Tuisblad   Wie is ons?   Argief   Soek Artikels   Beknopte Index   Registreer  Hulpstaaf   Foto's  
Login   Register    FAQ    Soek
Dit is tans Fri Nov 28, 2014 7:26 am

Alle tye is UTC + 2 hours




Post new topic Antwoord  [ 10 poste ] 
Skrywer Boodskap
 Pos onderwerp: Wat en wie is 'n Rooms-Katoliek of 'n Sewendaagse Adventis?
PostPosted: Thu May 04, 2006 3:40 pm 
Na aanleiding van Fr Frank en sy "handlanger" Jasper se gesprekke die volgende: "Wat is 'n Rooms-Katoliek"? "Wat is 'n Sewendaagse Adventis?" "Wat is 'n Charismaat?" "Wat is 'n Pinkster-Christen?" "Wat is 'n Remonstrant?" "Wat is 'n Teosofis?" "Wat is 'n Monofisiet?" "Wat is 'n duofisiet?" "Wat is 'n Jehova se getuie?" "Wat is 'n Mormoon?" Uiteindelik: "Wie is reg?"

Groete
:?:

Elimelek


Laaste geredigeer deur Elimelek op Wed May 17, 2006 12:14 pm, geredigeer 1 kere in totaal.

Boontoe
  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Thu May 04, 2006 4:16 pm 
Offline
User avatar

Joined: Thu Dec 01, 2005 9:36 am
Posts: 1612
Location: Stellenbosch
Reputation point: 6
Soek nog reputasie
Ek sou sê enige persoon wat 'n deelwaarheid (of -dwaling) of sekere deelwaarhede (of -dwalinge) verabsoluteer het waarskynlik 'n probleem.

_________________
Die waarheid sal julle vry maak (Joh 8:32)
http://www.truthexposed.co.za


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Wat de hel is 'n Rooms-Katoliek of 'n Sewendaagse Advent
PostPosted: Thu May 04, 2006 4:56 pm 
Offline
User avatar

Joined: Sat Oct 29, 2005 4:21 pm
Posts: 1784
Location: Inquisitor’s Torture room
Reputation point: 140
Uitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasie
[quote="Elimelek"]Na aanleiding van Fr Frank en sy "handlanger" Jasper se gesprekke die volgende:


...Roman Catholic is a Christian.
...SDA is a member of a sect

_________________
.


The righteous shall rejoice when he seeth the vengeance: he shall wash his feet in the blood of the wicked.

You Fools! You Hypocrites!!! You Snakes !!!!


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Wat de hel is 'n Rooms-Katoliek of 'n Sewendaagse Advent
PostPosted: Thu May 04, 2006 10:14 pm 
Offline
User avatar

Joined: Sun Feb 19, 2006 7:22 am
Posts: 630
Location: Nieu Seeland
Reputation point: 60
Goeie reputasieGoeie reputasie
[quote="Elimelek"]Na aanleiding van Fr Frank en sy "handlanger" Jasper se gesprekke die volgende: "Wat is 'n Rooms-Katoliek"? "Wat is 'n Sewendaagse Adventis?" "Wat is 'n Charismaat?" "Wat is 'n Pinkster-Christen?" "Wat is 'n Remonstrant?" "Wat is 'n Teosofis?" "Wat is 'n Monofisiet?" "Wat is 'n duofisiet?" "Wat is 'n Jehova se getuie?" "Wat is 'n Mormoon?" Uiteindelik: "Wie is reg?"


Judith: Uggggg. Het sowaar gedog die era van "almal wat nie aan DIE KERK behoort nie is in 'n sekte" - is verby!

Nou kom Frankiefather weer met daai woord.

Die arme AGS-kinders in ons skool moes bittere spot verduur, die Jehovas moes uitskuifel as daar saaldiens was en ons DIE STEM gesing het, die Jodekinnertjies ook. Die wat nog iets anders was het dit liewer verswyg. Geen kind buite DIE KERK kon hoofseun / hoofdogter word. Sportbekers is voor neusies wegge"wangle". Daar is in personeelkamers agter hande gefluister en boek is gehou van wie in watter sekte is.

Dis nou in Nathan se woorde: 'n Groot Pot Stront!!

JUDITH

NASKRIF: Terwyl Moedersdag ons nou in die oë staar: Ek bring hulde aan 'n Moeder wat teen die establishment kon staan en haar dogter leer en toelaat om te leef en laat leef: Ek mog met die sektekinders speel, hulle huis toe bring, met hulle saam na hulle kerk gaan en hulle kon by my leer en ek by hulle. "DANKIE MA"

_________________
Bly oopkop!


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Wat de hel is 'n Rooms-Katoliek of 'n Sewendaagse Advent
PostPosted: Sat May 06, 2006 2:45 pm 
Offline
User avatar

Joined: Sat Oct 29, 2005 4:21 pm
Posts: 1784
Location: Inquisitor’s Torture room
Reputation point: 140
Uitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasie
. :D

_________________
.


The righteous shall rejoice when he seeth the vengeance: he shall wash his feet in the blood of the wicked.

