Nuwe begin

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
User avatar
Kameraad Eksteen
Posts: 588
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:44 pm

Re: Nuwe begin

Post by Kameraad Eksteen » Mon Oct 08, 2018 10:40 am

Saad wrote:
Mon Oct 08, 2018 10:28 am
Kry jou feite reg en hou op lieg.
Sjoe, jy is giftig! Ek help jou net met jou lastige kiebord en dan gaan jy oploop. Sien jou later, ek gaan nou eers aas.

Lachdanan
Posts: 30
Joined: Wed Oct 03, 2018 8:46 pm

Re: Nuwe begin

Post by Lachdanan » Mon Oct 08, 2018 11:13 am

Saad wrote:
Mon Oct 08, 2018 10:04 am

Lachdanan
Ek het gevra vir respek. Admin het die meeste poste oopgemaak. Hoekom spreek jy hulle ook nie aan nie. Om vir my te se TE veel hier en TE veel daar is 'n fabelagtige leuen.
Jy noem ook nie dat Kameraad en Frik probeer om elke pos skeef te trek. Julle lyk soos 'n lot aanvoels wat teer op die prooi van iemand anders. Julle Christen boodskap is haat, dwaasheid en het geen standpunt. Ek was daar ek ken julle metodes. As julle niks meer kan se nie probeer julle die man speel.

Jy is op die verkeerde plek.
Vorige iterasie van die plek ou maat, nie nou nie (maar gee jou tyd, eks seker jy sal opvang). "Fabelagtige leuen"... skaal bietjie af op die melodrama asb ;)

Ekt nie juis a Christen, of enige ander, boodskap nie - al wat ek probeer sê het is dat vir my, persoonlik, praat jy te veel. Ander mense geniet dit dalk - dis baie duidelik dat jy dit geniet om so baie te praat. En "if it floats your boat" gaan groot - ekt maar net my indruk gegee van hoekom party mense dalk nou nie so a groot voorstaander is van jou bydraes nie.

Geniet jouself gate uit, en moet jou glad nie aan my steur nie :)

Met "hindsight" het ek 30kb se data gemors om aanvanklik met jou te praat en ek wens ek kon dit terugtrek.

Saad
Posts: 126
Joined: Fri Oct 05, 2018 10:39 am

Re: Nuwe begin

Post by Saad » Mon Oct 08, 2018 11:24 am

Lachdanan wrote:
Mon Oct 08, 2018 11:13 am


al wat ek probeer sê het is dat vir my, persoonlik, praat jy te veel. Ander mense geniet dit dalk - dis baie duidelik dat jy dit geniet om so baie te praat. En "if it floats your boat" gaan groot - ekt maar net my indruk gegee van hoekom party mense dalk nou nie so a groot voorstaander is van jou bydraes nie.

Geniet jouself gate uit, en moet jou glad nie aan my steur nie :)

Met "hindsight" het ek 30kb se data gemors om aanvanklik met jou te praat en ek wens ek kon dit terugtrek.
Jy sit ook net en lewer kommentaar soos Frik en Kameraad. Niemand dwing jou om te lees nie maar dit kan jou net help.
Hoekom begin jy nie jou eie pos nie? Jy is net soos Frik en kameraad te bang om iets te noem want jy is deel van die aasvoel-bende. Julle sit en wag vir iemand om te pos en dan kom aas julle. Dit is die OU en NUWE Kletskerk mentaliteit.

My pos sover is by verre die gewildste met oor die 20% kommentaar. Ek daag jou uit om 'n pos te maak en beter reaksie te kry.

As jou data duur is en jy dit nie kan bekostig nie moet jy na iets ander verander. Data is goedkoop as jy dit reg koop en gebruik.

Vrede vir jou.

Saad
Posts: 126
Joined: Fri Oct 05, 2018 10:39 am

Re: Nuwe begin

Post by Saad » Mon Oct 08, 2018 11:42 am

Frik wrote:
Mon Oct 08, 2018 11:39 am
Saad wrote:
Mon Oct 08, 2018 11:24 am

My pos sover is by verre die gewildste met oor die 20% kommentaar. Ek daag jou uit om 'n pos te maak en beter reaksie te kry.
Ek dink nie hier is genoeg emoticons om te wys hoe lekker ek nou gelag het vir hierdie observasie nie.
Die vloer is joune Frik.
Hoekom begin jy nie 'n Pos oor die lesse wat jy geleer het by jou huiskerk nie Frik?

Vrede vir jou.

