Tuisblad   Wie is ons?   Argief   Soek Artikels   Beknopte Index   Registreer  Hulpstaaf   Foto's  
Login   Register    FAQ    Soek
Dit is tans Tue Nov 21, 2017 5:21 pm

Alle tye is UTC + 2 hours




Post new topic Antwoord  [ 65 poste ]  Gaan na bladsy 1, 2, 3, 4, 5  Volgende
Skrywer Boodskap
 Pos onderwerp: Heaven is so Real! - Choo Thomas
PostPosted: Sun Jun 11, 2006 2:31 pm 
Offline
User avatar

Joined: Sun Jun 11, 2006 12:25 pm
Posts: 266
Location: Kaapstad - Lekker by die see!
Reputation point: 90
Goeie reputasieGoeie reputasie
Hierdie boek is 'n absolute moet-lees vir almal!

Ons Here Jesus het aan Choo Thomas, 'n Koreaanse Amerikaner, verskyn en aan haar gesê om hierdie boek te skryf, want dié boek sal die laaste kans vir nie-Christene (asook diegene wat hulleself Christene noem, maar nie volgens God se Wil leef nie) wees om hulle waarlik te bekeer, aangesien Jesus se tyd op hande is. Nou, in die nabye toekoms!!

Hy kom sy kinders haal (wegraping), want hulle woonplekke in die Hemel is gereed.

Lees ook wat sê Jesus vir haar oor Pres. George Bush van Amerika. God het hom (Bush) gekies om president te wees in die laaste dae! Die oggend van 27 Jan 2001 het Jesus vir haar gesê dat Hy deur Pres. Bush, baie siele na Hom sal lei in die laaste dae en dat ons vir Pres. Bush moet bid, want die vyand probeer baie hard om te wen.

Hierdie boek het my aan die hart gegryp en laat besef ek is ook een van dié Christene wat 'n wake-up call nodig gehad het en so baie van my familie, vriende en bure ook.

Ek glo met my hele hart dat Choo Thomas die waarheid praat.

ASSEBLIEF, kry die boek! Dit kos maar net amper 'n R100. Vertel vir julle naastes daarvan! JESUS SE KOMS IS OP ONS!

Laat weet wat dink julle van die boek, asb.

P.S. Lees asb. ook A Divine Revelation of Hell -
Mary Katherine Baxter


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Sun Jun 11, 2006 4:57 pm 
Offline
User avatar

Joined: Fri Oct 28, 2005 11:28 pm
Posts: 1185
Location: Kaapstad
Reputation point: 171
Uitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasie
Beste Amanda,

Choo-choo is koe-koe!

Vragie: het Choo-choo enige foto's geneem van Jesus, of die hemel? Nie so gedink nie...

Vragie: gee Choo-choo haar boekie gratis weg? Of dalk teen kosprys (R5.00)? Nie so gedink nie...

Choo-choo is egter besonder dom, want anders as soortgelyke leuenaars, koppel sy haar onsin aan George Bossies se presidentskap tydens Die Laaste Dae...

Beteken dit dus dat Choo-choo haar koe-koe woorde sal sluk wanneer George Bossies se opvolger verkies word? (Gestel nou net sy opvolger is 'n Demokraat!!!) En sy opvolger?? En sy opvolger???

Straks nie...

Dit sal bloot vir koe-koe Choo-choo die ideale geleentheid bied om nog 'n boek te skryf...

Sy sal natuurlik moet verduidelik hoekom sy nie weggeraap is nie...

Partykeer... :roll: :roll: :roll:

Amanda, as Jors Bossies se opvolger verkies word, sal jy erken Choo-choo se boek is 'n spul twak?

Sal enigiets jou oortuig Choo-choo se boek is 'n spul twak???

Obelix som dit die beste op: "These @#$% xtians are crazy!!!"

(sorry Waldemar...)

