Tuisblad   Wie is ons?   Argief   Soek Artikels   Beknopte Index   Registreer  Hulpstaaf   Foto's  
Login   Register    FAQ    Soek
Dit is tans Thu Dec 14, 2017 7:04 pm

Alle tye is UTC + 2 hours




Post new topic Antwoord  [ 18 poste ]  Gaan na bladsy 1, 2  Volgende
Skrywer Boodskap
 Pos onderwerp: Uhuru se moeru
PostPosted: Tue Feb 20, 2007 4:56 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon Aug 21, 2006 11:01 pm
Posts: 2690
Reputation point: 30
Goeie reputasie
Ek het seker al vandag 30 SMS'e gekry wat die volgende se :

Mandela in koma. SAP + wmag op gereedheid vir opstand. Inligting van vertroulike bron. Sms soveel mense jy kan, moontlike aanvalle op blankes.

News24 skryf die volgende :


Cops warn of 'Uhuru' e-mails
20/02/2007 15:57 - (SA)


Pretoria - The police have warned against "Uhuru-type" e-mails, SMSs and a DVD claiming that former president Nelson Mandela's death will spark racial violence and attacks on white South Africans.

The messages also "incite" white South Africans to gather at pre-identified "safe areas" and be prepared to defend themselves.

The South African Police Service states emphatically that the messages are malicious, scurrilous and without any foundation or substance whatsoever.

The messages refer to planning and intended actions under the code names of, among others, UHURU, Night of the Long Knives, Red October, Operation White Cleanup and Iron Eagle.

'Intended to incite hysteria'

Police say the messages form part of a disinformation campaign and publicity stunt by a group known as the Suidlanders, under the leadership of one Gustav Muller.

Police say the public should not pay any heed to the messages and not to let them influence their daily lives.

They say the messages apparently are intended to incite racial intolerance and hysteria among South Africans.


http://www.news24.com/News24/South_Africa/News/0,,2-7-1442_2072248,00.html



So ek wil net se, as die sms'ie reg was en ek word vanaand in my bed vermoor :Sorry Jake !, ek was verkeerd, jy is toe al die tyd 'n israeliet.

As julle my sal verskoon, ek gaan nou De la Rey op repeat sit op my notebook en opgesweep raak.


.


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Uhuru se moeru
PostPosted: Tue Feb 20, 2007 5:06 pm 
Offline

Joined: Fri Oct 28, 2005 5:54 pm
Posts: 14268
Reputation point: 4174
Meester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester Kletskerker
Haal aan:
The messages also "incite" white South Africans to gather at pre-identified "safe areas" and be prepared to defend themselves.


Waar is die plekke? En is dit mooi afgekamp volgens kerkverband, Hervormers, Gereformeerdes, Israeliete, Ware Israeliete, gays, homopfobe ens?


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Tue Feb 20, 2007 5:14 pm 
Offline

Joined: Fri Oct 28, 2005 6:01 pm
Posts: 14216
Location: Kaapstad
Reputation point: 1016
Meester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester Kletskerker
Ek het dit al op 'n ander forum gesê toe ons van 'n definitiewe dag en datum voorsien is*** ivm dieselfde nonsens:

Dit gaan 'n logistiese nagmerrie wees:)))


*** Dit het toe nie gebeur nie.
Sal ook nie nou nie.
En as iets sou gebeur, kan die polieste maar daar by die BoereMagBefoktes gaan soek....


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Tue Feb 20, 2007 10:10 pm 
Offline
User avatar

Joined: Wed Jul 05, 2006 9:53 pm
Posts: 2023
Reputation point: 90
Goeie reputasieGoeie reputasie
Ek is oortuig daarvan dat hierdie hele ding 'n regeringsoperasie is, nes die Boeremagdebakel wat deur 'n veiligheidspolisieman, ene JC Smith aangevoor is. Die berig meld dit nie, maar in die uitnodiging na Gustav Muller se "voorligtingsessies" wat op regse forums versprei is word beweer dat hy die "inligting" as voormalige MI-offisier in die hande gekry het.

'n Bietjie deduktiewe logika: As ons aanvaar dat die "inligting" vals is, dan lieg Muller oor sy status as voormalige offisier. Dit is onwaarskynlik dat hy die aanspraak sou maak indien hy nooit vir MI gewerk het nie, dus werk hy nog steeds vir hulle.

