Tuisblad   Wie is ons?   Argief   Soek Artikels   Beknopte Index   Registreer  Hulpstaaf   Foto's  
Login   Register    FAQ    Soek
Dit is tans Fri Jan 19, 2018 5:53 am

Alle tye is UTC + 2 hours




Post new topic Antwoord  [ 21 poste ]  Gaan na bladsy 1, 2  Volgende
Skrywer Boodskap
 Pos onderwerp: Hoe fundamentalisties is jy?
PostPosted: Tue Apr 27, 2010 1:16 pm 
Offline
Site Admin
User avatar

Joined: Thu Oct 27, 2005 2:27 pm
Posts: 14409
Location: Weskaap
Reputation point: 557
Een van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestes
Die Nederlandse dagblad Trouw het ’n sogenaamde “fundietoets” ontwerp en op hulle webwerf geplaas. Deelnemers kan daar gaan vasstel hoe fundamentalisties hulle is. ’n Woordvoerder van die koerant, Lodewijk Dros, voorspel fundamentalisme is ’n houding wat in die komende jare gaan toeneem.

Die toets is met behulp van ’n godsdiens-sosioloog, Joke van Saane van die Vrije Universiteit van Amsterdam , saamgestel. Hy sê fundamentalisme is nie, soos wat sommige mense dink, tot radikale Moslems beperk nie. Dit is veel breër. Elke persoon kan volgens die koerant fundamentalistiese trekke openbaar. Volgens Van Saane gaan dit veral oor die vraag of jy ander mense hulle manier van lewe gun en of jy jou eie oortuigings op ander probeer afdwing.
Met die “fundietoets” is dit nou volgens Dros moontlik om aan die hand van veertien stellings jou eie houding jeens fundamentalisme te meet.

Die toets het volgens hom, nie sommer net uit die lug geval nie. Dit is ontwikkel as aanvulling tot ’n reeks artikels oor moderne fundamentalisme wat in Trouw verskyn. Die term fundamentalisme het sy oorsprong sowat ’n eeu gelede in Amerika gekry toe ’n groep fundamentaliste hulle geloofsidees neergepen het. Bron Icon

Die “funditoets” kan HIER op die koerant se webwerf gedoen word.

Volgens die toets is ek 'n verdraagsame en ruimdenkende mens. Laat duisend blomme bloei. Ek steur my weinig aan ander se doen en late. :D Godsdientig staan my eie opvattings redelik los van godsdienstige oortuigings en wanneer my opvattings wel fundametalisties neig is dit nie godsdienstig van aard nie.

Aldus my eksamenuitslag op Trouw se webwerf.

_________________
Mag die bome groen bly
en die sterre wit,
en mag daar altyd mense wees
wat mekaar sonder skaamte
in die oë kan kyk –
...want die lewe is ‘n asem lank
en die sterre op die Anderplek donker.

- Breyten Breytenbach


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Hoe fundamentalisties is jy?
PostPosted: Tue Apr 27, 2010 1:32 pm 
Offline
User avatar

Joined: Wed Jun 14, 2006 11:45 am
Posts: 12548
Reputation point: 230
Meester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle Reputasie
Jean skryf:
Volgens die toets is ek 'n verdraagsame en ruimdenkende mens. Laat duisend blomme bloei. Ek steur my weinig aan ander se doen en late. :D Godsdientig staan my eie opvattings redelik los van godsdienstige oortuigings en wanneer my opvattings wel fundametalisties neig is dit nie godsdienstig van aard nie.

Aldus my eksamenuitslag op Trouw se webwerf.

O shit - ek sweer jy het by my afgekyk, anders beteken dit ons dink dieselfde. :shock:

Onthou tog net vir altyd dat die Kaaskoppe gesê het ek is 'n "tolerant en ruimdenkend mens". Ok?

