Tuisblad   Wie is ons?   Argief   Soek Artikels   Beknopte Index   Registreer  Hulpstaaf   Foto's  
Login   Register    FAQ    Soek
Dit is tans Sat Aug 30, 2014 2:18 am

Alle tye is UTC + 2 hours




Post new topic Antwoord  [ 79 poste ]  Gaan na bladsy Previous  1, 2, 3, 4, 5, 6  Volgende
Skrywer Boodskap
 Pos onderwerp: Re: Die gawes van die Heilige Gees
PostPosted: Mon Sep 29, 2008 7:23 pm 
Offline
User avatar

Joined: Tue Apr 03, 2007 12:16 pm
Posts: 4103
Location: 'n Veranderlike
Reputation point: 5
Soek nog reputasie
Die tydperk van die gawes is verby! Vandag maak mense die fout om die volle werking van God se wil as gawes te ken. Dis 'n fout wat die volmaakte wil beperk.

_________________
The power of NOW! Timeless and enternal!


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Die gawes van die Heilige Gees
PostPosted: Mon Sep 29, 2008 9:58 pm 
Offline

Joined: Tue Sep 23, 2008 9:06 pm
Posts: 116
Location: Kaapstad
Reputation point: 0
Soek nog reputasie
Attie nou is ek deurmekaar. Jy klink nou so al asof jy vashou aan wat jy van ouds af geleer het en by troues gehoor het! Die goed het mos dan glad nie gebeur eers in die dissipels se tyd nie of hoe?

As jy se dit het opgehou dan beteken dit jy het geglo dit was werklik.

Ek weet dis vir vandag maar soos kat se dis 'n openbaring. Die gewer van die gawes se teenwoordigheid het my baie meer aangeraak as soseer die werking van die gawes wat by produk was. Ek verkondig nie eens tale nie. Almal wil weet soos koos " is daar 'n lig daarvoor of is die paartie oor."

Ek kan net vertel wat met my gebeur het met eerlikheid. Ek het ook gekatkis en aangeneem en voorgestel maar nie God ontmoet daai tyd nie. Vrees boodskappe gehoor en uit nuuskierigheid daarna my Kiss lp's agteruit getape en geluister en geen satan gevind nie. En nog baie stories.

_________________
For this end we labour and toil and suffer reproach, that we put our hope in the living God who is the Saviour of all men, especially those that believe .....


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Die gawes van die Heilige Gees
PostPosted: Tue Sep 30, 2008 6:03 am 
Offline
User avatar

Joined: Tue Dec 11, 2007 6:05 pm
Posts: 10660
Reputation point: 1499
Meester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester Kletskerker
Liewe Niel

Haal aan:
Ek kan net vertel wat met my gebeur het met eerlikheid.


Eerlikheid bly altyd 'n openbaring.

Dankie vir jou eerlikheid.

Groete
Kat

_________________
Die Bybel less-weight, dalk?

Really????? those pics of yours speak absolute volumes...its not one sees..its about what one doesn't see


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Die gawes van die Heilige Gees
PostPosted: Tue Sep 30, 2008 7:39 am 
Offline
User avatar

Joined: Tue Apr 03, 2007 12:16 pm
Posts: 4103
Location: 'n Veranderlike
Reputation point: 5
Soek nog reputasie
Niel skryf:
Attie nou is ek deurmekaar. Jy klink nou so al asof jy vashou aan wat jy van ouds af geleer het en by troues gehoor het! Die goed het mos dan glad nie gebeur eers in die dissipels se tyd nie of hoe?

As jy se dit het opgehou dan beteken dit jy het geglo dit was werklik.

Ek weet dis vir vandag maar soos kat se dis 'n openbaring. Die gewer van die gawes se teenwoordigheid het my baie meer aangeraak as soseer die werking van die gawes wat by produk was. Ek verkondig nie eens tale nie. Almal wil weet soos koos " is daar 'n lig daarvoor of is die paartie oor."

