Search found 54 matches

by Jesus
Tue Jan 29, 2019 10:14 am
Forum: Sê jou sê
Topic: Kletskerk se Toekoms
Replies: 40
Views: 3218

Re: Kletskerk se Toekoms

Ons weet darem dat Jesus altyd met ons gaan wees. Sien, daar is dit nou toe so. My aanwesigheid in die hemel word vereis. Dit was lekker om by julle te kuier vir 'n week of wat, maar dit is ongelukkig al tydjie wat ek gehad het. My sel het nie sein in die hemel nie, maar hey, julle weet van ander m...
by Jesus
Mon Jan 28, 2019 10:38 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Intellektuele Oneerlikheid
Replies: 125
Views: 7156

Re: Intellektuele Oneerlikheid

Jeeeesus, wie het die ernstig-stinkbom hier ingegooi?? Niks smaailies, niks. Aag nee toe.
by Jesus
Mon Jan 28, 2019 9:44 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Poespasklets
Replies: 151
Views: 8841

Re: Poespasklets

Ai, daar is nou darem al iemand om te chat, maar die gang is soos waterputte met 'n stadige donkie te bereik in die Kalahari. Forking stadig. Kan ons die tempo 'm bietjie aandraai asb, ek kan 3 planete skep in die tyd tussen plasings, maar my idees raak nou op. Dink alles is al geskep waarvoor daar ...
by Jesus
Mon Jan 28, 2019 8:46 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Intellektuele Oneerlikheid
Replies: 125
Views: 7156

Re: Intellektuele Oneerlikheid

nederig wrote:
Mon Jan 28, 2019 8:37 pm
Jammer plompie, ek het nog nie alles op die draad gelees nie, maar is hierdie 'Intellektuele Oneerlikheid' ding nou soos daai mense wat sê hulle weet nie hoe alles begin het nie, maar daar is definitief nie 'n God/ skepper nie?
Jy is forken skerp Ned!!!!
like.png
like.png (3.29 KiB) Viewed 519 times
by Jesus
Mon Jan 28, 2019 7:46 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Reëls van die forum - lees asseblief
Replies: 75
Views: 9308

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Soos ek reeds gesê het, Jesus: Presies soos jy gedoen het met jou eerste antwoord aan DAE. O..my Pa ja, so gewoond om hom Gideon te noem. Dae is so 'n half bollie naam, miskien wil hy ook nuut begin, dan sal ek vergeet van Gideon. Fork! Ek is dof! Dis nie complicated nie. (Miskien verstaan jy net n...
by Jesus
Mon Jan 28, 2019 7:06 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Reëls van die forum - lees asseblief
Replies: 75
Views: 9308

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Oor doxing : Om egter enige anonieme deelnemer in 'n oop forum op sy regte naam aan te spreek (op welke wyse ook al jy dit te wete gekom het), behoort beskou te word as doxing, tensy daardie deelnemer uitdruklik daartoe ingestem het - in welke geval dit waarskynlik goeie maniere/etiket sal wees vir...
by Jesus
Mon Jan 28, 2019 6:58 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Reëls van die forum - lees asseblief
Replies: 75
Views: 9308

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Ek dink dit sal makliker wees vir ons, en natuurlik Dae, dat almal uitsluitlik en 100% anoniem bly. As iemand sy ware identiteit bekend maak, delete dit. Maak dit 'n forum reël, niemand maar niemand mag sy ware identiteit hier bekend maak nie. Dan val daai simpel laster stories weg, en ek kan my ska...
by Jesus
Mon Jan 28, 2019 3:38 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Hoe om te Kletskerk soos 'n god
Replies: 37
Views: 4559

Re: Hoe om te Kletskerk soos 'n god

Uhmm, miskien kan ek tips gee oor die draad se onderwerp. Demigods, nee wat, hulle is net goed vir Hollywood. Psst, hulle is wel 'n mite. Hoekom sal 'n god nou 'n aardse dame verkies, as hy godin kan kry hmmm? Dit behoort mos nou voor die hand liggend te wees. Oops, daai "ek is die enigste.....sjuut...
by Jesus
Mon Jan 28, 2019 2:42 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Reëls van die forum - lees asseblief
Replies: 75
Views: 9308

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Dankie Gideon Kan jy asseblief vir ons duidelike riglyne gee aangaande daardie onaangename woord "laster". Ek het dit sien opduik op die forum, weet nie presies waar nie. 1. Kan een deelnemer wat onder 'n skuilnaam deelneem 'n ander "laster" wat ook onder 'n skuilnaam deelneem? Vat nou vir my as voo...
by Jesus
Mon Jan 28, 2019 1:17 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Gideon se Dae as Moderator.
Replies: 6
Views: 560

Re: Gideon se Dae as Moderator.

:lol: Jesus! Jy gaan nou amper maak dat ek weer gelowig word. Ek is bly, dan werk my PR darem. Julle het so 'n wanindruk oor die hemel, natuurlik tegnologie/die gebrek aan, se skuld. Ek sal dit hopelik regstel. Ja jong, die Moslems, sal maar daai laat oorstaan totdat Saad herstel het van Kameraad s...