Tuisblad   Wie is ons?   Argief   Soek Artikels   Beknopte Index   Registreer  Hulpstaaf   Foto's  
Login   Register    FAQ    Search
It is currently Thu Sep 09, 2010 5:55 am

All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 138 posts ]  Go to page Previous  1 ... 6, 7, 8, 9, 10
Author Message
 Post subject:
PostPosted: Sun Nov 04, 2007 11:00 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon Aug 21, 2006 10:26 am
Posts: 5183
Location: Bloubergstrand
Ja Barend, jy is reg.

Ek moes eerder geskryf het: Die geloofwaardighied van die naam Nathan Bond bestaan nie meer nie.

Het sy woorde dieselfde impak as voorheen noudat almal die man agter die man ken?

K

_________________
Everybody wants to go to heaven; but nobody wants to die.


Top
 Profile  
 
 Post subject:
PostPosted: Sun Nov 04, 2007 11:22 pm 
Offline
User avatar

Joined: Sun Sep 10, 2006 10:24 pm
Posts: 7504
Location: Kaap
Batseba wrote:
Ja Barend, jy is reg.

Ek moes eerder geskryf het: Die geloofwaardighied van die naam Nathan Bond bestaan nie meer nie.

Het sy woorde dieselfde impak as voorheen noudat almal die man agter die man ken?

K


Ek glo nie by gereelde Kletskerk deelnemers nie! Maar is hulle "almal"? Dit hang seker af hoeveel lesers Nathan buite Kletskerk gehad het...

Maar ek wil nie 'n issue daarvan maak nie. Ek dink in elk geval Drewan se voortgesette aktiwiteite as Nathan Bond, gaan homself en sy gesin meer kwaad doen as wat dit die "kerk" of "godsdiens" gaan kwaad doen. Maar dit is seker iets wat hulle onder mekaar moet uitsorteer - soos jy ook uiteindelik ook die besluite moet neem waarmee jy sal moet saamleef. Ek dink nie dit is vir ons wat op die kantlyn staan om te sê nie - veral nie op 'n openbare forum nie.

Sterkte!

Barend

_________________
Toe het ek al die werk van God begryp;
die mens is nie in staat om wat in hierdie wêreld gebeur, te verstaan nie.
Hoe hy hom ook al inspan en soek, hy verstaan nie.
Al sê die wyse hy weet, kan hy nie verstaan nie. --- Pred 8


Top
 Profile  
 
 Post subject:
PostPosted: Mon Nov 05, 2007 9:43 am 
Offline

Joined: Fri Oct 28, 2005 6:01 pm
Posts: 13278
Location: Kaapstad
Kriskras wrote:
Annette wonder
Quote:
Wat sou Kriskras gedoen het?

Ek sou hom aangekla het en dan die verantwoordelikheid wat om met die klag te doen gelaat het vir die SAPD of SARS of wie ook al....Erens moet iemand soos hy gestop word, anders gaan hy dit net weer doen...want almal laat hom maar daarmee wegkom... en so word al sy slagoffers dan aandadig aan sy volgende misdaad.....:idea:

En Annette ...jy gooi 'n ou aas in 'n verkeerde poel.... gaan soek maar die Grotman op 'n ander plek....


Liewe Kriskras, gee my net nog hierdie maand kans - dan is ek vry om elkeen wat ingedoen is te probeer kontak en te kyk of ek 'n gesamentlike klag kan laat gaan aanmeld by al die SA's van belang.
Ek stem saam dat daar wel 'n aanmelding moet wees. Gelukkig was ek nooit 'n slagoffer nie, so ek kan maar net met 'n swepie staan agter die benadeeldes.

_________________
Elke dag is mooi

http://www.oepsadysie.co.za


Top
 Profile  
 
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 138 posts ]  Go to page Previous  1 ... 6, 7, 8, 9, 10

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 7 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Search for:
Jump to:  




South Africa's Top Sites Powered by phpBB © 2000, 2002, 2005, 2007 phpBB Group
Style edited by LEE for phpBB3