Tuisblad   Wie is ons?   Argief   Soek Artikels   Beknopte Index   Registreer  Hulpstaaf   Foto's  
Login   Register    FAQ    Search
It is currently Thu Sep 09, 2010 6:19 am

All times are UTC + 2 hours

Post new topic Reply to topic  [ 12 posts ] 
Author Message
 Post subject: Islamietiese Wyn
PostPosted: Sun Nov 04, 2007 1:23 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon Aug 21, 2006 10:26 am
Posts: 5183
Location: Bloubergstrand
Ek en die Hoofmeisie het gister gaan rondrits. Eers gaan koffie proe en toe wyn. Die eerste by Lourensfort Wynplaas in Somerset Wes; en die tweede by Muratie tussen Stellenbosch en Paarl. Albei was moer lekker! (Al is daar nie moer in wyn nie...)

Wat vir my die interessantste was, was om uit te vind dat koffie en geloof so 'n noue verbintenis het.

Die aanvanklike verspreiding van koffie en die drink daarvan het saam met Islam gegroei. En kan julle raai... toe vat die Katolieke op 'n latere stadium oor...

As julle klomp dik is vir wynproe, gaan probeer gerus die koffieproe en die koffiepraatjie wat daarmee saam gaan.

Quote:
O Coffee! Thou dost dispel all care, thou are the object of desire to the sholar. This is the beverage of the friends of God. "In Praise of Coffee" - Arabic poem (1511).

The coffee tree is indigenous to the rain forests of Ethiopia. It is a small tree that still grows today under the Ethiopian rain forest canopy, mostly higher up on the mountainsides (Limu). This wild coffee was consumed by Ethiopians in various forms (often eaten green and ground) for thousands of years.

The first cultivation of coffee was in Yemen, across the short stretch of Red Sea from Ethiopia. It is thought to have been introduced in the sixth century by Ethiopians, who invaded and occupied Yemen for about fifty years at that time.

Coffee received its major boost with the rise of Islam which outlawed alcohol and adopted coffee. According to legend, Mohammed proclaimed that "with coffee I can unhorse forty men and possess forty women".

It was even called qahwa, the Arab word of wine; from which the name "coffee" is thought to derive. Initially coffee was mainly used by Arab Sufi monks, but by the fifteenth century it was being consumed by everybody throughout the Islamic world in ubiquitous coffee houses called kaveh kanes.

Lees meer by: http://www.coffeecompany.co.za/

K '-)

_________________
Everybody wants to go to heaven; but nobody wants to die.

Top
 Profile  
 
 Post subject:
PostPosted: Sun Nov 04, 2007 1:41 pm 
Offline
User avatar

Joined: Tue Oct 16, 2007 9:12 am
Posts: 1035
Location: Pretoria
Koffie is BO!!! Ek het koffie ook die afgelope jaar ontdek en dit het sommer maklik my stimulant van voorkeur geword. Ek speel baie lekker met die kultivars of eintlik mengsels, want dit lyk of koffie meer gemeng word as in 'n skoon kultivar gebruik word. Ek weet werklik min, maar jou ervaring maak my nou baie opgewonde!

Ek sal verseker kyk of daar ook goeie koffie kultuur gevind kan word hier in ons kultuurlose Hoë Veld. Al wat my verslawing ondersteun is 'n goeie spesialis koffie winkel met die grootste koffie snob vir 'n eienaar.

_________________
Joh 1:1-3
In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie.

Top
 Profile  
 
 Post subject: Re: Islamietiese Wyn
PostPosted: Sun Nov 04, 2007 1:46 pm 
Offline
User avatar

Joined: Thu Oct 25, 2007 8:37 am
Posts: 248
Location: Grammadoelas
Batseba wrote:
Ek en die Hoofmeisie het gister gaan rondrits. Eers gaan koffie proe en toe wyn. Die eerste by Lourensfort Wynplaas in Somerset Wes; en die tweede by Muratie tussen Stellenbosch en Paarl. Albei was moer lekker! (Al is daar nie moer in wyn nie...)

Wat vir my die interessantste was, was om uit te vind dat koffie en geloof so 'n noue verbintenis het.

Die aanvanklike verspreiding van koffie en die drink daarvan het saam met Islam gegroei. En kan julle raai... toe vat die Katolieke op 'n latere stadium oor...

As julle klomp dik is vir wynproe, gaan probeer gerus die koffieproe en die koffiepraatjie wat daarmee saam gaan.

