Search found 567 matches

by Kameraad Eksteen
Tue Jul 07, 2020 5:18 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Eishkom
Replies: 156
Views: 6248

Re: Eishkom

O Jirre, Plompie, jy word nou so slim Nee gits, Kameraad you vlak sal ek nooit bereik nie - veral nie die wye spektrum daarvan (jou kennis/ervaring) nie, soos byvoorbeeld jou besondere talent met woorde. Nou nie dat ek dink dit word altyd opbouend gebruik nie; of om altyd objektief na menings te ky...
by Kameraad Eksteen
Sun Jul 05, 2020 1:18 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Eishkom
Replies: 156
Views: 6248

Re: Eishkom

O Jirre, Plompie, jy word nou so slim, een van die dae gaan jy nog routers opstel. Ek het juis so LTE wat my ronddonner.
by Kameraad Eksteen
Sat Jul 04, 2020 9:21 am
Forum: Sê jou sê
Topic: Eishkom
Replies: 156
Views: 6248

Re: Eishkom

(of whatever die array verskaf op 'n gegewe stadium onder gegewe kondisies) Jy kan soveel krag gebruik soos wat jou inverter kan lewer, of dit nou dubbeld is wat jou panele bied maak eintlik nie saak nie. Ek het baie 800w getrek toe ek net 160W se panele gehad het, byvoorbeeld, en met gewone deep c...
by Kameraad Eksteen
Fri Jul 03, 2020 10:46 am
Forum: Sê jou sê
Topic: Eishkom
Replies: 156
Views: 6248

Re: Eishkom

(of whatever die array verskaf op 'n gegewe stadium onder gegewe kondisies) Jy kan soveel krag gebruik soos wat jou inverter kan lewer, of dit nou dubbeld is wat jou panele bied maak eintlik nie saak nie. Ek het baie 800w getrek toe ek net 160W se panele gehad het, byvoorbeeld, en met gewone deep c...
by Kameraad Eksteen
Sat Jun 27, 2020 2:24 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Eishkom
Replies: 156
Views: 6248

Re: Eishkom

plompie wrote:
Sat Jun 27, 2020 2:22 pm
4 serie; 3 parallel. 48V.
Jip!

In serie tel jy die volt en die ampère bly dieselfde (dws, wat een paneel se "rating" sou wees.)

In parallel tel jy die ampère op en die volt bly dieselfde.
by Kameraad Eksteen
Sat Jun 27, 2020 1:33 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Eishkom
Replies: 156
Views: 6248

Re: Eishkom

DieAnderEk wrote:
Sat Jun 27, 2020 12:17 pm
Ek wens laptops kon run op gas, dan sou ek OK wees. Moet nou maar eers die batterystorie uitsorteer. Ek het die '"Elegante Minimalistiese" benadering'-storie gemis, is dit goedkoop en maklik?
Nee, ongelukkig is jou mees elegante en goedkoopste oplossing 'n nuwe battery.
by Kameraad Eksteen
Sat Jun 27, 2020 12:16 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Eishkom
Replies: 156
Views: 6248

Re: Eishkom

Dit hang alles af van hoe jy die panele koppel en verkieslik sou ek op 48V werk. Om hemelsnaam werk op 48V. Byvoorbeeld, as jy die 5400W in parallel koppel is die 450A, wat malligheid is. String jy hulle in drie groepe van 48V op is dit maar 'n minder as 30A. En as jy die kleiner panele gebruik is d...
by Kameraad Eksteen
Fri Jun 26, 2020 7:56 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Eishkom
Replies: 156
Views: 6248

Re: Eishkom

Is so, Plompie, jy kan 'n laptop reguit van 'n 12v battery laat loop. Die laptop battery sal nie laai nie, daarvoor het jy gewoonlik meer as 16v nodig. Maar loop sal hy, ek het al. Selfs meeste routers is deesdae ook 12v, en jy kan hulle ook reguit van 'n battery laat loop. Ek het myne al van daai k...
by Kameraad Eksteen
Mon Jun 22, 2020 5:58 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Eishkom
Replies: 156
Views: 6248

Re: Eishkom

Plompie, gister toe ek so deur die buurt loop, let ek toe na die mense se panele, en dit lyk my die in ding is 14 330w panele. Hoekom sal ek nie weet nie maar 14 is dit. So my aanbeveling is 14 panele.
by Kameraad Eksteen
Mon Jun 22, 2020 10:17 am
Forum: Sê jou sê
Topic: Eishkom
Replies: 156
Views: 6248

Re: Eishkom

Maar, jy moet egter ook nie vergeet van die Ingenieur wat sy tyd teen $300/h verkoop nie. As die Compaq slegs 35% tyd op jou 286 sou bespaar het, dan was dit beslis vir hom die moeite werd. Was daar ingenieurs wat soveel so baie gevra het in daai jare? En die sagteware daai tyd was so uiters kak. E...