_________________
Vriendelike ateïstiese groete

Godzilla

[ www: Bandoli, Ebon Musings, http://www.losingmyreligion.com ]


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Sun Jun 11, 2006 5:25 pm 
Offline
User avatar

Joined: Wed Nov 09, 2005 3:53 pm
Posts: 3299
Location: In die loopgrawe
Reputation point: 1969
Meester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester KletskerkerMeester Kletskerker
Hey Godzilla,

Nee, dis heeltemal oukei. Ek dink Amanda bedoel dit mooi en opreg, maar ongelukkig bly boeke oor die eindtye (eskatalogie) vir my persoonlik maar 'n dodgy onderwerp.

As jy bietjie gaan google oor Barry Smith wat gedink het die wegraping ens. sou ons al iewers in die 80's getref het, sal jy verstaan hoekom ek maar hierdie onderwerp liefs vermy. Dis nou 2006 en ons is nog steeds lewendig en gesond hier op Moeder Aarde. Groot manne van God het al hulle name totaal bollie gemaak deur gewaagde voorspellings oor die eindtye te propageer.

Ek stem saam met jou dat om Christelike boeke te skryf partykeer 'n baie maklike manier is om geld te maak. 'n Goedgelowige mark sal amper enigeiets vreet wat jy vir hulle opdis.

Ek dink ouens soos jy doen 'n goeie werk deur ons xtene bietjie op ons tone te hou oor wat ons alles kwytraak!

Groetnis
WdB

_________________
The accumulated filth of all their sex and murder will foam up about their waists and all the whores and politicians will look up and shout "Save us!"...
And I'll whisper... "No."

- Walter Kovacs, a.k.a. Rorschach


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp: Heaven is so real
PostPosted: Sun Jun 11, 2006 9:00 pm 
Offline

Joined: Sat Oct 29, 2005 9:22 am
Posts: 190
Reputation point: 29
Goeie reputasie
Maar van die dag en die uur weet NIEMAND nie, ook die engele van die hemele nie, MAAR NET MY VADER ALLEEN.
Waak dan omdat julle nie weet watter uur julle Here kom nie.
Daarom moet julle ook gereed wees, want die Seun van die mens kom op 'n uur dat julle dit nie verwag nie.

_________________
Christuswense!Uit God gebore!


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Sun Jun 11, 2006 9:55 pm 
Offline
User avatar

Joined: Sun Nov 06, 2005 4:51 pm
Posts: 4717
Reputation point: 123
Uitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasie
Jors Bossies deur god gekies?!!

I told youse: god doesn't know his ass from his elbow.

If he wanted Bush as president, why let the 2000 Florida tally depend on chad? Always melodramatic, is god.

Wegraping? Wegraping? Gods, Amanda, as ek kon het ek vir jou gebid. Kry hulp, my girl.

_________________
If the lord had meant us to have faith, he'd have given us lobotomies. ~ Zlatko


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Wed Jul 12, 2006 12:37 pm 
Offline
User avatar

Joined: Fri Oct 28, 2005 4:23 pm
Posts: 1115
Reputation point: 174
Uitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasie
Ek was net bang jy lees dalk nét hier en mis Stefan se stuk op die 'ateiste' draad, toe's ek so gaaf om dit vir jou te kôppie-n-pyst!

Stefan skryf:
Hier is die beloofde kopie van Johannes de Villiers se Flapteks uit Die Burger (10/07):

Hoe kán Christelike uitgewers dié gemors vertaal en verkwansel?

<knip>

Dis al 'n hele rukkie dat mens half verleë voel om in een van die plaaslike Christelike boekwinkels gesien te word (veral by die Afrikaanse rak), gegewe die gemors op die rakke en in die vensters.