You Fools! You Hypocrites!!! You Snakes !!!!


Laaste geredigeer deur Fr Frank op Sat May 06, 2006 3:34 pm, geredigeer 1 kere in totaal.

Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Wat de hel is 'n Rooms-Katoliek of 'n Sewendaagse Advent
PostPosted: Sat May 06, 2006 3:33 pm 
Offline
User avatar

Joined: Sat Oct 29, 2005 4:21 pm
Posts: 1784
Location: Inquisitor’s Torture room
Reputation point: 140
Uitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasie
Fr Frank skryf:
Judith skryf:
Elimelek skryf:
Na aanleiding van Fr Frank en sy "handlanger" Jasper se gesprekke die volgende: ...


Judith: Uggggg. Het sowaar gedog die era van "almal wat nie aan DIE KERK behoort nie is in 'n sekte" - is verby!

Nou kom Frankiefather weer met daai woord.



Sorry Judith.

Thank you for the request.

I shall reverse my statement and change the word “Sect” to “Cult.”

I agree, the word “Cult” is more appropriate in this case.



NASKRIF: Terwyl Moedersdag ons nou in die oë staar: Ek bring hulde aan 'n Moeder wat teen die establishment kon staan en haar dogter leer en toelaat om te leef en laat leef: Ek mog met die sektekinders speel, hulle huis toe bring, met hulle saam na hulle kerk gaan en hulle kon by my leer en ek by hulle. "DANKIE MA"


This is so Sweet. Thanks to all the good mothers.

_________________
.


The righteous shall rejoice when he seeth the vengeance: he shall wash his feet in the blood of the wicked.

You Fools! You Hypocrites!!! You Snakes !!!!


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Re: Wat de hel is 'n Rooms-Katoliek of 'n Sewendaagse Advent
PostPosted: Sat May 06, 2006 6:38 pm 
Offline
User avatar

Joined: Fri Apr 28, 2006 8:26 pm
Posts: 947
Location: Randfontein
Reputation point: 0
Soek nog reputasie
[quote="Elimelek"]"Wat is 'n Rooms-Katoliek"? "Wat is 'n Sewendaagse Adventis?"


Hoezit Elimeleke

Die enigste verskil tussen die Katolieke Kerk en die Sewendesedagseadventistiesekerk is dat die Pous in beheer van die Katolieke Kerk en, Sewendesedagseadventistiesekerk net een gebod naamlik die Sondag vier.


Opgestel deur :dom willem
Alle regte voorbehou!!

_________________
Kan jy dit alles ten volle nakom?


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Sat May 06, 2006 7:34 pm 
Offline
User avatar

Joined: Fri Oct 28, 2005 11:28 pm
Posts: 1182
Location: Kaapstad
Reputation point: 139
Uitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasie
Beste dom willem

Jy bedoel seker "Saterdag"? :)

_________________
Vriendelike ateïstiese groete

Godzilla

[ www: Bandoli, Ebon Musings, http://www.losingmyreligion.com ]


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Sun May 07, 2006 2:58 pm 
Offline
User avatar

Joined: Fri Apr 28, 2006 8:26 pm
Posts: 947
Location: Randfontein
Reputation point: 0
Soek nog reputasie
[quote="Godzilla"]Beste dom willem

Jy bedoel seker "Saterdag"? :)[/quote

Hoezit Godzilla

Ja ek is verkeerd ,dit moet Saterdag wees. Ek het vandag by 'n Sewendesedagseadventistiesekerk verby gery. Hulle was toe. Hulle was nie oop vir mense soos my Kerk nie.

Nou wonder al weer oor daardie 10 gebode. Die 10 goeters se dat jy ses dae moet werk en eendag moet rus.
Hiedie ouens by die sewendedagseadventistiesekerk ,werk net 4 dae per week,hulle vat die Vrydag en die Saterdag af en ook die Sondag.

Ek soek nou 'n Job sodat ek net vier dae hoef te werk.Ek hoop dat die pay ok is.


Opgestel deur:dom willem
Alle regte voorbehou.

_________________
Kan jy dit alles ten volle nakom?


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Sun May 07, 2006 5:51 pm 
Offline
User avatar

Joined: Fri Oct 28, 2005 11:28 pm
Posts: 1182
Location: Kaapstad
Reputation point: 139
Uitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasie
Ai, al hierdie troubles net omdat "God" moeggeraak het en moes rus...!

_________________
Vriendelike ateïstiese groete

Godzilla

[ www: Bandoli, Ebon Musings, http://www.losingmyreligion.com ]


Boontoe
 Profile  
 
Display posts from previous:  Sorteer volgens  
Post new topic Antwoord  [ 10 poste ] 

Alle tye is UTC + 2 hours


Wie is aanlyn

Gebruikers tans in die forum: Bing [Bot] en 5 gaste


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
Jy kan nie aanhegsels pos in die forum

Soek vir:
Spring na:  
cron
South Africa's Top Sites Powered by phpBB © 2000, 2002, 2005, 2007 phpBB Group
Style edited by LEE for phpBB3