Search found 409 matches

by vixen
Tue Sep 22, 2020 2:41 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Satanisme in Suid-Afrika
Replies: 8
Views: 280

Re: Satanisme in Suid-Afrika

... Ek neem aan jy praat van Malema wat oënskynlik haatspraak pleeg en wegkom sonder om vervolg te word. Wie is beïndruk met bv. hierdie gedaandesaak teen Malema? In Beeld: Beeld berig.png Geweld begin by die tong (haatspraak) en met slegs 'n vermoede verwag die president onmiddelike optrede van die...
by vixen
Tue Sep 22, 2020 2:18 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Satanisme in Suid-Afrika
Replies: 8
Views: 280

Re: Satanisme in Suid-Afrika

Vixen, ek sal reageer op die dele wat ek verstaan. Noted Wat noem ateïste hul samekomste? Hulle noem dit nie "kerk" nie. Net so min as wat jy 'n vergadering by die werk of 'n praatjie op kampus "kerk" sal noem. Tensy dit die "kerk" in "Kletskerk" is. Die vraag is nie,"Wat noem hulle nie hul samekom...
by vixen
Sat Sep 19, 2020 9:09 am
Forum: Sê jou sê
Topic: Uit 'n ander hoek
Replies: 4
Views: 209

Re: Uit 'n ander hoek

Die SMSe is soms definitief meer vermaaklik as die praatjie. Was dit darem die moeite werd?['/quote] Ook maar goed ek het nou weer (vanoggend)daar gaan lees omdat een wat hy uitgesonder het, aan my gekrap het. Toe sien ek my duiwel het namens my die pos ge=like. Ek wag nie, ek kyk wanneer ek tyd kr...
by vixen
Tue Sep 15, 2020 8:45 am
Forum: Sê jou sê
Topic: Uit 'n ander hoek
Replies: 4
Views: 209

Re: Uit 'n ander hoek

Laat ek nou gou hierdie pos voor ek weer vergeet om te “save”, want hoe meer dae hoe meer dinge. 'n Paar van julle het seker al na Jean Oosthuizen se radioprogram geluister wat al 'n paar jaar (onderbroke) op die lug is. Ja ek het al in my spoor op sy program afgekom en laasweek na twee potgooie gel...
by vixen
Tue Sep 08, 2020 9:12 am
Forum: Sê jou sê
Topic: Satanisme in Suid-Afrika
Replies: 8
Views: 280

Re: Satanisme in Suid-Afrika

Jou deursnee ateïs wil wegkom van die hele idee van godsdiens. Dit is juis dan wanneer godsdiens inwerking tree. Ek bespeur 'n Frikkiaanse geurtjie hier. Hy was tog so gretig om te beweer dat waar daar drie of meer bymekaarkom, daar godsdiens is. Wanneer pa nie tuis is nie, mag ma instaan vir hom. ...
by vixen
Sat Sep 05, 2020 7:36 am
Forum: Sê jou sê
Topic: Satanisme in Suid-Afrika
Replies: 8
Views: 280

Re: Satanisme in Suid-Afrika

Die een is net so extreme soos die ander en gelyk. Ek meen nou maar…. Ek weet nou nie of jy tong in die kies is nie. Ek ook nie, maar die woord is vas. Wie by die mens is 'n ander se meerdere of mindere? Jou deursnee ateïs wil wegkom van die hele idee van godsdiens. Dit is juis dan wanneer godsdien...
by vixen
Tue Sep 01, 2020 2:09 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Satanisme in Suid-Afrika
Replies: 8
Views: 280

Re: Satanisme in Suid-Afrika

Riaan Swiegelaar praat te veel.. Gelukkig hoor ek nie sy nood nie, maar ek sien sy bril pla my meer as vir hom. Dit maak my nie juis verdraagsaam teenoor hom nie. Ek is persoonlik min gepla solank as wat dit duidelik gestel word dat Satanisme versoenbaar is met ateïsme en nie gelyk daaraan nie, net ...
by vixen
Tue Aug 11, 2020 5:21 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Mediese realiteite
Replies: 69
Views: 6396

Re: Mediese realiteite

"n "Versoeking" laat dit klink of ek op my lippie moet byt om nie hier deel te neem nie, dis darem nie die geval nie hehe. Ek kom loer hier, as iets my herriner aan KK, soos nou weer die geval waar Jean se advertensie op RSG my weer laat onthou het van KK. En dit was seker al twee of drie weke gele...
by vixen
Fri Jul 24, 2020 5:59 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Rus In Vrede Kat
Replies: 5
Views: 404

Re: Rus In Vrede Kat

Dankie vir laat weet DAE. Ja, ek het haar ook ontmoet. Eers het sy my uitgehelp met vervoer toe ek my broer se as gaan strooi het en saam op my tannie se plaas gaan kuier het. So ons was nie vreemdelinge op die KZN sinode nie. Ek het haar liefde gemis nadat sy van die sosiale media onttrek het, maar...
by vixen
Fri Jul 24, 2020 5:20 pm
Forum: Sê jou sê
Topic: Openbaring van die eindtye
Replies: 24
Views: 2239

Re: Openbaring van die eindtye

Ek moes 'n professionele profeet geword het... Maar is dit die ware antwoord of maar net 'n opregte mening? Ek is altyd opreg met die waarheid doenig. Die waarheid is nog vaag vir my oor die eindtye. Maar noudat ek "down memory lane" met onse Kat gaan, onthou ek dat ander jou woord nie so duidelik ...