<knip>

Daar is 'n boek genaamd Die Hemel is 'n Werklikheid deur Choo Thomas, waarin sy vertel hoe God haar 17 keer hemel toe geneem en vir haar onder meer gewys het waar die strandhuise in die hemel is. God het ook vir haar gesê sy moet 'n boek oor haar ervarings publiseer en haar foto op die omslag laat plaas, en hy het haar vertel dat George Bush sy uitverkorene is om Satan op aarde te beveg. Die boek is al voor sy vertaling uit Engels wyd uitgelag, maar nogtans het iemand voortgegaan om dit in Afrikaans om te sit.

Dit gaan nie hier oor vryheid van mening nie - dit gaan daaroor dat Christelike uitgewers nie skroom nie om die mees embarrasserende elemente van Amerikaanse Bible Belt-fundamentalisme in te voer en baie skadelike kwasi-sielkundige raad en swak geskrewe stroop te verkoop. Sies, man!

<knip>

Johannes de Villiers is 'n vryskut-medewerker van Die Burger.


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Wed Jul 12, 2006 9:37 pm 
Offline
User avatar

Joined: Fri Oct 28, 2005 11:28 pm
Posts: 1185
Location: Kaapstad
Reputation point: 171
Uitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasie
Amanda,

Skielik kan ek verwoord wat my nog die hele tyd pla:

Hoekom verskyn "God" net aan Choo Choo en wys vir haar die hemel en hel (glo 17 keer)???

En verwag dan mense moet haar boek ten duurste koop??? (Wat van 2/3 van die mensdom wat in armoede lewe, hoe moet hulle dit bekostig???)

Hoekom verskyn "God" (in sy almag) nie vanaand aan elke persoon op aarde nie en wys vir ons elkeen die hemel en die hel nie??? :?: :?: :?:

Moenie met 'n twakstorie probeer kom van "God" het nie tyd nie... "hy" kan mos gelyktydig almal se gebede hoor, nie waar nie... en "hy"'s alomteenwoordig... dan kan hy mos gelyktydig vannaand vir almal die hemel en hel wys???

Want as ons (soos jy besete skree) vir Choo Choo moet glo, is dit "God" se diepste wens dat almal moet weet hiervan...

NEE WAT, AMANDA, NOU'S JY GESINK...!

LAAT STAAN HIERDIE MALLE NONSENS!!!

_________________
Vriendelike ateïstiese groete

Godzilla

[ www: Bandoli, Ebon Musings, http://www.losingmyreligion.com ]


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Mon Jul 17, 2006 12:33 am 
Offline
User avatar

Joined: Thu Dec 15, 2005 6:39 am
Posts: 760
Location: Barberton - in die Laagland
Reputation point: 10
Soek nog reputasie
God is nederig en show nie af nie daarom het Hy nie as Almagtige die aarde besoek nie maar in die gestalte van dienskneg gekom...diensknegte dwing niemand om hulle te glo nie :)

Van wegrapings 1000 jaar voor "die laaste dag" ( Joh6:39-54 ) is daar geen sprake nie...nie volgens wat ek verstaan nie...choo choo se stories was al voorheen ook vertel deur verskillende mense en na die planeet se "deadline" wat hulle aangekondig het was hul boeke steeds op die rak! :)

_________________
Dit is geskrywe in die profete: En hulle sal almal deur God geleer wees. Elkeen dan wat dit van die Vader gehoor en geleer het, kom na My toe.
Jesus - Joh. 6:45


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Mon Jul 17, 2006 11:32 am 
Offline
Site Admin
User avatar

Joined: Thu Oct 27, 2005 2:27 pm
Posts: 14410
Location: Weskaap
Reputation point: 557
Een van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestes
Die Choo en haar boek het toe ook my eie nuuskierigheid geprikkel. Het so bietjie op die net gaan loer waaroor dit alles gaan en onder andere op die volgende rare stukkie uit haar boek afgekom. Wat vir my persoonlik die ergste is, is al die geaborteerde babas wat daar in die "stoor" moet lê wag om te kyk wat word van hulle ma's voor daar oor hulle lot besluit word . Eish! Glo mense regtig die goed?