'n Verdere aanduiding: bywoning van die sessies en die CD's was gratis. Daar is dus geen geldelike motief nie, alhoewel dit hom 'n aansienlike bedrag moes gekos het om die inligting saam te stel en vir die reise en lokale te betaal.

En hoekom die fisiese voorligtingsessies as mens die inligting eenvoudig oor die internet kan vrystel? Want as iemand bloot op 'n skakel klik om inligting af te laai is dit nie 'n betroubare aanduiding van sy/haar politieke oortuigings of potensiaal vir ekstremistiese optrede nie.


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Wed Feb 21, 2007 4:31 pm 
Offline
User avatar

Joined: Wed Jul 05, 2006 9:53 pm
Posts: 2023
Reputation point: 90
Goeie reputasieGoeie reputasie
Wat? Niemand wat my gaan aanvat hierop nie? Aperio? Annette? Daan?


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Wed Feb 21, 2007 4:35 pm 
Offline

Joined: Fri Oct 28, 2005 5:54 pm
Posts: 14268
Reputation point: 4174
Meester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester Kletskerker
Rooibaard skryf:
Wat? Niemand wat my gaan aanvat hierop nie? Aperio? Annette? Daan?


Jy meen ek moenie te verbaas wees as die swart bankbestuurder buurman en die swart ingenieur hoër op in die straat my met AK's kom doodmaak as Mandela groet nie.

Jou logika suig! :wink:


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Wed Feb 21, 2007 4:36 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon Aug 21, 2006 11:01 pm
Posts: 2690
Reputation point: 30
Goeie reputasie
Rooibaard skryf:
'n Bietjie deduktiewe logika: As ons aanvaar dat die "inligting" vals is, dan lieg Muller oor sy status as voormalige offisier. Dit is onwaarskynlik dat hy die aanspraak sou maak indien hy nooit vir MI gewerk het nie, dus werk hy nog steeds vir hulle.

.



Rooibaard,
Jy is duidelik baie slimmer as ek. Ek kom glad nie by jou afleiding uit nie.
Muller kan mos 'n ex MI-boytjie en 'n liegbek wees ?


(woep-woep-woep-woep.....hoor jy ook daai swart choppers in "whisper mode" ? )


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Wed Feb 21, 2007 5:04 pm 
Offline
User avatar

Joined: Wed Jul 05, 2006 9:53 pm
Posts: 2023
Reputation point: 90
Goeie reputasieGoeie reputasie
Die Filadelfieer skryf:
Rooibaard skryf:
'n Bietjie deduktiewe logika: As ons aanvaar dat die "inligting" vals is, dan lieg Muller oor sy status as voormalige offisier. Dit is onwaarskynlik dat hy die aanspraak sou maak indien hy nooit vir MI gewerk het nie, dus werk hy nog steeds vir hulle.

.



Rooibaard,
Jy is duidelik baie slimmer as ek. Ek kom glad nie by jou afleiding uit nie.
Muller kan mos 'n ex MI-boytjie en 'n liegbek wees ?


(woep-woep-woep-woep.....hoor jy ook daai swart choppers in "whisper mode" ? )


Wat ontbreek is 'n motief. Dit is waar dat regses mense met vae bangmaakstories opsweep, maar dit is omdat hulle dit self glo en omdat daar altyd 'n element van waarheid is. In hierdie geval het iemand gegaan en spesifieke, kontroleerbare "feite" gefabriseer. Die vraag is hoekom? 'n Geldelike motief ontbreek en hy stel homself aan vervolging bloot. Die toets sal wees of die regering hom wel binnekort gaan dagvaar. Indien nie, beskou ek my saak as bewese.


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Wed Feb 21, 2007 5:09 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon Aug 21, 2006 11:01 pm
Posts: 2690
Reputation point: 30
Goeie reputasie
Rooibaard skryf:

Wat ontbreek is 'n motief. Dit is waar dat regses mense met vae bangmaakstories opsweep, maar dit is omdat hulle dit self glo en omdat daar altyd 'n element van waarheid is. In hierdie geval het iemand gegaan en spesifieke, kontroleerbare "feite" gefabriseer. Die vraag is hoekom? 'n Geldelike motief ontbreek en hy stel homself aan vervolging bloot. Die toets sal wees of die regering hom wel binnekort gaan dagvaar. Indien nie, beskou ek my saak as bewese.



