir die eerste keer in Afrika! Besoek die webtuiste: www.vmtsa.co.za Of kontak Hennie Pienaar by: 0823803299 NS: Beurse word aangebied. |
||
| add to favorites | Diet:From the West German Institute for Nutrition | No Picture |
| Diet:From the West German Institute for Nutrition Lose up to 9kg in two weeks. Change your metabolism. Naturally detoxify your body Every day foods. R114 To place a order please email: privateworkfromhome@gmail.com |
||
| add to favorites | Mobile Disco, one man band, karaoke DJ | |
| Mobile Disco, one man band, karaoke DJ vir alle geleenthede en funksies. Ons hanteer ook korporatiewe funksies en is baie professioneel. Vir gratis kwotasie kontak my 0723493299 of epos my na karelappel@vodamail.co.za | ||
| add to favorites | Teologiese Kursus | No Picture |
| Die Essensie van die Christelike Godsdiens - gevorderde teologie in 18 lesings so eenvoudig moontlik aangebied - R500, tjek of posorder uitgemaak aan Jacques van den Berg, jou naam, eposadres of gewone adres en telefoonnomer - meld of jy die lesings oorwegend in Afrikaans of in Engels verlang - pos jou bestelling na Posbus 214, Napier 7270. Skryf asseblief duidelik in blokletters of tik die bestelling uit. Indien jy nie 'n eposadres het nie, lewer ons af by jou gewone adres - teks op CD |
||
| add to favorites | Aride Vakansie Woonstelle | |
| Geniet jou vakansie reg op Uvongo strand. Ons bied 'n ultra moderne woonstel wat ten volle toegerus is met 'n rustige tropiese omgewing. Ons is geleë 50 meter vanaf Uvongo hoof strand (Blou vlag status), met kinder swembad en lagoon & swem strand met lewensredders, en haainette Skakel Christo by 0732820009 http://www.aride.co.za |
||
| add to favorites | Israel Toer | |
| Kom toer saam na Israel vir 'n onvergeetlike, Bybelse ervaring saam met ons onder leiding van Pastoor Dries van As. Toer vind plaas vanaf 3 Septemeber 2009 - 16 September 2009 Kontak: jvandmerwe@g5.co.za Pastoor Dries: 016 - 971 - 4959 www.oospoort.co.za |
||
| add to favorites | Dieet en Lewenskwaliteit | |
| Gratis nuusbriewe oor hoe om gewig te verloor, lewenskwaliteit en vitaliteit te verbeter en geld te maak deur veilige, wetenskaplik-beproefde natuurlike metodes en hulpmiddels te gebruik en jou familie en vriende te vertel van die suksesse wat jy behaal, by www.verslank.net | ||
















