Search found 495 matches

by DieAnderEk
Sat Sep 19, 2020 1:16 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Uit 'n ander hoek
Replies: 4
Views: 107

Re: Uit 'n ander hoek

Weet nie, maar hulle is al deur 'n paar seisoene, so ek dink die kans is goed.
by DieAnderEk
Wed Sep 16, 2020 6:29 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Uit 'n ander hoek
Replies: 4
Views: 107

Re: Uit 'n ander hoek

Ek was nie destyds met die groot trek een van die uitverkoreniste nie. So wanneer ek soms daar oor die draad loer word ek herinner aan sy woord, "..jy is nie welkom hier nie. Jy weet wie jy is," dan sak ek maar oor sy wingerd wat so suur is. Is dit nou Vixen-speak vir "Jean het jou nie gefriend nie...
by DieAnderEk
Wed Sep 16, 2020 6:15 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Satanisme in Suid-Afrika
Replies: 8
Views: 140

Re: Satanisme in Suid-Afrika

Vixen, ek sal reageer op die dele wat ek verstaan. :mrgreen: Wat noem ateïste hul samekomste? Hulle noem dit nie "kerk" nie. :) Net so min as wat jy 'n vergadering by die werk of 'n praatjie op kampus "kerk" sal noem. Tensy dit die "kerk" in "Kletskerk" is. Het jy die berig gelees? Ja, en ek sien or...
by DieAnderEk
Sat Sep 05, 2020 6:45 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Satanisme in Suid-Afrika
Replies: 8
Views: 140

Re: Satanisme in Suid-Afrika

Jou deursnee ateïs wil wegkom van die hele idee van godsdiens. Dit is juis dan wanneer godsdiens inwerking tree. Ek bespeur 'n Frikkiaanse geurtjie hier. Hy was tog so gretig om te beweer dat waar daar drie of meer bymekaarkom, daar godsdiens is. Ek dra my jakkalsmantel met trots hier. My seun het ...
by DieAnderEk
Wed Sep 02, 2020 12:39 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Uit 'n ander hoek
Replies: 4
Views: 107

Uit 'n ander hoek

'n Paar van julle het seker al na Jean Oosthuizen se radioprogram geluister wat al 'n paar jaar (onderbroke) op die lug is.* Ek meen dis seker bietjie soos Kletskerk Lite, maar op radio, en sonder mense wat met mekaar baklei. Ek volg vir Jean op Facebook en ná elke program gooi hy die SMSe wat mense...
by DieAnderEk
Wed Sep 02, 2020 12:07 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Satanisme in Suid-Afrika
Replies: 8
Views: 140

Re: Satanisme in Suid-Afrika

Die een is net so extreme soos die ander en gelyk. Ek meen nou maar…. Ek weet nou nie of jy tong in die kies is nie. Jou deursnee ateïs wil wegkom van die hele idee van godsdiens. Die Satanis hang 'n spesifieke filosofie aan en gebruik godsdienstige simboliek om hulle idees oor te dra. Gisteraand w...
by DieAnderEk
Mon Aug 31, 2020 2:49 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Satanisme in Suid-Afrika
Replies: 8
Views: 140

Satanisme in Suid-Afrika

Noudat Satanisme in SA meer hoofstroom probeer raak, sien ek 'n interessante fenomeen. Hulle is byna net so onwelkom onder ateïste as by gelowiges. Die rede wat ek raaklees op Facebook is dat die Sataniste hulself glo voordoen as 'n "vorm van ateïsme". Die ateïste wil nie daarmee geassosieer word ni...
by DieAnderEk
Mon Aug 24, 2020 12:11 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Reëls van die forum - lees asseblief
Replies: 75
Views: 9334

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Welkom in die woestyn Charles xv...
by DieAnderEk
Thu Aug 20, 2020 12:48 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Mediese realiteite
Replies: 69
Views: 5741

Re: Mediese realiteite

Dit hang grootliks maar af van die subreddit self, sommige is baie groot en word streng gemodereer (bv. /r/askscience) en ander word basies amper net gedryf deur 'n enkele persoon. Maar natuurlik moet dit aktief bly anders loop dit dood. Ek wonder watter van die mense wat nog hier lees is vertroud m...
by DieAnderEk
Thu Aug 20, 2020 10:47 am
Forum: Sê jou sê
Topic: Eishkom
Replies: 169
Views: 12341

Re: Eishkom

Nice!