Nuwe begin

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
User avatar
Kameraad Eksteen
Posts: 597
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:44 pm

Re: Nuwe begin

Post by Kameraad Eksteen » Sat Oct 06, 2018 1:05 pm

Saad wrote:
Sat Oct 06, 2018 12:23 pm
Onverdraagsaamheid is iets waarvan jy 'n oorvloed het. Respek is iets wat jy nog nie gehoor het nie. Jy gooi die vuur op die kole van Islamietiese selfmoord vegters. Verdraagsaamheid is die deug wat vrede moontlik maak.
Ek reken dit klink voorwaar nie na 'n baie akkurate opsomming van die huidige situasie nie. Sien, ek het bloot die ys gebreek met 'n baie snaakse grappie, eintlik 'n skreeusnaakse verwysing na mense wat hulle self vir niks opblaas nie. Ek het die situasie tussen jou en Frik ONTLONT met gepaste humor en ander vriendelike aangenaamhede.

Self het ek natuurlik enorme respek en die grootste agting vir wreedaardige lafhartige Islamitiese selmoordenaars, veral as ek my moet indink hoe een voor my staan en bewe met daai vinger op die knoppie. Daardie agting en omsigtigheid kan ek egter nie deurtrek na die situasie waar ek hom met 'n verkyker dophou en sy lafhartigheid op 'n afstand beskou nie. Sien dis maar hoe dit in die regte lewe ook werk, ek hanteer onstabiele mense wat oorkook van die haat altyd met die grootste respek, as hulle 'n wesenlike gevaar vir my inhou. Het jy al daai skerpskutters gesien wat daai terroriste op tot 'n kilometer en verder, windop, agter 'n kameel kan uithaal. Kyk, vir hulle het ek respek, daai respek wat saam met bewondering kom.

Dis die soort respek wat jy klaarblyklik soek, ek het nie veel hoop dat jy die soort respek op die internet gaan vind nie. Dalk kan 'n woordeboek jou help met die verskillende soorte diep respek en ander emosies wat ons mense in die idilliese, vreedsame, vredeliewende Westerse wêreld ervaar. Voorspoed!

Wat het van ISIS geword? :lol:

User avatar
Kameraad Eksteen
Posts: 597
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:44 pm

Re: Nuwe begin

Post by Kameraad Eksteen » Sat Oct 06, 2018 1:21 pm

Frik wrote:
Sat Oct 06, 2018 12:47 pm
Kameraad Eksteen wrote:
Sat Oct 06, 2018 12:04 pm


Ja jy het jou enigste kans verspeel, dis soos om te staan en grappies maak met 'n Islamitiese selfmoord terroris.
Ai man, dink nou net aan al die wonderlike gesprekke wat ek gaan mis.
Hy het JOU geblok, shucks, en nou sal hy nie weer jou lewensverhaal, die hyskerk-sage en ander brommerstories kan volg nie. Ek wed jou hy gaan skelm lees en dan op sy hande probeer sit. Hmm, ek wens Islamitiese selfmoordenaars wou meer op hulle hande sit. Sien, jy Saad, humor het weer die dag gered. :lol:

User avatar
Kameraad Eksteen
Posts: 597
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:44 pm

Re: Nuwe begin

Post by Kameraad Eksteen » Sat Oct 06, 2018 3:48 pm

Frik wrote:
Sat Oct 06, 2018 3:17 pm
Shit, jy gee my nou 'n briljante idee. Ek kan al daai ou drade van my weer oordoen.Ek weet vir een,jy sal dit baie geniet het.
Shjit, ja, dalk sal ek dit die keer actually lees, miskien? Hou dit maar kort, nie meer as 50 woorde op 'n slag nie, seblief.

Saad
Posts: 126
Joined: Fri Oct 05, 2018 10:39 am

Re: Nuwe begin

Post by Saad » Sat Oct 06, 2018 4:09 pm

Shjit ja, julle atterjuste is al wat oorgebly het.Volg my maar op Facebook of Twitter .Die nuwe begin het begin met disrespek.

User avatar
Kameraad Eksteen
Posts: 597
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:44 pm

Re: Nuwe begin

Post by Kameraad Eksteen » Sat Oct 06, 2018 4:21 pm

Saad wrote:
Sat Oct 06, 2018 4:09 pm
Shjit ja, julle atterjuste is al wat oorgebly het.Volg my maar op Facebook of Twitter .Die nuwe begin het begin met disrespek.
Is ons nou almal geblok? :D

User avatar
Kameraad Eksteen
Posts: 597
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:44 pm

Re: Nuwe begin

Post by Kameraad Eksteen » Sat Oct 06, 2018 5:59 pm

Frik wrote:
Sat Oct 06, 2018 4:36 pm
Ons sal jou daar volg ok.
Dink jy hy gaan dalk die Dros-verkragter daar verdedig? Laat my weet.