Well, the end of the visitation was after I took care of the manuscript of the book. Then He brought me to the earthly beach. And we spend about a couple of hours. He told me He will bring me there every Monday. That was May 27, 1996. Ever since, He never missed once, He bring me there every Monday with my transformed body. He wake me up about a few minutes after 12 o-clock every Monday Morning. He shakes my body for 30 minutes, exactly 30 minutes; never less, never more, and His presence shows and His spirit body, my spirit body and we go to the beach. And the, when we go there, you know, He talks mostly, I listen. Then I sing, I dance with my spirit body and this is the best time of my life right now

In heaven whatever he showed me was such an exciting thing and awesome things but next, He showed me Hell. He took me to hell, the first thing I seen inside was all fire, but it was deep, dark, endless hole. People were naked, with no hair. They didn’t have no hair, they didn’t have no clothes on, all naked body. They were standing so close to each other. Seems like they are, they were pushing each other against because they want to get away from the fire. Each time they move, the fire follow them, back and forth, back and forth, just whole place was fire, and these people were standing so close to each other. They looked so pain and sad and I couldn’t help crying so much for them. Then he took there a second time and I saw same people again. Then I heard voices and I looked a the directions, so many Orientals there. And this one lady, she was waving at me, saying so hot, so hot. I looked at her and our eyes meet each other. That my mother. When I realized it was my mother, my heart dropped and I began to cry. I have never felt such a pain, just pain. So pain, I didn’t know what to do. And she kept saying hot, hot and she was waving at me. And the way I seen it, she wanted me to come down and help her. Then I looked, other people, there was my dad, my stepmother, my young nephew, he died very young and two friends that I knew. Oh, that was such a painful memory and I keep crying crying crying, then the Lord Jesus told me “daughter, I have a good reason to show you this, but I am hurting more than you are”. Uumm. And I told Him, Lord, my mother, she died young, she has been sick for a very long time. I don’t think she was a bad person. He say, not matter how good people they are, whoever don’t know me, that’s the only place they go. But in my heart saying, why are you showing me this to hurt me this way. I thought about that, but I could never angry at Him. I couldn’t see His face, but I could tell He was crying with me. I just feel that. He looked so sad, then He touch my head, took my hand, we walked out there and I was crying the whole time we were walking. In the book, I explained the very details, so, then, next visiting he showed me another sad thing. It was aborted babies. He took me to this one place it was a huge building. They looked like warehouse. When we walked in it, all I see was babies, tiny, tiny naked babies. And they were lying side by side. Humm, and I began to cry. Lord, why is so many babies. He say, they aborted babies. I said what are you going to do with them. He say If their mother be saved and they come to heaven, they will have their baby back. That was it.


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Mon Jul 17, 2006 11:41 am 
Offline
User avatar

Joined: Fri Oct 28, 2005 4:23 pm
Posts: 1115
Reputation point: 174
Uitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasie
Jean skryf:
When we walked in it, all I see was babies, tiny, tiny naked babies. And they were lying side by side. Humm, and I began to cry. Lord, why is so many babies. He say, they aborted babies. I said what are you going to do with them. He say If their mother be saved and they come to heaven, they will have their baby back. That was it.


F :oops: k!

(Sorry Jean, maar dis al wat ek op die oomblik kan uitkry)
:cry: :cry: :cry:

Paar minute later:

Jammer, ek het darem nou weer my spraak teruggekry.

Amanda, kan jy aan ons verduidelik hoe jy, as Christen, met dié soort uitsprake kan saamgaan?


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Tue Jul 18, 2006 2:22 pm 
Offline
User avatar

Joined: Sun Jun 11, 2006 12:25 pm
Posts: 266
Location: Kaapstad - Lekker by die see!
Reputation point: 90
Goeie reputasieGoeie reputasie
Jean

Op watter bladsy staan oor die baie "Orientals" in die hel? Ek het dit nie in die boek gelees nie. Ek dink ek moet weer die boek gaan lees. Hoekom skryf jy die stuk uit die boek so gebroke? As mens jou stuk lees, laat dit haar klink soos iemand wat nie lekker kan praat nie. Dis nié hoe sy in die boek oorkom nie, Jean!