Aaahh ! Ek het mos gese jy's slimmer as ek.
Sal die kontroleerbare feite Mandela se koma en SAPS se "gereedheid" wees ?


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Wed Feb 21, 2007 5:13 pm 
Offline

Joined: Fri Oct 28, 2005 6:01 pm
Posts: 14216
Location: Kaapstad
Reputation point: 1016
Meester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester Kletskerker
Rooibaard Skrywe:
omdat daar altyd 'n element van waarheid is. In hierdie geval het iemand gegaan en spesifieke, kontroleerbare "feite" gefabriseer.


Annette: Rooibaard, jy moet tog asseblief lees watter nonsens jy kwytraak voordat jy die stuur knoppie druk.
Hoe op aarde verwag jy enige kommentaar op sulke onbevange twak?


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Wed Feb 21, 2007 5:21 pm 
Offline
User avatar

Joined: Wed Jul 05, 2006 9:53 pm
Posts: 2023
Reputation point: 90
Goeie reputasieGoeie reputasie
Die Filadelfieer skryf:
Rooibaard skryf:

Wat ontbreek is 'n motief. Dit is waar dat regses mense met vae bangmaakstories opsweep, maar dit is omdat hulle dit self glo en omdat daar altyd 'n element van waarheid is. In hierdie geval het iemand gegaan en spesifieke, kontroleerbare "feite" gefabriseer. Die vraag is hoekom? 'n Geldelike motief ontbreek en hy stel homself aan vervolging bloot. Die toets sal wees of die regering hom wel binnekort gaan dagvaar. Indien nie, beskou ek my saak as bewese.



Aaahh ! Ek het mos gese jy's slimmer as ek.
Sal die kontroleerbare feite Mandela se koma en SAPS se "gereedheid" wees ?



Ek het eintlik gedink aan sy bewerings oor die spesifieke operasies wat die regering sou beplan met die oog op Mandela se afsterwe. Maar uiteraard is die vraag of Mandela in 'n koma verkeer, 'n uiters kontroleerbare bewering.


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Wed Feb 21, 2007 5:28 pm 
Offline
User avatar

Joined: Mon Feb 05, 2007 9:27 pm
Posts: 3443
Reputation point: 32
Goeie reputasie
Die ding het al die mense hier by die kantoor op hol...

Veral die 3 ouens wat in die Isreal Visie glo, wel die ander een het ons Kaap toe gestuur om daarso on netwerk te babysit maar ja.

Nie net hulle nie, maar almal maak planne met extra rys, plekke om by mekaar te kom, hoe om jouself te verdedig etc.

Scary business...

Maar as ek reg onthou was dit presies dieselfde met die eerste demokratiese verkiesing? My pa se 10 jaar voor dit was dit dieselfde.

Al die emails wat om gaan, wel, MI en NI weet al klaar van dit, so die ouens se planne is klaar ge-compromise as hulle deel is van die regeering en die regeering die boosdoeners is in die prentjie

My heel eerste meisie wat van toe af my beste vriendin is het my nou die aand in trane gebel en gese ek moet uit Jhb/Pta wegkom want hulle gaan heel eerste hierso toeslaan.

Dit is hartseer dat soveel mense so paniekerig gemaak word oor niks :( Indien dit gaan gebeur, gaan dit gebeur, niks wat ons kan doen daaraan nie.

As ek doodgaan, ja wel, dan hoef ek nie meer te sukkel met allerdaagse dingetjies nie ;)

There is always a silver lining ;)


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Wed Feb 21, 2007 5:32 pm 
Offline
User avatar

Joined: Wed Jul 05, 2006 9:53 pm
Posts: 2023
Reputation point: 90
Goeie reputasieGoeie reputasie
Annette skryf:
Rooibaard Skrywe:
omdat daar altyd 'n element van waarheid is. In hierdie geval het iemand gegaan en spesifieke, kontroleerbare "feite" gefabriseer.


Annette: Rooibaard, jy moet tog asseblief lees watter nonsens jy kwytraak voordat jy die stuur knoppie druk.
Hoe op aarde verwag jy enige kommentaar op sulke onbevange twak?


