Nuwe begin

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
Saad
Posts: 126
Joined: Fri Oct 05, 2018 10:39 am

Re: Nuwe begin

Post by Saad » Mon Oct 08, 2018 1:08 pm

Frik wrote:
Mon Oct 08, 2018 12:57 pm

Jy misbruik nou 'n gesprek met 'n trol, wat ek ook duidelik daarna gesê het, ek het nonsense gepraat. Sies man! Al het ek baie gedrink, dink jy steeds jou aanmerking was respekvol? Indien wel, weet jy nie die betekenis nie.
Die god wat jy gese het wat met jou gepraat het, klink hy soos die god van die Boek? Hy het ook blonde hare en blou oe? Of is dit jou eie one horse town God?

Jy het geen respek nie. Het jy opgehou drink?

Vrede vir jou.

Saad
Posts: 126
Joined: Fri Oct 05, 2018 10:39 am

Re: Nuwe begin

Post by Saad » Mon Oct 08, 2018 1:21 pm

Frik wrote:
Mon Oct 08, 2018 1:17 pm
Frik ek het jou 'n sinvolle vraag gevra. Hoekom is jy bang om reguit vrae oor jou god en geloof te antwoord?
Ek weet, want jou God is 'n strooipop argument.
Weet ander mense van jou God ook?

Jy is besig om alle respek oorboort te gooi .

Vrede vir jou

Fanie Bekker
Posts: 160
Joined: Thu Oct 11, 2018 2:39 pm

Re: Nuwe begin

Post by Fanie Bekker » Mon Oct 29, 2018 11:33 am

Kraai wrote:
Fri Aug 24, 2018 1:09 pm
Jammer julle, dit was 'n onmoontlike taak om die ou databases met die nuwe sagteware te laat versoen, ek het allerhande truuks probeer sonder sukses, en die regte oplossing gaan klomp dollars kos, dus het ek besluit, as julle wil, om die sagteware met nuwe databases te begin. Dit beteken jy sal van voor af moet registreer, om te kan saamgesels.

Die ou databases is nie verlore nie, want ek het dit gezip en afgelaai op my rekenaar voor ek die opdatering begin het. Ek hou ook 'n kopie daarvan op die server. Die versoenbaarheid tussen oud en nuut is nie so 'n groot probleem nie, dit is die massiewe grootte van die databases wat maak dat enige poging om dit met die nuwe sagteware op te dateer, "time out" en die enigste oplossing is om die kompleet kletskerk na sy eie alleen server (waar server nie gedeel word met ander) heen te skuif, sodat mens die time outs se vooropgestelde waardes kan verhoog, nou dit kan mens nie doen op 'n deelserver nie en 'n alleen server sal gans te duur wees net vir een webwerf.
Nietemin baie dankie vir jou moeite Kraai... dit was vir my 'n voorreg om op die ou databasies te kon deelneem en ek maak vrede met die idee dat al my waardevolle bydraes daar nou nie meer in sirkulasie is nie. :)

Fanie Bekker
Posts: 160
Joined: Thu Oct 11, 2018 2:39 pm

Re: Nuwe begin

Post by Fanie Bekker » Mon Oct 29, 2018 11:36 am

Saad wrote:
Mon Oct 08, 2018 12:20 pm
Frik wrote:
Mon Oct 08, 2018 12:13 pm

Ek was 10 jaar terug vir 6 maande 'n christen, maar sedertdien glo ek net aan 'n God wat homself aan my openbaar het. Wat sy naam is weet ek nie, hy het nie gesê nie. Hy het ook nie gesê ek moet aan 'n sekere groepie aansluit om daai aanbid ding te doen , en 'n klomp kak saam met dit te glo nie. Blote erkenning van sy bestaan was genoeg.
Dis seker Bucchus. Hallusineer jy Frik?
Hoe het die god homself aan jou geopenbaar?

Die blote erkenning van God in Islam is genoeg. Sien my pos in Bekeer tot Islam.
Jong ek wonder darem - is hierdie posse aanhalings uit my ou geskrifte oor Islam of hoe skryf die man "Saad" nou op hierdie nuwe databasies so baie soos die ou Saad, behalwe vir klein nuanse verskilletjies?