En oor haar liggaam wat so ruk, dis hoe haar liggaam reageer wanneer die Heilige Gees in haar werk. As mense die boek van begin tot einde lees sal alles duidelik wees.

Oor die stuk in die boek van George Bush, kan ek net sê dat as sy opvolger gekies word, dit nié my geloof sal laat wankel nie. Ons ken nie God se gedagtes nie. God wil hê almal moet gered word, daarom kan Hy Sy koms uitstel, want almal op aarde moet eers die evangelie hoor voor Hy kom.

Lees bietjie op bl. 46 in die boek wat sê Jesus vir haar: "Many who call themselves 'Christians' do not live by My Word, and some of them think that going to church once a week is enough. They never read My words, and they pursue worldly things. Some who even know My words never have their hearts with Me."

Ek is regtig nou moeg vir almal wat die boek as belaglik afmaak. As julle dit nie wil lees nie, los dit.

Dit sê nogal baie, dat hierdie boek so aangeval word. Die waarheid maak seker seer.

_________________
Image


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Fri Jul 21, 2006 2:44 pm 
Offline
User avatar

Joined: Fri Oct 28, 2005 4:23 pm
Posts: 1115
Reputation point: 174
Uitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasieUitstekende goeie reputasie
Jean skryf:
When we walked in it, all I see was babies, tiny, tiny naked babies. And they were lying side by side. Humm, and I began to cry. Lord, why is so many babies. He say, they aborted babies. I said what are you going to do with them. He say If their mother be saved and they come to heaven, they will have their baby back. That was it.


Amanda, ek wil nog steeds weet hoe jy as Christen so-iets interpreteer? Wat doen dit aan jou om te weet jou God sal ge-aborteerde babas hel toe stuur as hul ma's nie gered is nie? Voel dit vir jou reg? Pas dit vir jou by die beeld wat jy van jou God het?

Mind you, miskien was Frankie se Katolieke ouma tog reg met "He has to be hard". Sien Angelas Ashes net hier onder. Volgens haar gaan natuurlik net gedoopte Karolieke babies hemel toe, maar nou ja, He has to hard, not so?


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Sat Jul 22, 2006 3:38 pm 
Offline
User avatar

Joined: Sun Jun 11, 2006 12:25 pm
Posts: 266
Location: Kaapstad - Lekker by die see!
Reputation point: 90
Goeie reputasieGoeie reputasie
XYZ skryf:
Jean skryf:
When we walked in it, all I see was babies, tiny, tiny naked babies. And they were lying side by side. Humm, and I began to cry. Lord, why is so many babies. He say, they aborted babies. I said what are you going to do with them. He say If their mother be saved and they come to heaven, they will have their baby back. That was it.


Amanda, ek wil nog steeds weet hoe jy as Christen so-iets interpreteer? Wat doen dit aan jou om te weet jou God sal ge-aborteerde babas hel toe stuur as hul ma's nie gered is nie? Voel dit vir jou reg? Pas dit vir jou by die beeld wat jy van jou God het?

Mind you, miskien was Frankie se Katolieke ouma tog reg met "He has to be hard". Sien Angelas Ashes net hier onder. Volgens haar gaan natuurlik net gedoopte Karolieke babies hemel toe, maar nou ja, He has to hard, not so?


God het nié vir Choo Thomas gesê die babas gaan hel toe nie. Hy het gesê as die moeders van die babas hulle bekeer, sal hulle weer met hulle babas herenig word.