Saad
Posts: 126
Joined: Fri Oct 05, 2018 10:39 am

Re: Nuwe begin

Post by Saad » Mon Oct 08, 2018 11:48 am

Lachdanan wrote:
Mon Oct 08, 2018 11:13 am

Ekt nie juis a Christen, of enige ander, boodskap nie - al wat ek probeer sê het is dat vir my, persoonlik, praat jy te veel.
Nou wat is jy dan? 'n Voetjie wat op die draad sit?
Niemand praat op die Nuwe Kletskerk nie, dit is hoekom dit vir vreemd voel.
Julle is hondjies wat agter die posman aan kef. Julle blaf is groot maar julle byt is swak. Dis maar 'n Christelike ding soos tydens Apartheid. Net soos julle Kerk moes verskoning vra oor Apartheid gaan julle dit weer doen die keer teenoor God.

ALLAHU Akbar

Vrede vir jou.

Saad
Posts: 126
Joined: Fri Oct 05, 2018 10:39 am

Re: Nuwe begin

Post by Saad » Mon Oct 08, 2018 11:56 am

Frik wrote:
Mon Oct 08, 2018 11:50 am

'n Nuwe draad is nie nodig vir dit nie Saad. Wat ek daaruit geleer het, is dat enige georganiseer beoefening van godsdiens 'n bol kak is vir my. Vir die res van die mensdom wat dink hulle vind baat daarby, het ek geen probleem nie. Solank hulle nie dit op my wil afdwing nie.
Frik as Christen gaan jy nie 'n ander keuse he as om eendag die knie voor die een God te buig nie. Vrede is as almal God dien.

Vrede vir jou

Saad
Posts: 126
Joined: Fri Oct 05, 2018 10:39 am

Re: Nuwe begin

Post by Saad » Mon Oct 08, 2018 12:05 pm

Frik wrote:
Mon Oct 08, 2018 12:02 pm

Ek is nie 'n christen nie, ook nie nie 'n moslem nie, ook nie deel van een van die ander honderde mens gemaakte groepies nie. Kyk net watter lelike dinge laat jou groepie jou maak glo. Siesa man!
Wanneer het jy jou Christen geloof verloor. Ek neem jou nie kwalik nie. Nou kan jy ontspan en die oopkop die een God aanvaar. Ek het self getwyfel maar nadat ek die geloof aangeneem het, het my lewe so wonderlik verander.

Vrede vir jou.

Saad
Posts: 126
Joined: Fri Oct 05, 2018 10:39 am

Re: Nuwe begin

Post by Saad » Mon Oct 08, 2018 12:20 pm

Frik wrote:
Mon Oct 08, 2018 12:13 pm

Ek was 10 jaar terug vir 6 maande 'n christen, maar sedertdien glo ek net aan 'n God wat homself aan my openbaar het. Wat sy naam is weet ek nie, hy het nie gesê nie. Hy het ook nie gesê ek moet aan 'n sekere groepie aansluit om daai aanbid ding te doen , en 'n klomp kak saam met dit te glo nie. Blote erkenning van sy bestaan was genoeg.
Dis seker Bucchus. Hallusineer jy Frik?
Hoe het die god homself aan jou geopenbaar?

Die blote erkenning van God in Islam is genoeg. Sien my pos in Bekeer tot Islam.

Saad
Posts: 126
Joined: Fri Oct 05, 2018 10:39 am

Re: Nuwe begin

Post by Saad » Mon Oct 08, 2018 12:50 pm

Frik wrote:
Mon Oct 08, 2018 12:24 pm
Saad wrote:
Mon Oct 08, 2018 12:20 pm


Dis seker Bucchus. Hallusineer jy Frik?


Sien jy hoe disrespekvol jy is??
Jy het self erken dat jy baie drink. Daarom vra ek het jou het drank hallusinasies jou stemme in jou kop laat hoor?
Ek is glad nie disrespekvol nie.

Vrede vir jou

Saad
Posts: 126
Joined: Fri Oct 05, 2018 10:39 am

Re: Nuwe begin

Post by Saad » Mon Oct 08, 2018 12:54 pm

Saad wrote:
Mon Oct 08, 2018 12:50 pm
Frik wrote:
Mon Oct 08, 2018 12:24 pm
Saad wrote:
Mon Oct 08, 2018 12:20 pm


Dis seker Bucchus. Hallusineer jy Frik?


Sien jy hoe disrespekvol jy is??
Jy het self erken dat jy baie drink. Daarom vra ek het jou drank hallusinasies jou stemme in jou kop laat hoor?
Ek is glad nie disrespekvol nie.

Vrede vir jou

Post Reply