Tuisblad   Wie is ons?   Argief   Soek Artikels   Beknopte Index   Registreer  Hulpstaaf   Foto's  
Login   Register    FAQ    Soek
Dit is tans Thu Dec 14, 2017 6:51 pm

Alle tye is UTC + 2 hours




Post new topic Antwoord  [ 5 poste ] 
Skrywer Boodskap
 Pos onderwerp: Beknopte KK INDEX
PostPosted: Sat Dec 29, 2007 1:12 am 
Offline
Site Admin
User avatar

Joined: Thu Oct 27, 2005 2:27 pm
Posts: 14410
Location: Weskaap
Reputation point: 557
Een van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestes
Beknopte Kletskerk INDEX:

Hierdie draad is ‘n beknopte index van onderwerpe wat baie aftrek gekry het op Kletskerk. Dit is hoegenaamd nie verteenwoordigend van al die gesprekke nie. Dit dien slegs as aptytwekker vir nuwe lede en help ook om van die gewilde drade makliker op te spoor.

Nuwe skakels word voortdurend bygewerk en deelnemers is welkom om voorstelle te maak watter skakels hulle graag hier wil sien.

CUM
CUM uitgewers boikot André Bartlett se boek

DIALOOG
Dialoog en diskoers

DIE DUIWEL

Bestaan die duiwel?
Die duiwel is los
Geen hel nie?

DOOP
Rant-en-Dal en die groot doop

DWAALLEER

Wie was Prof du Plessis en wat was sy dwaalleer?

EVANGELIESE INISIATIEF
Die EI se sprong van Tukkies na Spong
Evangeliese Inisiatief (EI):Begin van ‘n interne revolusie ?
Hoe Bybels is die Evangeliese Inisiatief werklik?
Wie en wat is die EI?

EVOLUSIE
Is evolusie regtig so onaantasbaar?

FUNDAMANTALISME
10 Simptome van fundamentalisme
Christelike fundamentalisme
Die kop van ‘n internet christen fundamentalis
Fundamentalisme “RULE”
Wat is Fundamentalisme? Is dit skadelik of gee dit sin?

GELOOF
As predikante en teoloë hulle geloof verloor: Hoe cope hulle?
Ek glo nie meer in God nie
Dêmmit dis ‘n sad storie
Geloof en twyfel, ‘n persoonlike belydenis
Geloof as indoktrinasie
Geloof as liefde
Hoe dit voel om jou geloof te verloor
Hoe kan ons met mekaar praat oor geloof?
‘n Gesprek met ‘n roofleser
Was Jesus ‘n Christen?
Op soek na ‘n alternatiewe post kerklike spiritualiteit
Die dans van geloof
Verloor jy jou geloof of verander dit net?
Wat glo ek?

GELOOFSGENESING EN WONDERWERKE
Geloofsgenesing
Night of Bliss with pastor Chris
Ruben Kruger:‘n Nuwe debat oor geloofsgenesing
Wonderwerke en geloof

HOMOSEKSUALITEIT
Die Hervormde Kerk se besluit oor gays
Die onbeholpe gay kompromis help
Die selibaat kommissie
Gay mense se stories
Johannes de Villiers se artikel oor gays in Die Burger
Julian Müller oor gays en die NG Kerk
Laurie Gaum verloor sy appèl
Laurie Gaum se appèl slaag
Meer oor Moreletapark ... H20 (Homosexuality to Overcome)
Moreleta vs gay orrelis
My gay vriend
So interpreteer aktuarius die gay besluit
Wat’s die Christen se probleem met gay wees?

JESUS
Was Jesus nog altyd God?
Jesus se neerdaal "ter helle"
Jesus was gay?
Was Jesus getroud?
Jesus: Man of mite?

KLETSKERK
Die Kletskerkers 'n eie subkultuur?
Die toekoms van Kletskerk
Hoekom klets JY op Kletskerk?
Jean se berig in Kerkbode oor Kletskerk se Kerk krisis
KK word K(a)K
Kletskerk se kerk krisis
Kletskerk se mense haal Die Burger
Kletskerk en Die Burger se kommentaar
Kletskerk op Praag
Kletskerk en die Berlynse muur
Kletskerk Kuburstryd: Is die koeël deur die kerk?
Kletskerk en die NG Kerk se moderamen
Kletskerk op Kyknet
Kletskerk haal weer die nuus
Kletskerk se skeppingsverhaal
‘n Liturgie vir die Kletskerk
NG Kerk breek bande met Kletskerk
NG Kerk wil nie “pa staan” vir Kletskerk
Om die Kletskerk te droom
NG Kerk wil glo weer Kletskerk onder sy vleuels neem
Vrouekeur skryf oor Kletskerk

ISRALEVISIE
Israel-Visie (Of "Israel-Waarheid")

NG KERK
Die NG Kerk en Arminius – geheime agente
NG Kerk se teologiese koers wéér onder bespreking
Waarna moet die NGK luister

NUWE HERVORMING NETWERK
Sakkie Spangenberg gesels met Kletskerk


ONDERHOUDE: KLETSKERK GESELS MET...:

Isak Burger
George Claassen
Johan Liebenberg (gay pastoor)
Abel Pienaar
Eugenie Scott
Sakkie Spanenberg

SKRIFGESAG
Aanval op die gesag van die Bybel
Die Bybel en contradictions
Die Bybel : Is die OT van God, of Oor God of deur God ?
Die Godprobleem: Julian Müller
Die interpretasie van Genesis
Glo "Bybelse" Christene die hele Bybel?
Is die Bybel 'n uitgediende wetenskaplike handboek?
Moet die Bybel 100% akkuraat wees om God se Woord te wees?
Móét Christene in Adam en Eva glo
So, wat beteken Genesis dan?
Waar die Bybel homself weerspreek

SONDE
Die skepping en die erfsonde
Sonde
Wat is erfsonde?

