Nuwe begin

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
User avatar
weebot
Posts: 9
Joined: Wed Sep 12, 2018 3:14 pm

Re: Nuwe begin

Post by weebot » Mon Oct 01, 2018 12:06 pm

Ek moet sê, ek is voos vir religie.
"I became unteachable. That was the most devastating behaviour of my life." Joe Dallesandro.

User avatar
Pastoor Ewige Lewe
Posts: 100
Joined: Sun Sep 23, 2018 9:06 pm
Location: Bokspits
Contact:

Re: Nuwe begin

Post by Pastoor Ewige Lewe » Mon Oct 01, 2018 2:41 pm

weebot wrote:
Mon Oct 01, 2018 12:06 pm
Ek moet sê, ek is voos vir religie.
Kerk-godsdiens en politiek is beslis holrug geryde onderwerpe.

Politiek, behalwe as jy 'n Malema ondersteuner is wag daar 'n land van hoop (meer beloftes), plase,huise, werk, of baie geld sonder werk, gratis alles en baie blink nuwe karre vir jou.
Islam het die belofte van baie maagde wat vir jou wag.
Christene het die belofte van goue strate en baie sing.

Godsdiens en Glo is ook maar soos politieke beloftes.

Vir die een stem jy en alles word beter en vir die ander een word jy voor gedoop en betaal dankoffers.

Beide waarborg beloftes wat nooit nagkom kan of sal word nie.

Politieke partye het 'n president wat vir jou geselekteer is en voor wie jy stem, godsdiens het 'n koning wat vir jou geselekteer is en vir wie jy moet dien of....eendag brand jy.

Lachdanan
Posts: 30
Joined: Wed Oct 03, 2018 8:46 pm

Re: Nuwe begin

Post by Lachdanan » Wed Oct 03, 2018 8:47 pm

Middag.

User avatar
vixen
Posts: 393
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Nuwe begin

Post by vixen » Thu Oct 04, 2018 6:44 am

Lachdanan wrote:
Wed Oct 03, 2018 8:47 pm
Middag.
More. Hoe loop die pad?

Lachdanan
Posts: 30
Joined: Wed Oct 03, 2018 8:46 pm

Re: Nuwe begin

Post by Lachdanan » Thu Oct 04, 2018 11:40 am

Frik wrote:
Thu Oct 04, 2018 7:56 am
Lachdanan wrote:
Wed Oct 03, 2018 8:47 pm
Middag.
Aha, jy het ook weer KK gevind.
Ek kyk maar altyd wat hier aangaan en sê maar min - jy weet mos.

User avatar
DieAnderEk
Posts: 466
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Nuwe begin

Post by DieAnderEk » Thu Oct 04, 2018 3:54 pm

Welkom terug Lach :)
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

Lachdanan
Posts: 30
Joined: Wed Oct 03, 2018 8:46 pm

Re: Nuwe begin

Post by Lachdanan » Thu Oct 04, 2018 9:12 pm

DieAnderEk wrote:
Thu Oct 04, 2018 3:54 pm
Welkom terug Lach :)
Dank u wel. Enige idee waar die IGNORE funksie op die nuwe formaat is?

User avatar
Kameraad Eksteen
Posts: 549
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:44 pm

Re: Nuwe begin

Post by Kameraad Eksteen » Fri Oct 05, 2018 7:59 am

Lachdanan wrote:
Thu Oct 04, 2018 9:12 pm
DieAnderEk wrote:
Thu Oct 04, 2018 3:54 pm
Welkom terug Lach :)
Dank u wel. Enige idee waar die IGNORE funksie op die nuwe formaat is?
Nee, gelukkig is dit hoegenaamd nie nodig met hierdie nuwe forum nie. Dis asof alles vernuwe het saam met paar knoppies wat Kraai gedruk het om die ou forum so blitsig en brutaal te vernietig. Dis werklik asof die ou bagasie afgegooi is en asof ons nou nuut kan begin. Jy kan dit ook in die respekvolle diep gesprekke op die forum sien. Daar is vars nuwe lede wat daagliks kookwater onderwerpe aanroer. Maar terug na die onderwerp, het jy al 'n lekker daggazol probeer?

User avatar
DieAnderEk
Posts: 466
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Nuwe begin

Post by DieAnderEk » Fri Oct 05, 2018 9:08 am

Haha. Asof die ou forum altyd so respekvol en diep was.

Het iemand al 'n daggazol gerook terwyl hy/sy Kletskerk?
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

User avatar
Kameraad Eksteen
Posts: 549
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:44 pm

Re: Nuwe begin

Post by Kameraad Eksteen » Fri Oct 05, 2018 9:52 am

DieAnderEk wrote:
Fri Oct 05, 2018 9:08 am
Het iemand al 'n daggazol gerook terwyl hy/sy Kletskerk?
Ek dink nie dit kan ooit 'n slegte idee wees nie.

Post Reply