Fundamentalisme: 15%
Religieuse fundamentalisme: 0%

_________________
"If God has spoken, why is the world not convinced?" - PB Shelley

"God is silent. Now if only man would shut up." - Woody Allen


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Hoe fundamentalisties is jy?
PostPosted: Tue Apr 27, 2010 1:34 pm 
Offline
User avatar

Joined: Thu Oct 25, 2007 3:47 pm
Posts: 5840
Reputation point: 3058
Meester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester Kletskerker
Haal aan:
Categorie: Fundamentalisme
Score: 40%
Commentaar: Fundi Light
U bent zeker geen geharnaste fundamentalist. Maar als u eerlijk bent, dan weet u dat u aan de buitenkant wel tolerant lijkt, maar vanbinnen wel erg overtuigd bent van uw eigen gelijk.
Categorie: Religieus fundamentalisme
Score: 12%
Relativist
Uw opvattingen staan relatief los van godsdienstige overtuigingen. Als uw opvattingen fundamentalistisch zijn, zijn deze niet religieus van aard.

Ek sien die toets is ontwikkel deur my laaste alma mater (Vrije Universiteit).

Edit: Net so 'n bietjie feedback - ja ek dink daar is dinge waaroor mens fundamentalisties moet wees. Ek is bv. bereid om die landswette te verbreek as ek sterk genoeg voel oor 'n saak. Ek dink ook nie dis reg om bv. ander mense toe te laat om bv. vrouens te mishandel en dit toe te skryf aan "lewenstyl" nie. So in daardie opsig is ek fundamentalisties. Fundamentalisties humanisties?

_________________
The test of courage comes when we are in the minority. The test of tolerance comes when we are in the majority. - Ralph W. Sockman


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Hoe fundamentalisties is jy?
PostPosted: Tue Apr 27, 2010 1:59 pm 
Offline
User avatar

Joined: Wed Jan 02, 2008 2:53 pm
Posts: 4478
Location: KZN-Suidkus
Reputation point: 1304
Meester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester Kletskerker
Fundamentalisme 20% Relativist
U bent een tolerant en ruimdenkend mens. Laat duizend bloemen bloeien, u stoort zich niet gauw aan een ander.

Religieus fundamentalisme 12% Relativist
Uw opvattingen staan relatief los van godsdienstige overtuigingen. Als uw opvattingen fundamentalistisch zijn, zijn deze niet religieus van aard.

_________________
As profesionele ongeskoolde beach bum verklaar ek hiermee dat alle advies, raad, beoordeling, opinie, inskrywing, verklaring en enige geskrewe woord wat ek op hierdie forum plaas, ek so doen in my profesionele hoedanigheid.
Mag Gooogle jou genadig wees?


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Hoe fundamentalisties is jy?
PostPosted: Tue Apr 27, 2010 2:00 pm 
Offline

Joined: Wed Jun 17, 2009 7:13 pm
Posts: 11290
Reputation point: 1997
Meester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester Kletskerker
Funditest36%

Fundamentalisme30%
Relativist
U bent een tolerant en ruimdenkend mens. Laat duizend bloemen bloeien, u stoort zich niet gauw aan een ander.

Religieus fundamentalisme50%
Fundi Light
Hoewel u enigszins gematigd bent in uw denken, bent u nog steeds een religieuze fundamentalist. U vindt dat anderen hun eigen overtuiging mogen hebben, maar u houdt tegen de stroom in vast aan uw eigen religieuze opvattingen

Haai Dae, eks nog 'n kleiner funda as jy op die nie gelowige kant! Kan jy nou meer.

Waarheid

_________________
Peace. It does not mean to be in a place where there is no noise,trouble or hard work. It means to be in the midst of those things and still be calm in your heart.


Laaste geredigeer deur Frik op Tue Apr 27, 2010 2:03 pm, geredigeer 1 kere in totaal.

Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Hoe fundamentalisties is jy?
PostPosted: Tue Apr 27, 2010 2:00 pm 
Offline

Joined: Sun May 03, 2009 8:51 pm
Posts: 4640
Reputation point: 1598
Meester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester Kletskerker
Ek is 'n relativis. :mrgreen:


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Hoe fundamentalisties is jy?
PostPosted: Tue Apr 27, 2010 2:11 pm 
Offline
User avatar

Joined: Sat Oct 29, 2005 4:20 pm
Posts: 6224
Location: Sheol (Ou Testamentiese doderyk)
Reputation point: 181
Uitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasie
:shock:

Uh-oh.
________________________________

Wij weten niet welk soort bizar ding u bent. U bent volledig van de kaart gevallen en moeten een verlegenheid aan het funditest geclassificeerd worden. Het verlof onmiddellijk en verwacht een virus in uw e-mail.
________________________________

_________________
There ain't no answer.
There ain't gonna be any answer.
There never has been an answer.
That's the answer.

--Gertrude Stein


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Hoe fundamentalisties is jy?
PostPosted: Tue Apr 27, 2010 2:18 pm 
Offline
Site Admin
User avatar

Joined: Thu Oct 27, 2005 2:27 pm
Posts: 14409
Location: Weskaap
Reputation point: 557
Een van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestes
Stefan skryf:
Onthou tog net vir altyd dat die Kaaskoppe gesê het ek is 'n "tolerant en ruimdenkend mens". Ok?


Gmfff! Jy is allesbehalwe tollerant. In jou eie woorde waar jy gister oor KK se dodemars hysbakmusiek geskryf het, is jy nie 'n tollerant nie maar 'n drollerant. Of dalk
d(r)olerend soos sommige doppers. Jammer die toets maak nie voorsiening vir ateïstiese fundamentalisme nie. Dan het jy 100% gescore. Ek het gewik en geweeg of ek nou bolletjie moet plak maar na gister is ek bang jy bollie dalk weer in jou broek as ek dit doen. Laat duisend bolletjies blom.

_________________
Mag die bome groen bly
en die sterre wit,
en mag daar altyd mense wees
wat mekaar sonder skaamte
in die oë kan kyk –
...want die lewe is ‘n asem lank
en die sterre op die Anderplek donker.

- Breyten Breytenbach


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Hoe fundamentalisties is jy?
PostPosted: Tue Apr 27, 2010 2:29 pm 
Offline

Joined: Sat Sep 22, 2007 1:38 pm
Posts: 620
Reputation point: 52
Goeie reputasieGoeie reputasie
Ek het eerder die Calvinistiese toets gedoen. Die toets dink ek moet eerder Katoliek word!!!! :mrgreen:

Haal aan:
Test je C-Factor 58%
Je hebt calvinistische trekken. Je leven staat in een calvinistisch licht, maar de harde kantjes zijn er wel wat afgesleten. Hard werken is prima, maar tegenover anderen hoeven we ons niet per se zwart-wit op te stellen. Matigheid voert de boventoon, maar daarbinnen past ook heel goed een uitspatting nu en dan.

CategorieScoreCommentaar
Arbeid 57%

Jij hebt het calvinistische arbeidsethos . Je werkt nooit hard genoeg ; het is voor jou een dure plicht. Je bent gewild op de arbeidsmarkt, maar het evenwicht tussen werk en privé kan zoekraken.

Geloof 60%

Je bent een onbezorgde gelovige :shock: :shock: :shock: , die zich niet al te druk maakt.

Rechtlijnigheid 60%

Je hebt iets rechtlijnigs, zoals wel meer calvinisten hebben. Voordeel is dat men op je aankan, nadeel dat genieten niet je sterkste kant is. Laat eens wat van je afglijden. Onnuttige zaken maken het leven aangenamer!

Relaties 33%

In je relaties ben je weinig gereserveerd. Zeg maar: oncalvinistisch. Daarvoor laat je je te gemakkelijk gaan.

Soberheid 50%

Voor een leven als calvinist ben je niet in de wieg gelegd. :lol: :lol: Katholicisme past je beter - een tikje hedonistisch, los en emotioneel.

_________________
Die aangesig van die ander vorm die basis van 'n mens se verantwoordelikheid. - Om die Bybel anders te lees. 'n Etiek van Bybellees. p 133.