Quote:
O Coffee! Thou dost dispel all care, thou are the object of desire to the sholar. This is the beverage of the friends of God. "In Praise of Coffee" - Arabic poem (1511).

The coffee tree is indigenous to the rain forests of Ethiopia. It is a small tree that still grows today under the Ethiopian rain forest canopy, mostly higher up on the mountainsides (Limu). This wild coffee was consumed by Ethiopians in various forms (often eaten green and ground) for thousands of years.

The first cultivation of coffee was in Yemen, across the short stretch of Red Sea from Ethiopia. It is thought to have been introduced in the sixth century by Ethiopians, who invaded and occupied Yemen for about fifty years at that time.

Coffee received its major boost with the rise of Islam which outlawed alcohol and adopted coffee. According to legend, Mohammed proclaimed that "with coffee I can unhorse forty men and possess forty women".

It was even called qahwa, the Arab word of wine; from which the name "coffee" is thought to derive. Initially coffee was mainly used by Arab Sufi monks, but by the fifteenth century it was being consumed by everybody throughout the Islamic world in ubiquitous coffee houses called kaveh kanes.

Lees meer by: http://www.coffeecompany.co.za/

K '-)

Giegiegie... se alie - noem dit wat jy wil - jy drink slegs koffie in die oggens as jy per ongeluk tandepasta gesluk het...'n lekker koppie tee doen dit vir my dankie.

_________________
Laugh as much as you breathe and love as long as you live.

Top
 Profile  
 
 Post subject:
PostPosted: Sun Nov 04, 2007 2:16 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon Aug 21, 2006 10:26 am
Posts: 5183
Location: Bloubergstrand
Michael,

Die lekkerste ene was: http://www.coffeecompany.co.za/harrar_coffee.htm

Liza,

Net moffies, meisiekiekiekies, die tannies in die kerkkombuis en die dominee drink teetjies...

K '-)

_________________
Everybody wants to go to heaven; but nobody wants to die.

Top
 Profile  
 
 Post subject:
PostPosted: Sun Nov 04, 2007 2:32 pm 
Offline
User avatar

Joined: Thu Oct 25, 2007 8:37 am
Posts: 248
Location: Grammadoelas
Batseba wrote:
Michael,

Die lekkerste ene was: http://www.coffeecompany.co.za/harrar_coffee.htm

Liza,

Net moffies, meisiekiekiekies, die tannies in die kerkkombuis en die dominee drink teetjies...

K '-)

Giegiegiegie - so almal hou van tee...

_________________
Laugh as much as you breathe and love as long as you live.

Top
 Profile  
 
 Post subject:
PostPosted: Sun Nov 04, 2007 3:22 pm 
Offline

Joined: Fri Oct 28, 2005 6:01 pm
Posts: 13278
Location: Kaapstad
Na gister se besoek het ek besluit dat ek van nou af na 'n gebruik gaan terugkeer soos van ouds in die koffiehuise as ek na restaurante gaan.
Die koffiehuise was glo die plekke waar die beurs en koerante ontstaan het - en om te verseker dat voorkeurbehandeling gekry word, is daar 'n TIP op die tafel geplaas - TIP beteken glo To Insure Promptness. So as ek voor die tyd 'n R10 TIP neersit, dan gaan ek mos baie beter diens kry vir my uiteindelike 10% diensfooi.

Dan wil ek ook net byvoeg dat daardie Harrar-koffie van Ethiopië so lekker is, mens hoef nie eers melk of suiker by te voeg nie.

_________________
Elke dag is mooi

http://www.oepsadysie.co.za

Top
 Profile  
 
 Post subject:
PostPosted: Sun Nov 04, 2007 4:53 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon Jun 05, 2006 2:13 pm
Posts: 2174
Annette wrote:
om te verseker dat voorkeurbehandeling gekry word, is daar 'n TIP op die tafel geplaas - TIP beteken glo To Insure Promptness.

An, jy weet mos nou al wat het glo gedoen!

Top
 Profile  
 
 Post subject:
PostPosted: Sun Nov 04, 2007 8:52 pm 
Offline

Joined: Fri Oct 28, 2005 6:01 pm
Posts: 13278
Location: Kaapstad
Blouwildebees wrote:
Annette wrote:
om te verseker dat voorkeurbehandeling gekry word, is daar 'n TIP op die tafel geplaas - TIP beteken glo To Insure Promptness.

An, jy weet mos nou al wat het glo gedoen!