User avatar
So-so
Posts: 19
Joined: Mon Sep 24, 2018 10:22 pm

Re: Nuwe begin

Post by So-so » Wed Oct 31, 2018 2:57 pm

@Saad

Weet nie of daar iets positief met jou gebeur het nie maar ek hoop regtig so.

Jou oneindigende geteem oor 'n geloof wat buite die meeste lesers op KK se verwysingsraamwerke val, was irriterend, om dit sag te stel.

Ek hoop jy is genees van daardie siekte.

En die ouens wat hul eie gode geskep het val in dieselfde groep.
There is a voice that doesn’t use words. Listen.
JALAL AD-DIN RUMI

Persian poet

Fanie Bekker
Posts: 160
Joined: Thu Oct 11, 2018 2:39 pm

Re: Nuwe begin

Post by Fanie Bekker » Wed Oct 31, 2018 3:36 pm

So-so wrote:
Wed Oct 31, 2018 2:57 pm
@Saad

Weet nie of daar iets positief met jou gebeur het nie maar ek hoop regtig so.

Jou oneindigende geteem oor 'n geloof wat buite die meeste lesers op KK se verwysingsraamwerke val, was irriterend, om dit sag te stel.

Ek hoop jy is genees van daardie siekte.

En die ouens wat hul eie gode geskep het val in dieselfde groep.
So-So,

Dit was vir jou irriterend gewoon omdat jy nie verstaan het waarvan ek praat nie. Dis soos die konsep van "Mulitiverse" - verskillende Universes bestaan paralel maar omdat ons net van een Universe op 'n keer bewus kan wees dink ons dit is al Universe wat daar is en dat die een waarvan ons nou bewus is dieselfde een is waarvan ons gister bewus was. .. en dit is nie.

Netso irriteer my gepraat van ander verwysingsraamwerke anders as die een waarvan jy bewus is jou, omdat jy dink jou verwysingsraamwerk is die enigste een wat daar is... en dit is nie so nie. "Geloof" as beskrywende woord van mense se Godsdiens/geloof is een woord - maar die konsep verskil so van Christen tot Moslem dat dit byna nie versoenbaar is nie.

En hoekom met jy "... iets positief met jou gebeur het nie maar ek hoop regtig so.", slegs aan jou eie verwysingsraamwerk? Moet ek dan nou in alle opsigte met jou saamstem teneinde as positief te kan kwalifiseer?

User avatar
vixen
Posts: 393
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Nuwe begin

Post by vixen » Tue Nov 06, 2018 3:07 pm

Tallie wrote:
Sun Sep 16, 2018 7:15 pm
Vixen, volgens 'n ander deelnemer hier wat my privaat gekontak het, is jy blykbaar ongelukkig oor die feit dat jy skielik jou gewone monoloog-platform nou met ander vroue op die nuwe KK moet deel. Vandaar (volgens hom) jou skielike skerp venyn teenoor my. Dit maak nogal sin, ek moet bieg.

Raak maar dalk gewoond daaraan dat hier voortaan meer as slegs twee, of drie deelnemers gaan wees. Wie weet.
Ek sien nou eers die pos raak in my soeke na my soeke na vir wie ek gesê het om 'n sielkundige te gaan sien.

Gaan sê jy solank vir jou trawant ek sal (ook) vir 'n sielkundige gee waarna daar gesoek word.

User avatar
Jesus
Posts: 54
Joined: Mon Jan 21, 2019 1:45 pm
Location: Die Hemel

Re: Nuwe begin

Post by Jesus » Wed Jan 23, 2019 1:01 pm

Fanie Bekker wrote:
Mon Oct 29, 2018 11:33 am

Nietemin baie dankie vir jou moeite Kraai... dit was vir my 'n voorreg om op die ou databasies te kon deelneem en ek maak vrede met die idee dat al my waardevolle bydraes daar nou nie meer in sirkulasie is nie. :)
Ek sien ook nou eers die raak. As mens my job het, lag jy selde uit jou maag uit. Dit was lekker!
The Newer Testament of KK: Chapter 1 verse 1
My children, you will always know who I am, but you will never proof it with your wordily laws. By that law, the onus of proof is on the claimant. Let there be peace on earth.

Post Reply