Avatars

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
Post Reply
User avatar
DieAnderEk
Posts: 467
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Avatars

Post by DieAnderEk » Wed Sep 12, 2018 4:10 pm

Dagsê

Ek het bietjie gaan kyk hoe kan 'n mens avatars oplaai (die prentjie wat langs jou naam verskyn). Dit is nou inderdaad moontlik, maar vir nou het ek die moontlikheid om dit te link van buite KK af afgesit, want ek weet nie of dit dalk 'n gogga kan inlaat by die software nie (Kraai kan dalk help hierso). So jy moet ene oplaai (daar is ongelukkig nie 'n gallery beskikbaar nie) wat aan sekere dimensies voldoen (ek kan dit ook verander):

Minimum: 20 x 20 px
Maksimum: 120 x 120 px of 20000 grepe (bytes)

Groete
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

User avatar
vixen
Posts: 394
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Avatars

Post by vixen » Wed Sep 12, 2018 7:12 pm

Ek sien weebot het dit eerste reggekry.

User avatar
DieAnderEk
Posts: 467
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Avatars

Post by DieAnderEk » Thu Sep 13, 2018 11:21 am

Yay :) Ek moet 'n tydjie daarvoor inruim.
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

User avatar
Kraai
Site Admin
Posts: 26
Joined: Fri Aug 24, 2018 1:09 pm

Re: Avatars

Post by Kraai » Thu Sep 13, 2018 3:56 pm

Ja, beter om die link na buite af te sit, nie dat dit onveilig is nie, maar omdat dit die google rankings negatief beinvloed.
As dinge nie verander nie, gaan dit presies dieselfde bly.

User avatar
DieAnderEk
Posts: 467
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Avatars

Post by DieAnderEk » Thu Sep 13, 2018 4:03 pm

Dankie Kraai. Hoe gebeur dit? Die negatiewe beïnvloeding?
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

User avatar
Kraai
Site Admin
Posts: 26
Joined: Fri Aug 24, 2018 1:09 pm

Re: Avatars

Post by Kraai » Thu Sep 13, 2018 6:09 pm

DieAnderEk wrote:
Thu Sep 13, 2018 4:03 pm
Dankie Kraai. Hoe gebeur dit? Die negatiewe beïnvloeding?
Google kyk na sites wat baie links van elders na 'n site het, (hy straf ook sites wat weer baie links na ander sites verskaf) dan beskou hy so 'n site as belangrik, met ander woorde, links wat point na 'n buite site, maak naderhand as daar baie sulke links vanaf verskillende werwe is, daardie site se ranking beter, 'n ou SEO trick om jou site beter gerank te kry, sal dus wees om ander sites te kry om soontoe te link, daarom is spammers so lief om links te plaas op verskillende webwerwe.

Terloops, ek het die avater settings bietjie verhoog na 120x120 en 20 bits om my ou avatertjie 'n plekkie te kon gee.
As dinge nie verander nie, gaan dit presies dieselfde bly.

User avatar
DieAnderEk
Posts: 467
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Avatars

Post by DieAnderEk » Thu Sep 13, 2018 6:34 pm

Haha nice! Ja dit maak sin, net nie geweet van die straf-deel nie.
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

Post Reply