Tuisblad   Wie is ons?   Argief   Soek Artikels   Beknopte Index   Registreer  Hulpstaaf   Foto's  
Login   Register    FAQ    Soek
Dit is tans Wed Jun 28, 2017 3:57 pm

Alle tye is UTC + 2 hours




Post new topic Antwoord  [ 116 poste ]  Gaan na bladsy 1, 2, 3, 4, 5 ... 8  Volgende
Skrywer Boodskap
 Pos onderwerp: Ek word bang
PostPosted: Wed Mar 17, 2010 12:28 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon Aug 21, 2006 10:26 am
Posts: 5534
Location: Langs die Kerk... rêrig, ek belowe
Reputation point: 293
Meester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle Reputasie
Ek luister vanoggend radio-nuus oppad werk toe. Elke berig - sonder uitsondering - is oor een of ander persoon aan die bestuur van een of ander publieke instelling of parlementere portfolio, hoofsaaklik ANC lede - wat op een of ander manier kak aanjaag.

En toe lees ek die volgende in die Burger raak.

Haal aan:


Nou wat nou?

Waar gaan dit eindig?

K :|

_________________
Where is religion the strongest? In the poorest countries whos citizens possess the lowest IQ's .


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Ek word bang
PostPosted: Wed Mar 17, 2010 12:39 pm 
Offline
Site Admin
User avatar

Joined: Thu Oct 27, 2005 2:27 pm
Posts: 14410
Location: Weskaap
Reputation point: 557
Een van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestes
batseba skryf:
Ek luister vanoggend radio-nuus oppad werk toe. Elke berig - sonder uitsondering - is oor een of ander persoon aan die bestuur van een of ander publieke instelling of parlementere portfolio, hoofsaaklik ANC lede - wat op een of ander manier kak aanjaag.

En toe lees ek die volgende in die Burger raak.

Haal aan:


Nou wat nou?

Waar gaan dit eindig?

K :|


Batseba ek deel jou kommer oor die gemors wat op baie plekke in die land aangejaag word. Ek is egter skepties of daardie Facebood Friend van Malema werklik bestaan. Dit lyk vir meer soos die werk van 'n tipiese regse fanatikus wat hom nou voordoen as een van Malema se vriende.

_________________
Mag die bome groen bly
en die sterre wit,
en mag daar altyd mense wees
wat mekaar sonder skaamte
in die oë kan kyk –
...want die lewe is ‘n asem lank
en die sterre op die Anderplek donker.

- Breyten Breytenbach


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Ek word bang
PostPosted: Wed Mar 17, 2010 12:50 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon Jan 29, 2007 11:21 pm
Posts: 6491
Location: Gewese Brakpanner... Siriaas..
Reputation point: 126
Uitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasie
Ek het by daai groep aangesluit en n draad gestig "funny questions". Jean, die mense (wit en swart) praat regtig so. Hier en daar sal jy elemente kry wat voorgee hulle is swart, maar eintlik verregs wit.

_________________
"..Origen Adamantius (185AD–254AD): Die grys area in die geskiedenis waaroor Christene botweg weier om oor te praat.."


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Ek word bang
PostPosted: Wed Mar 17, 2010 1:30 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon Jan 29, 2007 11:21 pm
Posts: 6491
Location: Gewese Brakpanner... Siriaas..
Reputation point: 126
Uitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasie
Moenie bang wees nie Bats. Net soos die JW12's van die wêreld in n minderheid is, is hierdie ouens wat jy noem ook in n minderheid.

_________________
"..Origen Adamantius (185AD–254AD): Die grys area in die geskiedenis waaroor Christene botweg weier om oor te praat.."


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Ek word bang
PostPosted: Wed Mar 17, 2010 2:36 pm 
Offline
Site Admin
User avatar

Joined: Thu Oct 27, 2005 2:27 pm
Posts: 14410
Location: Weskaap
Reputation point: 557
Een van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestes
CDJIV skryf:
Ek het by daai groep aangesluit en n draad gestig "funny questions". Jean, die mense (wit en swart) praat regtig so. Hier en daar sal jy elemente kry wat voorgee hulle is swart, maar eintlik verregs wit.


Ja, maar daar sal altyd fanatiese mense aan albei kante wees. Ek verstaan nie mooi wat jy bedoel met meeste mense praat so nie. Die mense op daai site of wat? Meeste mense (wit en swart) wat ek ken praat baie beslis NIE soos die ou wat Bats aanhaal nie. :?

Edit: O sorrie ek sien nou eers jou tweede pos en lyk my ons stem saam dat dit nie die norm is nie. Nou is ek verlig al weet ek steeds nie of daai ou regtig swart is nie.

