Search found 406 matches

by plompie
Mon Jul 27, 2020 8:05 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Sagte Profile Pic
Replies: 7
Views: 129

Re: Sagte Profile Pic

Waldemar, sorry - ek het bedoel vir my selfoon; ek moes meer duidelik hier gewees het. Ek bodder nie met 'n profile pic hier nie. DAE, dis die een van Bertrand Russell met die kenmerkende pyp ... toe hy seker al stokoud was :lol: Dusver, die enigste reaksie 'n familielid wat gedog het dis Albert Ein...
by plompie
Sat Jul 25, 2020 7:38 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Eishkom
Replies: 166
Views: 6734

Re: Eishkom

So geen belangstelling hier sedert 19 Julie nie wat seker maar goed is, want by my gaan daar vir eers min aan. Weens *redes* moes ek 'n paar veranderinge maak wat my spoed bietjie gebreek het; onder andere 'n ander battery - die keer 'n Revov 11.1 Kwh Lithium wat seker volgende week sal arriveer.
by plompie
Sat Jul 25, 2020 7:30 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Sagte Profile Pic
Replies: 7
Views: 129

Re: Sagte Profile Pic

LOL dankie DAE en Waldemar ...

Beide die ligskakel idee en Sagan aanhalings is goed! Ek sal dit beslis gebruik.
Op die huidige stadium gebruik ek 'n foto van Bertrand Russell. So ek wag nou vir iemand om die ou te herken ... dusver niemand nie; nogal vet pret.
by plompie
Thu Jul 23, 2020 10:08 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Sagte Profile Pic
Replies: 7
Views: 129

Sagte Profile Pic

Tot nou toe het ek profile pics vermy. Ook op my selfoon.
Maar ek oorweeg dit nou; en ek dink dis dalk tyd om subtiel my nie-bygelowigheid te verklap.
So:- Enige idees wat ek kan gebruik wat nie aanstoot sal gee nie?
Behalwe my foto, dit sal aanstoot gee.
by plompie
Thu Jul 23, 2020 9:58 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Openbaring van die eindtye
Replies: 24
Views: 447

Re: Openbaring van die eindtye

Waldemar wrote:Ek is altyd opreg met die waarheid doenig.
Baie waarheid moes geskied het tuseen 30/4 07:47 en 23/7 07:03 ...
Goed om jou weer te sien.
by plompie
Wed Jul 22, 2020 8:12 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Keto- en K@kpraat stories
Replies: 39
Views: 639

Re: Keto- en K@kpraat stories

Kameraad wrote:Xanthan gum
Baie dankie.
by plompie
Wed Jul 22, 2020 3:20 am
Forum: Sê jou sê
Topic: Keto- en K@kpraat stories
Replies: 39
Views: 639

Re: Keto- en K@kpraat stories

Daar is iets anders aan die kook met die Japanese, hulle volg 'n high carb dieet en hulle het mettertyd ander ekstra maag bakterieë wat anders as westerlinge s'n werk. Wel, ons moet ook kyk na die ander lande ... in fact, daais met die HEEL HOOGSTE carb intake. Rank Country % of Food Energy Derived...
by plompie
Tue Jul 21, 2020 5:58 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Keto- en K@kpraat stories
Replies: 39
Views: 639

Re: Keto- en K@kpraat stories

Snaaks dat lande wat wit rys en cassava as stapelvoedsel gebruik die laagste voorkoms van diabetes het. Regtig vreemd, of hoe? As dit so is, dan is dit vreemd, ja. Drie probleme though:- * Ek woon nie daar nie; * Dis nie my stapelvoedsel nie; en * Ek weet nie watter ander [o.a. dalk genetiese] fakt...
by plompie
Tue Jul 21, 2020 2:03 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Keto- en K@kpraat stories
Replies: 39
Views: 639

Re: Keto- en K@kpraat stories

Kameraad, sorry laat ek meer duidelik wees: Ek is 'n diabeet. Cassava- en mieliemeel is juis dinge wat diabete moet vermy. So nou laat dit my dink aan daardie (ek dink eerste) beginsel van homeopatie: "Like cures like" ... So ek het niks teen "functional food science" nie. En, dis naais om te weet d...
by plompie
Tue Jul 21, 2020 11:22 am
Forum: Sê jou sê
Topic: Keto- en K@kpraat stories
Replies: 39
Views: 639

Re: Keto- en K@kpraat stories

Ons weet ook dat die spesifieke spesie Lactobacillus natuurlik voorkom in gesonde mense se spysverteringskanaal, en dat hierdie Lactobacillus stysel vir sy eie oorlewing benodig. ... Ons weet ook dat mense met oorgewig 'n wanbalans in bakterieë in hul spysverteringskanaal het ... Bonus punte, gaan ...