Search found 143 matches

by Waldemar
Tue Aug 18, 2020 5:17 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Mediese realiteite
Replies: 69
Views: 5741

Re: Mediese realiteite

Dankie, DAE. maar ek is regtig van gedagte dat dit nie die moeite werd is om KK langer aan die gang te hou nie. Laat hom/haar ’n lang verdiende dood sterf, sê ek (ook) nou. So ons vleg nou piele rondom keto kakpraat, mediese reatilieite en solar ... ipv Klets Rondom Kerk. Jammer, maar dis tyd. Dis ...
by Waldemar
Sun Jul 26, 2020 7:09 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Sagte Profile Pic
Replies: 7
Views: 572

Re: Sagte Profile Pic

Plompie ek sien nog nie jou profile pic nie - doen ek iets verkeerd?
by Waldemar
Sun Jul 26, 2020 7:08 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Openbaring van die eindtye
Replies: 24
Views: 1929

Re: Openbaring van die eindtye

Waldemar, al stem ek nou nie vreeslik saam met Kanemeyer se geteem nie, hou ek die J. K. Rowling trans debakel met belangstelling dop. Daar word nou aktief thoughtcrime en groupthink gepleeg aan beide kante. En die wonderlike ding is maak nie saak wat jy as individu kwytraak nie, jy kan nie op 'n s...
by Waldemar
Sat Jul 25, 2020 5:51 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Openbaring van die eindtye
Replies: 24
Views: 1929

Re: Openbaring van die eindtye

“The Genius Of The Crowd" ... they will attempt to destroy anything that differs from their own not being able to create art they will not understand art they will consider their failure as creators only as a failure of the world ...” ― Charles Bukowski 'n Treffende gedig, dankie. Met bg. paragraaf...
by Waldemar
Sat Jul 25, 2020 5:45 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Rus In Vrede Kat
Replies: 5
Views: 294

Re: Rus In Vrede Kat

Ek is jammer om te hoor. Ek het haar nie goed geken nie, en het haar net een keer ontmoet - by 'n kleinerige Pretoria sinode 'n hele paar jaar terug. Mart, Daan vd. Merwe en Nederig was ook daar. Sy was regtig een van die vriendelikste mense wat ek al ooit ontmoet het. Baie sterkte aan haar familie ...
by Waldemar
Fri Jul 24, 2020 7:17 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Sagte Profile Pic
Replies: 7
Views: 572

Re: Sagte Profile Pic

Jy kan aanstoot gee soveel as wat jy wil, dit hang van die res af of hulle die gegewen aanstoot gaan neem of nie...

Nietemin, ek dink 'n ligskakelaar sal die gewenste effek hê.
by Waldemar
Fri Jul 24, 2020 7:11 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Openbaring van die eindtye
Replies: 24
Views: 1929

Re: Openbaring van die eindtye

Een ding wat ek weet is as 'n webwerf of organisasie die woord "truth" bevat dan is dit juis nie waarheid nie. Waldemar is darem nie so vreeslik dom nie, so nou en dan kry hy wel iets reg... Ai, nou vat jy my darem in die gesig! Ek lees op die oomblik George Orwell se meesterlike "1984". Ek het die...
by Waldemar
Thu Jul 23, 2020 7:03 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Openbaring van die eindtye
Replies: 24
Views: 1929

Re: Openbaring van die eindtye

vixen wrote:
Thu Apr 30, 2020 7:47 am
Maar is dit die ware antwoord of maar net 'n opregte mening?
Ek is altyd opreg met die waarheid doenig.
by Waldemar
Tue Jun 02, 2020 9:08 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Wat gaan hier aan?
Replies: 5
Views: 337

Re: Wat gaan hier aan?

Hier gaan eintlik nie veel aan nie. Ek dink meeste ou lede is uitgepraat, en daar kom nie nuwe lede by nie.