Lachdanan
Posts: 30
Joined: Wed Oct 03, 2018 8:46 pm

Re: Nuwe begin

Post by Lachdanan » Sun Oct 07, 2018 8:36 pm

Saad wrote:
Fri Oct 05, 2018 3:42 pm
As hier 'n eerlike strewe is om met respek te gesels sal ek weer deelneem.
Ek is seker mense sal jou deelname waardeer. Ekself sal miskien so een of twee poste lees, en dan (tensy jou aanslag geweldig verander het) weer verbyhou. Hoekom? Hoor ek jou vra. Nie oor onverdraagsaamheid teenoor Islam nie, maar oor TE.

Jy praat TE veel, jy maak TE veel poste oop, die inhoud van die legio poste wat jy oopmaak is TE vaag, jy probeer TE hard, jou sienings is TE... watookal. Elk geval, dis maar hoe ek voel, miskien is daar a gehoor vir TE-Saad daar buite en ek sit die pot heel mis.

Geniet dit op KK en moet jou tog nie goedjies so persoonlik aantrek nie - die lewe is meer as mense op a internetgespreksforum.

Saad
Posts: 126
Joined: Fri Oct 05, 2018 10:39 am

Re: Nuwe begin

Post by Saad » Mon Oct 08, 2018 10:04 am

Lachdanan wrote:
Sun Oct 07, 2018 8:36 pm


Ek is seker mense sal jou deelname waardeer. Ekself sal miskien so een of twee poste lees, en dan (tensy jou aanslag geweldig verander het) weer verbyhou. Hoekom? Hoor ek jou vra. Nie oor onverdraagsaamheid teenoor Islam nie, maar oor TE.

Jy praat TE veel, jy maak TE veel poste oop, die inhoud van die legio poste wat jy oopmaak is TE vaag, jy probeer TE hard, jou sienings is TE... watookal. Elk geval, dis maar hoe ek voel, miskien is daar a gehoor vir TE-Saad daar buite en ek sit die pot heel mis.

Geniet dit op KK en moet jou tog nie goedjies so persoonlik aantrek nie - die lewe is meer as mense op a internetgespreksforum.
Lachdanan
Ek het gevra vir respek. Admin het die meeste poste oopgemaak. Hoekom spreek jy hulle ook nie aan nie. Om vir my te se TE veel hier en TE veel daar is 'n fabelagtige leuen.
Jy noem ook nie dat Kameraad en Frik probeer om elke pos skeef te trek. Julle lyk soos 'n lot aanvoels wat teer op die prooi van iemand anders. Julle Christen boodskap is haat, dwaasheid en het geen standpunt. Ek was daar ek ken julle metodes. As julle niks meer kan se nie probeer julle die man speel.

Jy is op die verkeerde plek.

Sê jou sê
Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.

User avatar
Kameraad Eksteen
Posts: 597
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:44 pm

Re: Nuwe begin

Post by Kameraad Eksteen » Mon Oct 08, 2018 10:14 am

Saad wrote:
Mon Oct 08, 2018 10:04 am
Jy noem ook nie dat Kameraad en Frik probeer om elke pos skeef te trek. Julle lyk soos 'n lot aanvoels wat teer op die prooi van iemand anders.
Aanvoels? Aasvoëls? Maar seker jou kiebord is op US International*, en maak seker joune is nie in "stun mode" nie.

* US staan vir United States of America "The land of the free, and the home of the brave".

Maar, Saad wou jy alleen op jou prooi teer?
Saad wrote:
Mon Oct 08, 2018 10:04 am
Julle Christen boodskap is haat, dwaasheid en het geen standpunt. Ek was daar ek ken julle metodes. As julle niks meer kan se nie probeer julle die man speel.
Dis mos nou nou weer haatspraak wat jy hier pleeg.

Saad
Posts: 126
Joined: Fri Oct 05, 2018 10:39 am

Re: Nuwe begin

Post by Saad » Mon Oct 08, 2018 10:28 am

Kameraad Eksteen wrote:
Mon Oct 08, 2018 10:14 am

* US staan vir United States of America "The land of the free, and the home of the brave".
Die US staan vir verdrukking, oorlog en oorlogsmisdade. Geen Amerikaner is vry nie. Geen Amerikaner is "brave" nie. Ons sal maar wag en sien wat gaan gebeur as Turkye hulle Ambassade in Jerusalem sit. Die groot en regte Base van die US in die Knesset gaan beslis nie baie gelukkig wees nie. Almal weet dat die US slawe van Israel is.

Kry jou feite reg en hou op lieg.

Post Reply