Ek verstaan nie wat jy bedoel nie, Annette. Die element van waarheid in die regse teorieë oor 'n komende slagting is die slagtings wat so dikwels elders op die kontinent plaasvind, rassistiese onverdraagsaamheid en die huidige geweld teen blankes, veral die plaasboere. Uit hierdie gegewens en allerlei tweedehandse gerugte maak hulle dan gevolgtrekkings wat meer of minder vergesog is. Muller, daarenteen, beweer dat hy oor eerstehandse, kontroleerbare inligting beskik van 'n beplande volksslagting. Dit stel hom bloot aan vervolging. Kom ons kyk wat die regering daaromtrent doen. As hulle daaragter sit, soos ek vermoed, sal hulle uiteraard niks doen nie. As Muller daarenteen 'n opstoker is met daadwerklike regse oogmerke is die regering by magte en het hulle nie 'n keuse as om hom in sy spore te stuit nie.


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Thu Feb 22, 2007 5:14 am 
Offline

Joined: Fri Mar 10, 2006 10:20 pm
Posts: 1029
Reputation point: -3
Ongewensde Reputasie
Uhuru ... nou ?

Mandela is kamstig reeds dood ? ... Me thinks not !

Die 'bron' vanwaar hierdie kakstorie kom verklaar natuurlik alles.

Aangaande Dr (kwak) Lets Pretorius en "Die Ou Man" (die New-
Age, Witboek- 'boer') se sogenaamde "Boerevryheid" - Webwerf
(en hulle maatjies soos Gustav Muller, "Boere Staatsman", ens,
wat daar plak), - net die volgende :

Pretorius ! - Aan jou gruwelike en godslasterende vriende en
metgeselle word jy gemeet, geken en herken ! Gá !

Ek het dit lank gelede van die staanspoor af gestel - en ek stel
dit nog steeds dat "Boerevryheid" (en Pretorius & Kie), 'n tipiese
domgat (kakkerige / ontmaskerde / Afrika-styl-boergat) Nasionale
Intelligensie (a contradiction in terms) -operasie is. Hulle is vervuil
van tipiese domgat ANC- "Agents-Provocateurs", opswepers en
misleiers (almal dom, vrot akteurs en skynregses), waarmee hulle
(ongelukkig) 'n paar minder skerp en naïewe regses telkens op
sleeptou neem. (Gelukkig is Rooibaard nie een van hulle nie).

Daarom weier ek volstrek om daar deel te neem. Ek ondersteun
eenvoudig geen NIA-skepping nie ! Vlôk NIA en hulle Boergat-
Vryheid (boepens-vryheid) Webwerf ! Mag hulle stywe, nage-
maakte crimpilene springbokvel-onderbroeke hulle verwurg en
hulle aambeie laat binnetoe groei, sodat selfs hulle lintwurms
'De La Rey' begin sing om net bevry te word van die verdruk-
king !


Andersins, mbt Afrika en Azanië ...

Maar (en 'n groot MAAR) ... wat die harde feite van Afrika
aanbetref ... moenie dat domgat NIA-misleiding die aandag
van die ware en harde feite aftrek nie. Bly wakker !


Uhuru, of nie Uhuru ... wat sal dit nou eintlik wees ...

... eeenie-meeenie-maainie-mou ...

Wie weet ?

Die goue vraag is : Is dit 'n kwessie van "OF" of "WANNEER" ?

Kom ons wees krities, analities en realisties ...

Maak dit regtig saak of die naturelle nou al die wittes op een
slag gaan uitmoor, en of hulle dit nou stelselmatig doen onder
die dekmantel van "misdaad" ?

Die huidige statistieke wys dat ons reeds in 'n tipe (staat)
van Uhuru ('n tipe burgeroorlog) sit, want die moordgetalle
per jaar oorskry reeds die aantal sterftes in Irak. Dit is die
harde feite van Azanië.

Verder ...

Mense vergeet die volgende baie belangrike punte :

1) Dat ons in Afrika woon - meer spesifiek in Azanië, tans
met meer as 60 miljoen naturelle tussen en om ons, - en
die desperate, onwettige immigrante stroom steeds in.

2) Dat mens altyd na die geskiedenis moet kyk om daaruit
te leer, want dit bly relevant, naamlik ...

3) Dat Afrika se geskiedenis maar té vol is van barbarisme,
lae intellek, primitiewe denkwyses, emosionele onstabiliteit,
- die gevolglike maklike massa-opsweping van die naturelle,
en die instinktiewe moorde en massaslagtings wat die een
of ander tyd volg.

