Nuwe begin

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
Saad
Posts: 126
Joined: Fri Oct 05, 2018 10:39 am

Re: Nuwe begin

Post by Saad » Fri Oct 05, 2018 10:40 am

Kameraad Eksteen wrote:
Fri Oct 05, 2018 9:52 am
DieAnderEk wrote:
Fri Oct 05, 2018 9:08 am
Het iemand al 'n daggazol gerook terwyl hy/sy Kletskerk?
Ek dink nie dit kan ooit 'n slegte idee wees nie.
:o :shock: :o

User avatar
DieAnderEk
Posts: 466
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Nuwe begin

Post by DieAnderEk » Fri Oct 05, 2018 10:47 am

Saad wrote:
Fri Oct 05, 2018 10:40 am
:o :shock: :o
Kyk nou wie het hier aangekom...Lach ek sal gaan opkyk oor daai ignore-funksie :lol:
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

Saad
Posts: 126
Joined: Fri Oct 05, 2018 10:39 am

Re: Nuwe begin

Post by Saad » Fri Oct 05, 2018 10:50 am

DieAnderEk wrote:
Fri Oct 05, 2018 10:47 am
Saad wrote:
Fri Oct 05, 2018 10:40 am
:o :shock: :o
Kyk nou wie het hier aangekom...Lach ek sal gaan opkyk oor daai ignore-funksie :lol:
Soveel vir sinvolle dialoog.

User avatar
DieAnderEk
Posts: 466
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Nuwe begin

Post by DieAnderEk » Fri Oct 05, 2018 11:01 am

Lighten up Saad. Ek sal jou mos nie blok nie. Maar ek dink ander mense het al. Hoe lyk dinge daar by jou?
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

User avatar
Kameraad Eksteen
Posts: 549
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:44 pm

Re: Nuwe begin

Post by Kameraad Eksteen » Fri Oct 05, 2018 2:44 pm

Frik wrote:
Fri Oct 05, 2018 2:30 pm
Nou kort ons nog net vir Bloubal.
Teringbal se pel is klaar hier. :lol:

Saad
Posts: 126
Joined: Fri Oct 05, 2018 10:39 am

Re: Nuwe begin

Post by Saad » Fri Oct 05, 2018 3:42 pm

As hier 'n eerlike strewe is om met respek te gesels sal ek weer deelneem.

Saad
Posts: 126
Joined: Fri Oct 05, 2018 10:39 am

Re: Nuwe begin

Post by Saad » Fri Oct 05, 2018 9:13 pm

Frik wrote:
Fri Oct 05, 2018 4:25 pm
Saad wrote:
Fri Oct 05, 2018 3:42 pm
As hier 'n eerlike strewe is om met respek te gesels sal ek weer deelneem.
Nee wat, ek het g'n so 'n strewe nie. Respek is vir die hoenders.
Jou integriteit was nog nooit jou sterkpunt nie. As jy toelaat dat jou onsekerhede jou regeer, sal jy onbuigbaar wees en teen verandering vasskop. As jy nie verander nie, sal jy nie groei nie.

Ek is klaar met jou. Jy is geblok.

User avatar
Kameraad Eksteen
Posts: 549
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:44 pm

Re: Nuwe begin

Post by Kameraad Eksteen » Sat Oct 06, 2018 8:55 am

Saad wrote:
Fri Oct 05, 2018 3:42 pm
As hier 'n eerlike strewe is om met respek te gesels sal ek weer deelneem.
Hallo Saad, jy is onder geen verpligting om deel te neem nie.

Respek beteken bloot dat jy ander se standpunte sal oorweeg. Standpunte wat deur dreigemente en geweld gehuldig word verdien nie outomaties meer respek as ander nie. En dan sal jy sien, soms verkondig mense sulke haatlike stront op die internet, dat al respekteer ons die mensies en hul frustrasies, moet ons hierdie mense in liefde met 'n paar virtuele snotklappe reghelp.

Ek reken jy moet jouself nog 'n paar jaar gun voor jy ernstige deelname oorweeg, uit respek vir almal hier en jouself.

User avatar
Kameraad Eksteen
Posts: 549
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:44 pm

Re: Nuwe begin

Post by Kameraad Eksteen » Sat Oct 06, 2018 12:04 pm

Frik wrote:
Sat Oct 06, 2018 10:17 am
Saad wrote:
Fri Oct 05, 2018 9:13 pm

Ek is klaar met jou. Jy is geblok.
Jissie, dit was vinnig, net na een ou possie. :mrgreen:
Ja jy het jou enigste kans verspeel, dis soos om te staan en grappies maak met 'n Islamitiese selfmoord terroris.

Saad
Posts: 126
Joined: Fri Oct 05, 2018 10:39 am

Re: Nuwe begin

Post by Saad » Sat Oct 06, 2018 12:23 pm

Onverdraagsaamheid is iets waarvan jy 'n oorvloed het. Respek is iets wat jy nog nie gehoor het nie. Jy gooi die vuur op die kole van Islamietiese selfmoord vegters. Verdraagsaamheid is die deug wat vrede moontlik maak.

Post Reply