Search found 32 matches

by Charles xv
Sun May 03, 2020 10:16 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: COVID-19 Gelowiges
Replies: 0
Views: 197

COVID-19 Gelowiges

‘n Gogga maak vir baba bang deskundige skryf : Onthou, logaritmiese skaal, en tyd. Ons/hy praat van artikels wat op 5 April verskyn, maar inligting weergee wat op 17 Maart en 23 Maart geskryf is wat statistiek aanhaal van 29 Februarie. En in daai tyd het die gevalle van 80 000 tot 1.3miljoen gestyg....
by Charles xv
Sun Apr 12, 2020 2:30 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Die wereld sal nooit weer dieselfde wees nie.
Replies: 43
Views: 4206

Re: Die wereld sal nooit weer dieselfde wees nie.

So as iemand nou van die ekonomie praat en dit soortvan teenoor menselewens opweeg, dan krap dit effe. Dit hoef jou nie effe te krap nie. Jy was net gefool. Dus, 2,2 miljoen sou doodgaan volgens die "model". Die Cool-Air wat jy in groter hoeveelhede aangekoop het as toiletpapier. Soos die fake vide...
by Charles xv
Sat Apr 11, 2020 9:06 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Die wereld sal nooit weer dieselfde wees nie.
Replies: 43
Views: 4206

Re: Die wereld sal nooit weer dieselfde wees nie.

Ons praat hier van dae en weke. Jy weet as jy die radio aansit en die dreunsang van die ekonome met hul waarskuwings begin, en ek kyk na my pensioenfonds wat weer R80 000 op is vandat ons twee laas gesels het. Dan wonder jy hoe erg dit regtig gaan wees. Het jy al gesien hoe die vliegtuie kruis en d...
by Charles xv
Wed Apr 08, 2020 8:42 am
Forum: Sê jou sê
Topic: Die wereld sal nooit weer dieselfde wees nie.
Replies: 43
Views: 4206

Re: Die wereld sal nooit weer dieselfde wees nie.

Het jy al daai videos gesien van hoe dit in New York en Italië se hospitale gaan? Hier is daai video. https://youtu.be/A2k7t0kcLIU Ongelooflik hoe mense in toue en toue staan vir toetse, behandeling en wag dae vir 'n bed wat beskikbaar word. Hierdie is die mees skokkende 13 minute wat jy kan kyk.
by Charles xv
Mon Apr 06, 2020 10:31 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Die wereld sal nooit weer dieselfde wees nie.
Replies: 43
Views: 4206

Re: Die wereld sal nooit weer dieselfde wees nie.

Pieter Malan, sukkel blykbaar met wiskunde en het nog nie die logaritmiese kurwes op die saait https://www.worldometers.info/coronavirus/ beloer nie, en as het, wil iemand dit nie aan hom verduidelik nie. Kan u asseblief die logaritmiese kurwe vir COVID- 19 let wel COVID-19 vir almal hier paste. By...
by Charles xv
Tue Mar 31, 2020 9:04 am
Forum: Sê jou sê
Topic: Die wereld sal nooit weer dieselfde wees nie.
Replies: 43
Views: 4206

Re: Die wereld sal nooit weer dieselfde wees nie.

Kameraad Eksteen wrote:
Tue Mar 31, 2020 8:24 am
DAE,
$ 220 000 000 000 reddingsboei nodig? Het ek genoeg nulle daar?
Nee, sit nog 3 nulle by en wag vir nog vir 'n maand of twee en sit dan nog nulle na jou keuse by.

https://www.youtube.com/watch?v=NEnuWv38urI&t=129s
by Charles xv
Wed Mar 18, 2020 9:31 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Die wereld sal nooit weer dieselfde wees nie.
Replies: 43
Views: 4206

Die wereld sal nooit weer dieselfde wees nie.

Vat 'n groot vet nat soen en soen die wereld wat julle ken tata,koebaai,pakka,Auf Wiedersehen,hamba kahle,cheerio,mooi loop.

Dit sal nooit weer wees wat dit vandag was.
by Charles xv
Wed Mar 11, 2020 3:44 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: WOW Trump laat Dow 1100 punt spring
Replies: 0
Views: 139

WOW Trump laat Dow 1100 punt spring

Ons het die man in SA nodig. Wat se julle manne en mannine nou?
by Charles xv
Tue Mar 03, 2020 7:28 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: WOW Dow up 5% en 0.5 verlaging in rentekoers
Replies: 1
Views: 179

Re: WOW Dow up 5% en 0.5% verlaging in rentekoers

WOW wens dit gebeur in SA

Trump is die man
by Charles xv
Tue Mar 03, 2020 7:12 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: WOW Dow up 5% en 0.5 verlaging in rentekoers
Replies: 1
Views: 179

WOW Dow up 5% en 0.5 verlaging in rentekoers

WOW , wens dit kon in SA gebeur .

Trump doen beslis iets reg.