4) Verder is daar veels te min tronke ; terwyl die huidige
tronke oorvol is ; terwyl die howe reeds onderbeman en
oneffektief is ; terwyl die polisie reeds onbevoeg, korrup,
oorwerk en wetlik gekniehalter is ; terwyl die misdadiger
die meeste "regte" en "menseregte" geniet ; - terwyl die
wetsgehoorsame (en 'rate-paying') burgers amper GEEN
regte meer het nie - en boonop ontwapen word !

5) ...'n Bose kringloop wat wanneer en waar gaan eindig ?

Geen wonder nie ! ...

Waarom het reeds meer as 'n miljoen blankes die land ver-
laat ? - Is dit miskien omdat hulle dom is ? - Nee ! - Want
hulle verteenwoordig die intelligente, beskaafde en hoogs
opgeleide persone van die blanke samelewing.

Wat het hierdie miljoen-plus mense besef ? -

Hulle het vir seker aan punte 1 tot 5 hierbo gedink.

Hulle het 'n paar "logical deductions" gemaak en ook na
die volgende teleurstellende feite gekyk :

a) Sedert 1994 het die barbarisme (roof, verkragting en
moord), dwelmhandel -en misbruik, onbevoegdheid, ne-
potisme, korrupsie, swak diens, bankrotskap van stads-
rade, haat jeëns die blankes, ens, net toegeneem, en
jaarliks neem dit steeds toe.

b) Al hoe meer blankes se naastes, families, vriende en
kennisse word direk deur swart-op-wit moorde getref.

c) Robber (Bob) Moeg-Apie slaan 'Uhuru-style' toe op
die blanke inwoners van ZimBoBwe, - en tans word al-
mal (alle wittes) offisiëel uit Zim verban, - terwyl ge-
liefde Prez-Mbegger trots sy Oom Bob se blad skud.

d) In Azanië word (Kommunistiese) wetgewing ingestel
wat bepaal dat blanke boere van hulle grond afstand
moet doen op die ANC-Regering se voorwaardes, - or
else ... ! (...klink uiters bekend).

e) 'n ANC-Politikus (M. Gaba) skree aan 'n blanke ver-
keersman "the day Mandela dies we will kill you whites
like flies
" ; Pasma studente skree "kill the whites - Afri-
kaans and English, kill all of them
..." ; 'n huilende wit
babadogtertjie word point-blank in die gesiggie geskiet
en die swart aanvaller verklaar in die hof dat hy dit ge-
doen het "because she was white" ; 'n swart misdadi-
ger skree aan sy wit slagoffers "we will kill all of the
whites
" ; swart huisrowers verklaar aan hulle wit slag-
offers dat "we must rob and kill all the whites" ... en
so kan dit aangaan.

f) Kommunisme word dmv verskeie Kommunistiese-styl
wette op blankes afgeforseer, soos bv dat laekoste be-
huising met opset tussen gegoede (blanke) woongebiede
gebou moet word.

g) Blankes word aggressief en met mening uit die Staats-
diens en uit die Privaatsektor (en die besigheidsektor) ge-
jaag dmv openlike diskriminasie en verdrukking. Blankes
word dus stelselmatig op ekonomiese gebied vernietig.
Ja, die liberaliste skree dat dit dan só goed gaan met
die ekonomie, - maar hoe baat die 600 000+ arm blan-
kes hierby, - om nie eers van die 50+% van die werk-
lose swart bevolking te praat nie. - Want ...

Die volgende vraag is : Wie gaan die skriftelike waarborg
verskaf wat gaan belowe dat hierdie massa (50+%) werk-
lose naturelle NIE teen die blankes opgesweep (kan) gaan
word nie - om 'n massa-regstellende aksie op ons te pleeg
nie ? - Nou praat ons van sowat 30 miljoen arm en honger
naturelle met 'n wonderlike sin vir morele waardes en wet
en orde, of hoe ? (om nie eers van hulle bekende ingebore
lieftalligheid teenoor die blankes te praat nie).

Ja, ...

Daardie miljoen-plus blanke emigrante het logies hulle
volgende paar opsies oorweeg :

1) Bly in Azanië met jou oogklappe, sodat jy daardie libe-
rale en naïewe "vrede en voorspoed" van die wonderlike
'wonderwerk' van FW se "Nuwe Suid-Afrika" kan ervaar.
Neem 'n Amy Biehl-houding in en help, voed en seën al
wat 'n moordenaar is. Begin 'n sopkombuis in jou agter-
plaas.