Ek kan net vertel wat met my gebeur het met eerlikheid. Ek het ook gekatkis en aangeneem en voorgestel maar nie God ontmoet daai tyd nie. Vrees boodskappe gehoor en uit nuuskierigheid daarna my Kiss lp's agteruit getape en geluister en geen satan gevind nie. En nog baie stories.
Niel

In ons dag werk God deur enige mens in Sy volheid maar soos Hy wil. Enige iets is dus moontlik en behoort jy nie minder te verwag nie. Om Hom in jou gedagtes te beperk tot enkele gawes soos dit die geval was in die oorgangstydperk of bybelse geskiedenis van die primitiewe Kerk is om sektaries in ongeloof met God se almag te verkeer. Alhoewel baie reken hulle kan in kerke sekere ampte met sekere gawes uitken is dit net so omdat hulle die voorskrifte vir God wil neerle en hulle ongeloof m.b.t. die volmaaktheid hulle beperk tot die gebrekkigheid.

_________________
The power of NOW! Timeless and enternal!


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Die gawes van die Heilige Gees
PostPosted: Tue Sep 30, 2008 8:02 am 
Offline
User avatar

Joined: Sat Jun 16, 2007 11:47 am
Posts: 41
Reputation point: 0
Soek nog reputasie
Die gawes werk nog net so vandag as in die ou tyd. As die restaurant waar jy kos eet jou nie alles kan gee nie....soek 'n ander een. kan later daaroor uitbrei. handeling is die begin v/d kerk...nie die einde nie.

1 Kor 12 is die 9 gawes
1 Kor 13 is liefde
1 Kor 14 is hoe die gawes werk

Lw die gawes werk nie sonder die liefde nie. Liefde is die olie. Daarom preek baie kerke net oor 1 kor 13.....maar los die ander uit....hul preek oor die olie....maar nie die gawes nie.

Baie baie belangrik...moet nie skrifgeleerdes glo nie. Omdat hulle nie in die gawes vloei nie hou hulle ander weg daarvan. Glo in jou bybel en in Jesus.

Die vuurdoop.....wel hier is 'n tip
Jer 20:9 MKJV
(9) Then I said, I will not mention Him, nor speak in His name any more. But His Word was in my heart like a burning fire shut up in my bones, and I was weary with holding in, and I could not stop.

Dis Jesus wat jou doop deur mense, nie mense nie.

Jy sal weet waneer jy gedoop is......glo my jy sal weet.

en daar sal manefistasies wees...soos praat in tale.....dis net vir die wat glo. mark16


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Die gawes van die Heilige Gees
PostPosted: Tue Sep 30, 2008 8:26 am 
Offline
User avatar

Joined: Tue Apr 03, 2007 12:16 pm
Posts: 4103
Location: 'n Veranderlike
Reputation point: 5
Soek nog reputasie
Rooiwit

Jou kennis is gebrekkig want dit is op die bybel gegrond. Daar is 'n groot verskil tussen die volheid van die Gees en die gawes. Moet nou die oom jou kinderkrans lessie uit die bybel kom probeer leer nie.

Die bybel is nie die Woord van God nie! God is Sy eie woord en daar is 'n groot verskil tussen jou Papiergod en die ware een.

_________________
The power of NOW! Timeless and enternal!


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Die gawes van die Heilige Gees
PostPosted: Tue Sep 30, 2008 10:39 am 
Offline
User avatar

Joined: Sat Jun 16, 2007 11:47 am
Posts: 41
Reputation point: 0
Soek nog reputasie
Omdat jy nie gedoop is nie het jy geen openbaring nie. 2kor 3....da is nog 'n sluier voor jou.....ek is 100% seker ek is nie die eerste ou wat dit vir jou gese het nie.....toe.....dink bietjie



wel Attie Geesloos....ek sou van jou kon leer as jy enige vrug in jou lewe het..... :mrgreen:

Jesus is nie 'n ticket conductor nie....Hy is 'n fruit inspector.


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Die gawes van die Heilige Gees
PostPosted: Tue Sep 30, 2008 10:57 am 
Offline

Joined: Fri Oct 28, 2005 5:54 pm
Posts: 11892
Reputation point: 3642
Meester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester Kletskerker
Redwhite skryf:
Omdat jy nie gedoop is nie het jy geen openbaring nie. 2kor 3....da is nog 'n sluier voor jou.....ek is 100% seker ek is nie die eerste ou wat dit vir jou gese het nie.....toe.....dink bietjie



wel Attie Geesloos....ek sou van jou kon leer as jy enige vrug in jou lewe het..... :mrgreen:

Jesus is nie 'n ticket conductor nie....Hy is 'n fruit inspector.

