Nuwe begin

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
Post Reply
User avatar
Kraai
Site Admin
Posts: 26
Joined: Fri Aug 24, 2018 1:09 pm

Nuwe begin

Post by Kraai » Fri Aug 24, 2018 1:09 pm

Jammer julle, dit was 'n onmoontlike taak om die ou databases met die nuwe sagteware te laat versoen, ek het allerhande truuks probeer sonder sukses, en die regte oplossing gaan klomp dollars kos, dus het ek besluit, as julle wil, om die sagteware met nuwe databases te begin. Dit beteken jy sal van voor af moet registreer, om te kan saamgesels.

Die ou databases is nie verlore nie, want ek het dit gezip en afgelaai op my rekenaar voor ek die opdatering begin het. Ek hou ook 'n kopie daarvan op die server. Die versoenbaarheid tussen oud en nuut is nie so 'n groot probleem nie, dit is die massiewe grootte van die databases wat maak dat enige poging om dit met die nuwe sagteware op te dateer, "time out" en die enigste oplossing is om die kompleet kletskerk na sy eie alleen server (waar server nie gedeel word met ander) heen te skuif, sodat mens die time outs se vooropgestelde waardes kan verhoog, nou dit kan mens nie doen op 'n deelserver nie en 'n alleen server sal gans te duur wees net vir een webwerf.
As dinge nie verander nie, gaan dit presies dieselfde bly.

User avatar
DieAnderEk
Posts: 467
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Nuwe begin

Post by DieAnderEk » Fri Aug 24, 2018 2:24 pm

Cool beans Kraai. Dis vir my net jammer mens kan nie die ou argiewe gaan lees nie. Miskien kan ons eendag plan maak. Ek het reeds vir Kraai gevra of hy vir my die argiewe kan upload êrens, dan het ons twee kopieë daarvan.

Frik, hy sal gaan kyk na approval-ding. Lol, ek moet my eie post eers approve...
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

User avatar
Kraai
Site Admin
Posts: 26
Joined: Fri Aug 24, 2018 1:09 pm

Re: Nuwe begin

Post by Kraai » Fri Aug 24, 2018 2:32 pm

Frik skryf net weer dat ek sien of die ding nog steeds approval mal is.
As dinge nie verander nie, gaan dit presies dieselfde bly.

User avatar
Kraai
Site Admin
Posts: 26
Joined: Fri Aug 24, 2018 1:09 pm

Re: Nuwe begin

Post by Kraai » Fri Aug 24, 2018 3:00 pm

Ok traai maar weer, ek dink dis nou reg
As dinge nie verander nie, gaan dit presies dieselfde bly.

User avatar
DieAnderEk
Posts: 467
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Nuwe begin

Post by DieAnderEk » Fri Aug 24, 2018 3:15 pm

Ek toets ook gou. Edit: Jippie!
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

User avatar
Kraai
Site Admin
Posts: 26
Joined: Fri Aug 24, 2018 1:09 pm

Re: Nuwe begin

Post by Kraai » Fri Aug 24, 2018 3:27 pm

Kyk sommer of julle nuwe topics kan begin, asook laat weet die wat voorheen hier gesels het.
As dinge nie verander nie, gaan dit presies dieselfde bly.

User avatar
Waldemar
Posts: 134
Joined: Fri Aug 24, 2018 10:50 pm

Re: Nuwe begin

Post by Waldemar » Fri Aug 24, 2018 10:51 pm

Ok ek is ook weer terug as die oorspronklike Waldemar.
"In a nation ruled by swine, all pigs are upward mobile..."
- Hunter S. Thompson

plompie
Posts: 354
Joined: Sat Aug 25, 2018 6:28 am

Re: Nuwe begin

Post by plompie » Sat Aug 25, 2018 6:30 am

En ek as die oorspronklike onoorspronklike plcomp.

User avatar
DieAnderEk
Posts: 467
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Nuwe begin

Post by DieAnderEk » Thu Aug 30, 2018 3:52 pm

Kraai, weer eens dankie vir die moeite wat jy gedoen het. Ek hoop nog steeds dat ons êrens in die nabye toekoms 'n plan kan maak waar ons weer die ou argiewe kan oplaai. Ek voel half sentimenteel daaroor, want dit is KK se geskiedenis, goed én sleg.

My plan is dan verder om iets te gaan plaas op die FB-blad, wat nog deur etlike honderde mense gevolg word. Dit sal goed wees as daar 'n paar meer mense weer kom gesels. Maar ek dink ek sal dalk wag totdat ons die argiewe weer kan oplaai (first impressions en al daai).

Welkom terug Plompie en Waldemar! (Frik, jy is al terug binne 'n uur of so ná die update, so geen verwelkoming nodig nie...)
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

User avatar
DieAnderEk
Posts: 467
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Nuwe begin

Post by DieAnderEk » Thu Aug 30, 2018 3:53 pm

Vragie Kraai, is daar nie meer 'n opsie om profielfoto's te gebruik nie? Ek wonder nou juis of daai selfs 'n groot meerderheid van die databasistabelle opneem, en of mens dit nie kan uitsluit nie, en dus daai paar honderd MBs kan verklein nie.
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

Post Reply