Maak soos Colin Dredge van Tswhane (Bobbejaandorp)
en stig 'n regshulpfonds vir sluipslapers, boemelaars en
rondlopers, sodat 'wit rassiste' nie hulle "reg tot grond
en blyplek" kan ontneem nie.

Ondersteun jou Kjerk met hulle hordes "kom ons prop ons
boggom-naastes in
" -projekte, waar daar hope kos en kle-
re aan die naturelle uitgedeel word, want hulle getalle van
60 miljoen is blykbaar nie genoeg nie, - daar moet dringend
voorsien word dat hulle eerder na 120 miljoen aanteel, want
jou kinders se toekoms is nog nie genoeg gefók nie.

Vergewe tog, en bid tog vir die moordenaar van jou baba-
dogtertjie, as ook die verkragter van jou vrou. Leer om jou
wangetjies weer-en-weer te draai én te smile, al hang die
velle ook aan die oop en bloedbelope vleeswonde.

Wees positief. Hou tog net aan glo en vertrou dat die
misdaad gaan "verdwyn". Vrek dan ten minste in vrede !

2) Jy besef in tyd dat opsie 1 hierbo nie werk nie. Jy be-
sef dat jy nou net drie opsies oor het, naamlik opsies 3,
4 en 5 wat volg :

3) Bly in Azanië, erken die huidige staat van burgeroorlog,
en word militaristies, paraat en aggressief. Kleef aan jou
wettige wapens solank jy kan, met 'n konstante paranoïe-
se en trigger-happy houding, sodat jy ten minste in donker
Afrika jou en jou gesin kan beskerm - net sodat julle kan
OORLEEF. Leer om elke dag-en-nag jouself gereed te
maak op 'n moontlike aanval en die moontlike dood van
'n geliefde of geliefdes.

4) Jy oorleef vir nou, maar besef dat jy nie VIR EWIG onder
die huidige (en toenemend-verslegtende) toestande binne
Azanië sal kan oorleef nie. So, jy besluit jy wil net 'n bietjie
LANGER hier in Azanië OORLEEF, - nie permanent nie - want
jy voel nostalgies - jy (en jou voorgeslagte) is mos hier ge-
bore, en boonop hou jy mos van aksie en avontuur in Afrika.
Maar, jy besef dat jy nie vir altyd hier sal kan OORLEEF nie.
So, jy hou ('n rukkie langer) uit, - al is dit net TYDELIK.

5) Jy besef jy is nie militaristies, defensief of paraat nie.
Jy besef dat jy enige tyd in 'n misdaadstatistiek kan ver-
ander. Jy werk nie in die lykshuis nie en jy is nie gewoond
aan lyke nie. Jy is verál nie bereid om na die lyke van jou
vrou en/of kinders te kyk nie. Jy besef jy is nie bereid om
kanse met jou gesin se lewens te vat nét om in Afrika te
OORLEEF nie. Jy SIEN dat dinge vinnig al hoe slegter raak
en derhalwe besluit jy dat jy NOU uit Azanië moet fokkof.

... Want jy het besef ...

Die geskiedenis van Afrika herhaal homself ...

- Uhuru of nie Uhuru ...

Wag maar !


Wat is JOU opsies in Azanië, hmmmmmm ??

... Tik tak tik tak tik tak tik tak ...


JW12


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Thu Feb 22, 2007 5:18 am 
Jake

Dis duidelik dat jy nie meer in SA woon nie. Ek ook nie. Weet jy, ek glo wanneer mens 'n land verlaat, het jy werklik geen reg meer om die land en sy mense te kritiseer nie. Jy het jou regte verbeur deur weg te gaan. Jou lojaliteit lê nou by jou nuwe land.

Dit was jou keuse om weg te gaan, net soos dit die blyers se keuse was om te bly. Maak nou vrede daarmee. Dit het niks meer met jou te doen nie.

Lu


Boontoe
  
 
Display posts from previous:  Sorteer volgens  
Post new topic Antwoord  [ 18 poste ]  Gaan na bladsy 1, 2  Volgende

Alle tye is UTC + 2 hours


Wie is aanlyn

Gebruikers tans in die forum: Bing [Bot] en 4 gaste


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
Jy kan nie aanhegsels pos in die forum

Soek vir:
Spring na:  
cron
South Africa's Top Sites Powered by phpBB © 2000, 2002, 2005, 2007 phpBB Group
Style edited by LEE for phpBB3