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Hoe fundamentalisties is jy?
PostPosted: Tue Apr 27, 2010 2:31 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon Mar 26, 2007 10:41 pm
Posts: 3065
Location: Johannesburg
Reputation point: 580
Een van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestes
Categorie Score Commentaar

215 Fundamentalisme 45% Fundi Light
U bent zeker geen geharnaste fundamentalist. Maar als u eerlijk bent, dan weet u dat u aan de buitenkant wel tolerant lijkt, maar vanbinnen wel erg overtuigd bent van uw eigen gelijk.

214 Religieus fundamentalisme 25% Fundi Light
Hoewel u enigszins gematigd bent in uw denken, bent u nog steeds een religieuze fundamentalist. U vindt dat anderen hun eigen overtuiging mogen hebben, maar u houdt tegen de stroom in vast aan uw eigen religieuze opvattingen


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Hoe fundamentalisties is jy?
PostPosted: Tue Apr 27, 2010 2:51 pm 
Offline

Joined: Fri Oct 28, 2005 10:09 pm
Posts: 574
Reputation point: 60
Goeie reputasieGoeie reputasie
Ek het ook soos Gerrie die Calvinistiese toets gedoen om te kyk waar lê my 12% religieuse fundamentalisme!

En ek’s 'n trotse 44% Calvinis!!

Arbeid 29%
Met het calvinistische arbeidsethos ben je niet behept. Je werkt vooral voor jezelf, en veel harder hoeft het niet.

Geloof 60%
Je bent een onbezorgde gelovige, die zich niet al te druk maakt.

Rechtlijnigheid 20%
Jij weet hoe je moet genieten. Je tijd besteed je niet altijd even nuttig. Hou de balans in de gaten!

Relaties 33%
In je relaties ben je weinig gereserveerd. Zeg maar: oncalvinistisch. Daarvoor laat je je te gemakkelijk gaan.

Soberheid 33%
Voor een leven als calvinist ben je niet in de wieg gelegd. Katholicisme past je beter - een tikje hedonistisch, los en emotioneel.

Gerrie vele dank vir daardie heerlike kweperjellie!! Gedagtig aan ons albei se losse soberheid verstaan ek nou hoekom ek so losbandig uitbundig jou verleidelike kooksels kan geniet


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Hoe fundamentalisties is jy?
PostPosted: Tue Apr 27, 2010 3:04 pm 
Offline

Joined: Sat Sep 22, 2007 1:38 pm
Posts: 620
Reputation point: 52
Goeie reputasieGoeie reputasie
Ek het toe die fundi-toets en die reli-toets gedoen. En dit klop nie!

Die fundi-toets se uitslag is soos volg:
Haal aan:
Funditest 21%
Fundamentalisme 10% Relativist
U bent een tolerant en ruimdenkend mens. Laat duizend bloemen bloeien, u stoort zich niet gauw aan een ander.
Religieus fundamentalisme 50% Fundi Light
Hoewel u enigszins gematigd bent in uw denken, bent u nog steeds een religieuze fundamentalist. U vindt dat anderen hun eigen overtuiging mogen hebben, maar u houdt tegen de stroom in vast aan uw eigen religieuze opvattingen.

Maar die reli-test is 'n ander saak. Daar lyk dit my is ek meer van 'n ateïs as 'n Christen!
Haal aan:
Opvattingen
Je bent een spirituele vrijdenker of je gelooft nergens in: in ieder geval schiet je denken geen wortel.

Handelingen
Wat je ook denkt – wat betreft je doen en laten ben je weliswaar geen echte christen, maar je lijkt er wel sterk op. Je doen en laten toont op sommige punten overeenkomsten met wat men in het christendom gewoon is te doen.

Houdingen
Religieus of niet– allemaal leuk en aardig, maar voor jou heeft spiritualiteit stevige wortels in het alledaagse leven.

En nou is ek 50% religieus-fundamentalisties? Hoe nou? :mrgreen:

Gerrie

_________________
Die aangesig van die ander vorm die basis van 'n mens se verantwoordelikheid. - Om die Bybel anders te lees. 'n Etiek van Bybellees. p 133.