:))))) Ja ek weet - ek sal 'n pamfletjie met die hele verhaal by die TIP moet sit.:))
Onthou jy hoe ek gekla het oor die swak yskoffie wat daardie plek bedien het? Wel, blykbaar, goeie yskoffie is glo baie moeilik om te
maak ( ek sou dit nooit kon dink nie) - en die beste yskoffie is glo wanneer mens Espresso saam met fyngekapte ys meng en bedien.

Ek gaan nou vir my 'n ou koppiethie Harrar aanmekaarslaan, en aan diep dinge dink en van goeie vriende onthou terwyl ek my omwelm met die ryk aroma:))

Ons het natuurlik dinge effe gat oor kop gedoen ( soos gewoonlik) - ons moes eers gaan wynproe het, en daarna gekoffie het.
Maar dinge het darem op die ou end heel skaflik uitgewerk, en ek kon heelhuids by die huis kom - en my afspraak vandag sonder enige moeite hanteer.

_________________
Elke dag is mooi

http://www.oepsadysie.co.za

Top
 Profile  
 
 Post subject:
PostPosted: Mon Nov 05, 2007 12:27 am 
skaap het sy mees grootste epiphany gehad na 'n dubbel expresso by seattle coffee company.

moet nie die krag van die boon onderskat nie.

Top
  
 Post subject:
PostPosted: Mon Nov 05, 2007 2:12 am 
Offline
User avatar

Joined: Tue Oct 16, 2007 9:12 am
Posts: 1035
Location: Pretoria
bruinskaap wrote:
moet nie die krag van die boon onderskat nie.

Ja, ek kan getuig. Dit is hoekom ek nou die enigste een is wat nog hier sit en klaar klets. Die koffie laat my nog nie vinniger lees nie, maar dit hou my wakker.

P.S. Dit is nie altyd dat ek my reël breek om nie na 6 in die aand 'n dubbel espresso te geniet nie.

_________________
Joh 1:1-3
In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie.

Top
 Profile  
 
 Post subject:
PostPosted: Mon Nov 05, 2007 8:50 am 
Offline
User avatar

Joined: Mon Apr 10, 2006 10:22 am
Posts: 6062
Location: Cabo da Boa Esperança
Indien enige van julle óóit, vir watter rede ookal, in Port Elizabeth mag beland, dan is hierdie plek 'n absolute móét! Masterton's. Let op die uitlate van die branders.

Image

Ek beplan om hier om en by nuwejaar vir oulaas daarheen te gaan en finaal te gaan koebaai sê, want my ouers het besluit om maar eerder hierheen te verhuis. Sad, eintlik, want dieselfde ou huis staan steeds daar, sedert '64 al. Maar soos ek vir hulle sê: the memory will álways linger on. Met Masterton's se reuke en aroma in die agtergrond van mens se gedagtes en terugfliste.

_________________
“As soon as the lunatics start running the asylum you have big problems.” - Nick Fry (CEO - Mercedes GP Petronas Formula One Team)

“I must be crazy to be in a loony bin like this.” - Jack Nicholson (One Flew Over the Cuckoo's Nest)

Top
 Profile  
 
 Post subject:
PostPosted: Mon Nov 05, 2007 9:20 am 
Offline
User avatar

Joined: Tue Oct 16, 2007 9:12 am
Posts: 1035
Location: Pretoria
Sidney wrote:
Indien enige van julle óóit, vir watter rede ookal, in Port Elizabeth mag beland, dan is hierdie plek 'n absolute móét! Masterton's. Let op die uitlate van die branders.

Image

Ek beplan om hier om en by nuwejaar vir oulaas daarheen te gaan en finaal te gaan koebaai sê, want my ouers het besluit om maar eerder hierheen te verhuis. Sad, eintlik, want dieselfde ou huis staan steeds daar, sedert '64 al. Maar soos ek vir hulle sê: the memory will álways linger on. Met Masterton's se reuke en aroma in die agtergrond van mens se gedagtes en terugfliste.

Sidney, jy het nou net gemaak dat ek 'n pelgrimstog gaan beplan! Dit is hulle koffie wat my, my vrou en ons huisvriende die afgelope jaar op 'n high het.

_________________
Joh 1:1-3
In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie.

Top
 Profile  
 
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 12 posts ] 

All times are UTC + 2 hours

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 4 guests

You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Search for:
Jump to:  

South Africa's Top Sites Powered by phpBB © 2000, 2002, 2005, 2007 phpBB Group
Style edited by LEE for phpBB3