Image
Image



Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Die gawes van die Heilige Gees
PostPosted: Tue Sep 30, 2008 11:01 am 
Offline
User avatar

Joined: Sun May 06, 2007 6:03 pm
Posts: 3644
Location: In die middel van my borrel van persepsie.
Reputation point: 1626
Meester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester Kletskerker
............

_________________
"Somtyds kan ek vir 'n gedagte wat my nie pas vanweë my hedendaagse verstaan 'n rooikaart gee." - Elimelek


Laaste geredigeer deur vixen op Fri Nov 25, 2011 3:03 pm, geredigeer 2 kere in totaal.

Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Die gawes van die Heilige Gees
PostPosted: Tue Sep 30, 2008 11:12 am 
Offline
User avatar

Joined: Tue Jun 03, 2008 9:05 am
Posts: 536
Location: Sandton, Gauteng
Reputation point: 0
Soek nog reputasie
Redwhite skryf:
Die gawes werk nog net so vandag as in die ou tyd.


Nou wonder ek hoekom sien ons nie meer tonge van vuur soos in Hand2 en is daar nie rukwinde in die kerk geboue nie?

Redwhite skryf:
Baie baie belangrik...moet nie skrifgeleerdes glo nie. Omdat hulle nie in die gawes vloei nie hou hulle ander weg daarvan. Glo in jou bybel en in Jesus.


Die Woord en die Woord alleen. Amen.

Mar nou sukkel ek - hoekom word party gelowiges nie in die HeiligeGees gedoop nie? Soos kom ons vat my ouma en oupa. My oupa is al gedoop in die HG maar hy vloek en hy twis met almal terwyl my oumatjie al vir 60 jaar die Here smeek en vra vir die spesiale geskenk en opreg voorbeeldig en vrugtevol lewe en dit net nie ontvang nie.

Miskien moet my ouma ook begin vloek en twis dalk gebeur dit met haar.
God is dan 'n God van liefde - hoekom sal Hy vir iemand wat een van Sy opregte kinders is 'n klip gee in plaas v 'n brood?

Haal aan:
Jy sal weet waneer jy gedoop is......glo my jy sal weet.
Hoe sal jy weet?

Haal aan:
en daar sal manefistasies wees...soos praat in tale.....dis net vir die wat glo. mark16


Ok maar Hindu ghurus praat ook in vreemde tale...so ook katolieke priesters wat klein seuntjies seker molesteer.

_________________
------------------------------------------------------------------
Dan 12:4
En jy, Daniël, hou die woorde geheim en verseël die boek tot die tyd van die einde toe; baie sal dit deursoek, en die kennis sal vermeerder.


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Die gawes van die Heilige Gees
PostPosted: Tue Sep 30, 2008 11:59 am 
Offline
User avatar

Joined: Tue Apr 03, 2007 12:16 pm
Posts: 4103
Location: 'n Veranderlike
Reputation point: 5
Soek nog reputasie
Witrooi skryf:
Haal aan:
Omdat jy nie gedoop is nie het jy geen openbaring nie. 2kor 3....da is nog 'n sluier voor jou.....ek is 100% seker ek is nie die eerste ou wat dit vir jou gese het nie.....toe.....dink bietjie



wel Attie Geesloos....ek sou van jou kon leer as jy enige vrug in jou lewe het.....

Jesus is nie 'n ticket conductor nie....Hy is 'n fruit inspector.
Snotkoppie jy praat van jouself! Jy weet nie eens met wie jy te doen het nie! Reken jy dat Charismatiese pastore gedoop met water en Gees nie gedoop is nie en ook nie openbarings het nie? Waky waky!

Kom ek wys jou gou 'n vrug van die Gees wat jy oorsien het! Fokkof! Hoes daai vir jou of moet ek jou dalk met 'n sweep soos Jesus kom piets! Wat verkies jy?

Jy verwar gewone werke van die Heilige Gees vir gawes want jou koppie is gekrimp en jou oortjies vol pis.

_________________
The power of NOW! Timeless and enternal!


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Die gawes van die Heilige Gees
PostPosted: Tue Sep 30, 2008 2:27 pm 
Offline
User avatar

Joined: Sun May 06, 2007 6:03 pm
Posts: 3644
Location: In die middel van my borrel van persepsie.
Reputation point: 1626
Meester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester Kletskerker
.............

_________________
"Somtyds kan ek vir 'n gedagte wat my nie pas vanweë my hedendaagse verstaan 'n rooikaart gee." - Elimelek


Laaste geredigeer deur vixen op Fri Nov 25, 2011 3:04 pm, geredigeer 1 kere in totaal.

Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Die gawes van die Heilige Gees
PostPosted: Tue Sep 30, 2008 4:22 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon Sep 29, 2008 1:40 pm
Posts: 33
Location: Kimberley
Reputation point: 0
Soek nog reputasie
Jesus oordeel mense nie. Ek kan jou klomp wys waar staan dat Jesus niemand gaan oordeel nie(die wat in Hom glo). Toe Jesus die Prostetiet by die waterput kry het hy haar nie veroordeel nie, maar haar hoop gegee en sy was gered.

Die een wat saam Jesus aan die Kruis gehang het het verdien om dood te gaan, maar Jesus het vir hom gese dat hy saam met Jesus in die paradys sal wees toe hy vir Jesus vra. GOEIE MENSE GAAN NIE HEMEL TOE NIE, NET DIE WAT GLO. Jesus het gese, ek is die deur, net deur Jesus kan jy hemel toe gaan. Jy kan klomp verkeerde goed gedoen het, dit maak nie saak nie, die vraag is, ken jy vir Jesus?

Iemand het vir my gese ek gaan hel toe omdat ek rook. Nerens in die bybel staan dit nie. Die bybel praat net van verslawing. Maar hulle wat bv rokers oordeel is verslaaf aan koffie of coke...

Ons is ALMAL sondars, daarom kort ons vir Jesus. Die 10 gebooie is daar om vir ons te wys hoe sondig ons is en hoe erg ons HOM nodign het. Joh 1:17 Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom. Hy was die offer wat ons sonder weg geneem het...

Orals toe engele aan mense verskyn het, het die engel elkekeer vir die mense gese dat hulle nie voor hulle moet kniel nie. Die rede is, engele is boodskappers, maar ONS is kinders van God. In die bybel noem hy my sy kind.
Ons is belangriker as die engele in die hemel. 1Co 6:3 Weet julle nie dat ons engele sal oordeel nie, hoeveel te meer die alledaagse dinge?

ONS IS VRY. NIKS HET N HOUVAS OP ONS NIE, NIE EERS DIE DOOD NIE...

_________________
1Co 2:14 Maar die natuurlike mens neem die dinge van die Gees van God nie aan nie; want dit is vir hom dwaasheid, en hy kan dit nie verstaan nie, omdat dit geestelik beoordeel word.


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Die gawes van die Heilige Gees
PostPosted: Tue Sep 30, 2008 4:41 pm 
Offline
User avatar

Joined: Sat Jun 16, 2007 11:47 am
Posts: 41
Reputation point: 0
Soek nog reputasie
hier is iets
http://www.nytimes.com/2006/11/07/healt ... ref=slogin


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Die gawes van die Heilige Gees
PostPosted: Wed Oct 01, 2008 2:18 pm 
Offline
User avatar

Joined: Tue Jul 15, 2008 3:57 pm
Posts: 378
Location: Sunninghill, Johannesburg
Reputation point: 0
Soek nog reputasie
Waarom is dit dat wanneer mens gedoop word en jy het 'n verwagting van normaliteit met die gebeurtenis beleef jy dit as heel normaal, maar wanneer jy so sterk verwagting het dat iets bonatuurliks met jou gaan gebeur dan voel jy allerhande vreeslike warm gloede en emosie wanneer jy gedoop word?

Of kan skeptiese mense wat bereid is om die leap of faith te vat nie rerig die HG ontvang nie? Waar is jou kerk rooikappie? Kan ek daar gedoop word asseblief want ek sukkel al jare om die Bybel te verstaan.

_________________
Leë pyp, maak toe jou kraan. Dalk sien ons jou vir 'n vol een aan - Langenhoven

In vino veritas - Latin saying


Boontoe
 Profile  
 
Display posts from previous:  Sorteer volgens  
Post new topic Antwoord  [ 79 poste ]  Gaan na bladsy Previous  1, 2, 3, 4, 5, 6  Volgende

Alle tye is UTC + 2 hours


Wie is aanlyn

Gebruikers tans in die forum: No registered users en 0 gaste


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
Jy kan nie aanhegsels pos in die forum

Soek vir:
Spring na:  
South Africa's Top Sites Powered by phpBB © 2000, 2002, 2005, 2007 phpBB Group
Style edited by LEE for phpBB3