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Hoe fundamentalisties is jy?
PostPosted: Tue Apr 27, 2010 3:07 pm 
Offline
Site Admin
User avatar

Joined: Thu Oct 27, 2005 2:27 pm
Posts: 14409
Location: Weskaap
Reputation point: 557
Een van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestes
gfs skryf:
Wat je ook denkt – wat betreft je doen en laten ben je weliswaar geen echte christen, maar je lijkt er wel sterk op. Je doen en laten toont op sommige punten overeenkomsten met wat men in het christendom gewoon is te doen.



Ahhhh nou wéét ons! Jou cover is geblaas.

_________________
Mag die bome groen bly
en die sterre wit,
en mag daar altyd mense wees
wat mekaar sonder skaamte
in die oë kan kyk –
...want die lewe is ‘n asem lank
en die sterre op die Anderplek donker.

- Breyten Breytenbach


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Hoe fundamentalisties is jy?
PostPosted: Tue Apr 27, 2010 5:52 pm 
Offline
User avatar

Joined: Wed Jun 14, 2006 11:45 am
Posts: 12548
Reputation point: 230
Meester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle Reputasie
Jean skryf:
Gmfff! Jy is allesbehalwe tollerant. In jou eie woorde waar jy gister oor KK se dodemars hysbakmusiek geskryf het, is jy nie 'n tollerant nie maar 'n drollerant. Of dalk
d(r)olerend soos sommige doppers. Jammer die toets maak nie voorsiening vir ateïstiese fundamentalisme nie. Dan het jy 100% gescore. Ek het gewik en geweeg of ek nou bolletjie moet plak maar na gister is ek bang jy bollie dalk weer in jou broek as ek dit doen. Laat duisend bolletjies blom.

Ek kry so half en half die aanvoeling dat jy grotendeels ernstig is. Gelukkig d(r)oleer ek nie baie lank oor sulke goed nie.

_________________
"If God has spoken, why is the world not convinced?" - PB Shelley

"God is silent. Now if only man would shut up." - Woody Allen


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Hoe fundamentalisties is jy?
PostPosted: Tue Apr 27, 2010 6:24 pm 
Offline
User avatar

Joined: Thu Oct 25, 2007 3:47 pm
Posts: 5840
Reputation point: 3058
Meester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester Kletskerker
Waarvan ek nie besonder hou van die toets nie is die feit dat dit jou tipeer as fundamentalisties sodra jy laat blyk dat daar sekere dinge is waaroor jy sterk gevoelens het. Ek dink nou bv. aan die onlangse aanvalle teen S'aad oor sy beskouings wat die gemiddelde Westerling dwars in die krop sal steek. My gevoelens oor die saak is dat dit nie reg is om hulle maar te laat voortgaan om mense te stenig nie of om jong meisies se geslagsdele te mutileer nie. Hoekom? Dit is nou maar net ek, met my spesifieke kulturele agtergrond en sin vir geregtigheid wat my so laat optree. Ander mense voel dalk minder sterk daaroor, wat ek op 'n manier verstaan, want ons is heeltemal buite daardie wêreld wat ons kritiseer. Maar deur te kritiseer en te probeer deurdring tot daardie wêreld, is daar tog die potensiaal om 'n bydrae te maak tot die versagting van onnodige lyding en wreedheid in die wêreld.

So my punt is: Live and let live is nie so eenvoudig nie, altans nie vir my nie.

_________________
The test of courage comes when we are in the minority. The test of tolerance comes when we are in the majority. - Ralph W. Sockman


Boontoe
 Profile  
 
Display posts from previous:  Sorteer volgens  
Post new topic Antwoord  [ 21 poste ]  Gaan na bladsy 1, 2  Volgende

Alle tye is UTC + 2 hours


Wie is aanlyn

Gebruikers tans in die forum: No registered users en 3 gaste


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
Jy kan nie aanhegsels pos in die forum

Soek vir:
Spring na:  
South Africa's Top Sites Powered by phpBB © 2000, 2002, 2005, 2007 phpBB Group
Style edited by LEE for phpBB3