_________________
Mag die bome groen bly
en die sterre wit,
en mag daar altyd mense wees
wat mekaar sonder skaamte
in die oë kan kyk –
...want die lewe is ‘n asem lank
en die sterre op die Anderplek donker.

- Breyten Breytenbach


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Ek word bang
PostPosted: Wed Mar 17, 2010 3:22 pm 
Offline
User avatar

Joined: Wed May 30, 2007 11:38 am
Posts: 4519
Location: Pretoria
Reputation point: 297
Meester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle Reputasie
Ekself is al net so gatvol vir die histrioniese manier waarop daar oor alles hier berig word. Rapport het Sondag in sy hoofopskrif gegil dat die regering besig is met wetgewing om landbougrond te nasionaliseer! Nou dit het my nogal omgekrap, en ek glo vir baie ander mense ook. Maar later figure ek toe uit daar word geen bose planne agteraf gesmee nie, dis bloot 'n klomp onbeholpe poepolle wat probeer dink aan maniere waarop hulle te werk kan gaan om herverdeelde plase wat ten gronde gegaan het, te kan terugvat om hulle weer op die been te probeer kry! Sure, dis nodig dat dit uitgewys moet word dat die verandering aan die grondwet wat so-iets vereis nare gevolge vir die res van die land se boere kan hê, maar is dit regtig nodig om só histeries te raak?

Ek dink Beeld is die ergste van die lot: 'n mens kan die donnerse ding nie meer lees nie, want jy weet nie meer hoeveel daarvan is aangedik nie. As die beeld wat Beeld skep akkuraat is, kan niemand dit meer op straat waag nie! Toe Freek Robinson 'n ruk terug op sy TV-program vir Tim du Plessis daarna vra, was Tim se standpunt dat hy dink dis sy job om te sorg dat die Afrikaners almal so de bliksem in as moontlik raak!

Ek dink iewers is ons besig om perspektief te verloor...

_________________
"Why, sometimes I've believed as many as six impossible things before breakfast."
- The White Queen, Alice in Wonderland


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Ek word bang
PostPosted: Wed Mar 17, 2010 3:32 pm 
Offline

Joined: Tue Dec 11, 2007 6:05 pm
Posts: 10890
Reputation point: 1771
Meester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester Kletskerker
Ag Nostus He Donis

Haal aan:
Toe Freek Robinson 'n ruk terug op sy TV-program vir Tim du Plessis daarna vra, was Tim se standpunt dat hy dink dis sy job om te sorg dat die Afrikaners almal so de bliksem in as moontlik raak!

Ek dink iewers is ons besig om perspektief te verloor...


Ek stem saam met jou.

Kat

_________________
Die Bybel less-weight, dalk?

Really????? those pics of yours speak absolute volumes...its not one sees..its about what one doesn't see


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Ek word bang
PostPosted: Fri Mar 19, 2010 5:11 pm 
Offline
User avatar

Joined: Sat Jun 03, 2006 2:39 pm
Posts: 6387
Location: Planeet Aarde
Reputation point: 244
Meester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle Reputasie
Ag Nostus He Donis skryf: "Ek dink iewers is ons besig om perspektief te verloor..."

My mening: Ek dink eerder dat ons nou, 16 jaar later, eers werklik begin perspektief terug kry.

Elke dag luister ek na al die politieke kenners/ -analiste wat ons vertel van al die dinge wat die ANC-Regering verkeerd doen. Dit beteken dat die wat dit toe al geweet het ('n blinde man kon dit met 'n stok aanvoel), maw: die wie werklike perspektief gehad het, hul perspektief moes prysgee/ontken sodat ons almal kon fokus verloor.

Dis moeilik om te begryp waarom veral die kenners die ANC se onvermoe so kritiekwaardig vind. Selfs ek weet: alle honde kak op gras. Die geheim le in voorkoming: om graskakkers se toegang tot jou gras te beperk; deur oor die kak op jou gras te bly kla beklemtoon jy slegs jou eie onvermoe/onwilligheid om dit te kon en wou verhoed.

_________________
"Religion is the masterpiece of the art of animal training, for it trains people as to how they shall think." - Schopenhauer


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Ek word bang
PostPosted: Fri Mar 19, 2010 5:14 pm 
Offline
User avatar

Joined: Wed May 30, 2007 11:38 am
Posts: 4519
Location: Pretoria
Reputation point: 297
Meester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle Reputasie
So wat gaan jy doen?

Is jou immigrasieaansoeke al ingedien, of gaan jy bly om te veg vir 'n Onafhanklike Volkstaat?