SPIRITUALITEIT
Die behoefte aan 'n nuwe spiritualiteit

POTPOURI
Hoe hanteer jy die dood van ‘n naasbestaande of vriend?
'n Gediggie vir Spinoza
Oor die geweld van die hulpeloses
Stefan Louw wreed vermoor
En hulle het lank en ongelukkig saamgewoon
Vrye wil

_________________
Mag die bome groen bly
en die sterre wit,
en mag daar altyd mense wees
wat mekaar sonder skaamte
in die oë kan kyk –
...want die lewe is ‘n asem lank
en die sterre op die Anderplek donker.

- Breyten Breytenbach


Laaste geredigeer deur Jean op Wed Jan 23, 2008 3:01 pm, geredigeer 10 kere in totaal.

Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Beknopte KK INDEX
PostPosted: Sat Dec 29, 2007 9:33 am 
Offline
User avatar

Joined: Thu Jun 21, 2007 3:22 pm
Posts: 2973
Location: ...
Reputation point: 650
Een van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestes
Jean skryf:
Beknopte Index


Dit gaan ding erg makliker maak, Dankie!

_________________
Ek kan nie meer glo voordat ek nie self my vinger in Jesus se gate gedruk het nie. Johannes 20:27


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Sat Dec 29, 2007 1:15 pm 
Offline
User avatar

Joined: Wed Jun 14, 2006 11:45 am
Posts: 12548
Reputation point: 230
Meester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle ReputasieMeester van alle Reputasie
One small step for Jean, one giant leap for KletsKerk.

Dankie Jean. Ek weet ook dit was nie so 'n danige small step nie.
Voorstel: maak dit onmoontlik om kommentaar te lewer op die draad. Anders word die indeks weer verswelg deur die gewone barbaarse krete van die gepeupel wat nie werk vir hulle hande het nie. Vanselfsprekend is ek self daarvan uitgesluit.

_________________
"If God has spoken, why is the world not convinced?" - PB Shelley

"God is silent. Now if only man would shut up." - Woody Allen


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Sat Dec 29, 2007 1:29 pm 
Offline

Joined: Fri Oct 28, 2005 5:54 pm
Posts: 14268
Reputation point: 4174
Meester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester Kletskerker
FUNDIES
Mega-kerk verrys
Die kerk en sonde
Die Jong Aarde Bedrogspul
Die plat aarde van die bybel - vir Philip


CRACKPOTS
Die Einde. 3 Augustus, 2006
Jean...Why are you TERRIFIED?!
Philip du Toit se teologie
The Truth DEPOSED - spesiaal vir Philip
"Dr " Kent Hovind: Kenner of kwak?
Philip dT se "weerlegging" van WC se proefskrif
Oorlewingskamp
Solid Rock - Church on Fire
Benoni - Healer



NEW AGE
Astrologie in die Bybel

KLETSKERK KULTUURSKOK
Gelowiges se ontnugtering met Kletskerk - moet jy quit?
Die toekoms van Kletskerk
Ope brief aan Plaaswolfie en ander wat soos hy voel
T-shirts vir Afrika!

GODSDIENS VRAAGSTUKKE
Opium vir die massas
Is dit Christenskap?
Waarom wil God geloof word?
'n Beskeie Teologiese Vraagstuk
LYFSTRAF EN DOODSTRAF
Dis als gecover - you can't beat the system
The Character of God
Uitdaging aan ateïste
Ek moes vir my kind jok
Bartlett is toe so

SEKSUALITEIT
Verkragting en invloed van Porn
Saamslaap...Wat mag jy en wat nie?
Kindermolestering
Internet Porn en die Impak op persoonlike verhoudings


EVOLUSIE
"Bing Bang" en evolusie?
IO "navorsing"
Christene versus Kreasionimse
Die Toetsbaarheid van die Evolusie-teorie


Laaste geredigeer deur Kameraad Eksteen op Tue Nov 11, 2008 6:06 pm, geredigeer 1 kere in totaal.

Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Mon Dec 31, 2007 4:09 pm 
Offline
User avatar

Joined: Sat Oct 29, 2005 7:28 pm
Posts: 1069
Location: George
Reputation point: 100
Uitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasie
Uitstekende idee Jean.

Gaan gesprekke baie meer sinvol maak.

Goeie dinge vir jou as die jaar so begin!

Hennie

_________________
Visit my website: http://www.henniepienaar.co.za/
"'n Geknakte riet sal hy nie afbreek nie, 'n lamp wat dof brand sal hy nie uitdoof nie." Jesaja.


Boontoe
 Profile  
 
Display posts from previous:  Sorteer volgens  
Post new topic Antwoord  [ 5 poste ] 

Alle tye is UTC + 2 hours


Wie is aanlyn

Gebruikers tans in die forum: Bing [Bot] en 5 gaste


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
Jy kan nie aanhegsels pos in die forum

Soek vir:
Spring na:  
cron
South Africa's Top Sites Powered by phpBB © 2000, 2002, 2005, 2007 phpBB Group
Style edited by LEE for phpBB3