_________________
Image


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Sat Jul 22, 2006 6:02 pm 
Offline
Site Admin
User avatar

Joined: Thu Oct 27, 2005 2:27 pm
Posts: 14410
Location: Weskaap
Reputation point: 557
Een van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestesEen van die heel bestes
Amanda skryf:
XYZ skryf:
Jean skryf:
When we walked in it, all I see was babies, tiny, tiny naked babies. And they were lying side by side. Humm, and I began to cry. Lord, why is so many babies. He say, they aborted babies. I said what are you going to do with them. He say If their mother be saved and they come to heaven, they will have their baby back. That was it.


Amanda, ek wil nog steeds weet hoe jy as Christen so-iets interpreteer? Wat doen dit aan jou om te weet jou God sal ge-aborteerde babas hel toe stuur as hul ma's nie gered is nie? Voel dit vir jou reg? Pas dit vir jou by die beeld wat jy van jou God het?

Mind you, miskien was Frankie se Katolieke ouma tog reg met "He has to be hard". Sien Angelas Ashes net hier onder. Volgens haar gaan natuurlik net gedoopte Karolieke babies hemel toe, maar nou ja, He has to hard, not so?


God het nié vir Choo Thomas gesê die babas gaan hel toe nie. Hy het gesê as die moeders van die babas hulle bekeer, sal hulle weer met hulle babas herenig word.


Nou wat sou van die miljoene der miljoene babas word wat daar in die "stoor" lê en huil vir die afgelope honderde jare. En wsat gebeur met hulle as die ma's nie gered word nie. Eish!

En Choo se eie arme ma wat inherent so goeie vrou was. Sy brand dat die biesies bewe. Dankie maar nee dankie. Ek distansieer my een honderd persent van Choo en al haar bedrielike twak

As ek dink hoe vies baie mense nou nog vir die ou apartheidsregering was omdat hulle oor soveel dinge belieg is (dikwels ook in die naam van die Bybel) eis ek om te dink wat jou reaksie gaan wees as jy agterkom die vrou het jou vir 'n ride gevat. Sterkte Amanda.


Boontoe
 Profile  
 
 Pos onderwerp:
PostPosted: Sun Jul 23, 2006 5:21 pm 
Offline
User avatar

Joined: Sun Jun 11, 2006 12:25 pm
Posts: 266
Location: Kaapstad - Lekker by die see!
Reputation point: 90
Goeie reputasieGoeie reputasie
Jean, jy't gevra, nou lees asb. hier. Dit staan in Choo Thomas se boek op bl.38.

"Why are there so many babies here?" I inquired.
"These are babies of mothers who did not want them. I will keep their babies!" the Lord answered.
"What are you going to do with them, Lord?"
"If their mothers are saved, they can have their babies back."
"What will happen if their mothers are not saved? What will you do then?"
"Other mothers will have them when all My children come into the kingdom."

I then understood that these babies had been aborted from their mothers' wombs, and I began to cry. Jesus shouted, "I do not like abortion!"

Op bl. 245 staan:

Even when children are at a very young age, the Spirit of God seeks to save them. Any parents who know God's Word and don't teach it to their children or bring them to church are guilty of grave sins.

Those women who have had abortions or mothers whose children died before the age of seven need to know that these children are all with our Lord Jesus in His kingdom. It doesn't matter whether the children's parents are believers or unbelievers; they're still with Jesus. Whoever comes to the kingdom of heaven will see any lost children they may have had.

_________________
Image


Boontoe
 Profile  
 
Display posts from previous:  Sorteer volgens  
Post new topic Antwoord  [ 65 poste ]  Gaan na bladsy 1, 2, 3, 4, 5  Volgende

Alle tye is UTC + 2 hours


Wie is aanlyn

Gebruikers tans in die forum: No registered users en 0 gaste


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
Jy kan nie aanhegsels pos in die forum

Soek vir:
Spring na:  
South Africa's Top Sites Powered by phpBB © 2000, 2002, 2005, 2007 phpBB Group
Style edited by LEE for phpBB3