_________________
"Why, sometimes I've believed as many as six impossible things before breakfast."
- The White Queen, Alice in Wonderland


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Ek word bang
PostPosted: Fri Mar 19, 2010 5:20 pm 
Offline
User avatar

Joined: Sat Jun 03, 2006 2:39 pm
Posts: 6387
Location: Planeet Aarde
Reputation point: 244
Meester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle Reputasie
Ag Nostus He Donis skryf: "So wat gaan jy doen?

Is jou immigrasieaansoeke al ingedien, of gaan jy bly om te veg vir 'n Onafhanklike Volkstaat?
"

My mening: Geduld word beloon; met genoeg tyd gaan alles verby.

Onthou net: deur te emigreer word jy die hond op 'n ander ou se grasperk.

_________________
"Religion is the masterpiece of the art of animal training, for it trains people as to how they shall think." - Schopenhauer


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Ek word bang
PostPosted: Fri Mar 19, 2010 5:28 pm 
Offline
User avatar

Joined: Wed May 30, 2007 11:38 am
Posts: 4519
Location: Pretoria
Reputation point: 297
Meester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle Reputasie
:lol: :lol:

(ek dink jy gaan lank wag...)

_________________
"Why, sometimes I've believed as many as six impossible things before breakfast."
- The White Queen, Alice in Wonderland


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Ek word bang
PostPosted: Fri Mar 19, 2010 5:35 pm 
Offline
User avatar

Joined: Wed May 30, 2007 11:38 am
Posts: 4519
Location: Pretoria
Reputation point: 297
Meester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle Reputasie
Moet 'n mens lag of huil hieroor?

_________________
"Why, sometimes I've believed as many as six impossible things before breakfast."
- The White Queen, Alice in Wonderland


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Ek word bang
PostPosted: Fri Mar 19, 2010 5:43 pm 
Offline
User avatar

Joined: Wed Jun 14, 2006 11:45 am
Posts: 12548
Reputation point: 230
Meester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle Reputasie
Estian Bosch skryf:
Selfs ek weet: alle honde kak op gras. Die geheim le in voorkoming: om graskakkers se toegang tot jou gras te beperk; deur oor die kak op jou gras te bly kla beklemtoon jy slegs jou eie onvermoe/onwilligheid om dit te kon en wou verhoed.

Jy bedoel ons moes nooit daai Whites Only-bordjies by die poskantoor afgehaal het nie? :?

_________________
"If God has spoken, why is the world not convinced?" - PB Shelley

"God is silent. Now if only man would shut up." - Woody Allen


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Ek word bang
PostPosted: Fri Mar 19, 2010 10:08 pm 
Offline
User avatar

Joined: Thu Nov 12, 2009 9:04 pm
Posts: 1183
Location: Die veranderlike
Reputation point: 547
Een van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestes
:twisted:

_________________
FLUX!


Laaste geredigeer deur Attie Geesloos op Tue Aug 13, 2013 6:01 pm, geredigeer 1 kere in totaal.

Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Ek word bang
PostPosted: Fri Mar 19, 2010 11:31 pm 
Offline

Joined: Wed Nov 04, 2009 1:51 pm
Posts: 2337
Location: EAST RAND
Reputation point: 0
Soek nog reputasie
Ag Nostus He Donis skryf:
Sure, dis nodig dat dit uitgewys moet word dat die verandering aan die grondwet wat so-iets vereis nare gevolge vir die res van die land se boere kan hê, maar is dit regtig nodig om só histeries te raak?


Daar is 'n definitiewe skuiwergat wat tot groot nadeel van die boere kan wees in die wetgewing.
Die regering het reeds bewys hulle beskik nie oor die vermoë om grond produktief in die gemeenskap te onderverdeel nie.
'n Verdere geleentheid word aan die staat wat reeds hul onbevoegdheid bewys het gebied om die produktiewe boere se grond te onteien.
Die koerant het definitief die regte ding gedoen om die skuiwergat uit te wys.
Wysiging in die grondwet behoort dus van so 'n aard te wees dat die staat nie produktiewe boere se grond kan onteien nie.
In my opinie was dit dus 'n slenter aan die staat se kant.

_________________
****************************************************************************************************************************************


Boontoe
 Profile  
 
Display posts from previous:  Sorteer volgens  
Post new topic Antwoord  [ 116 poste ]  Gaan na bladsy 1, 2, 3, 4, 5 ... 8  Volgende

Alle tye is UTC + 2 hours


Wie is aanlyn

Gebruikers tans in die forum: Bing [Bot], Daan Van der Merwe en 5 gaste


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
Jy kan nie aanhegsels pos in die forum

Soek vir:
Spring na:  
South Africa's Top Sites Powered by phpBB © 2000, 2002, 2005, 2007 phpBB Group
Style edited by LEE for phpBB3