Registrasie en opstelling

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
User avatar
DieAnderEk
Posts: 481
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Registrasie en opstelling

Post by DieAnderEk » Fri Sep 14, 2018 4:00 pm

(1) Gaan na http://kletskerk.co.za/kletskerk/

(2) Kliek op "REGISTER"

(3) Kliek op "I agree to these terms"

(4) Vul die velde in en lees die instruksies. Antwoord die vraag heel onder. Dit sowel as die e-pos-bevestiging is bedoel om spammers uit te hou.

(5) Gaan na jou e-pos en kyk of daar 'n boodskap is om die registrasie te bevestig. Dit kan 'n paar minute vat. As jy dit nog steeds nie sien nie, kyk of dit nie dalk in jou "junk" of "trash" beland het nie.

LET WEL: Ek het met my ou Yahoo!-e-pos probeer (om te toets) en dit het nie gewerk nie. Ek kan ook nie vra om die wagwoord weer te stuur nie, want dit sê bloot ek het dit nog nie bevestig nie. Ek sien wel dat daar 'n klompie mense al geregistreer het, en neem dus aan dat dit in sommige gevalle wel werk. Kontak gerus vir my of vir Kraai as julle nie regkom nie.

(6) Ná bevestiging van registrasie behoort dit nou te werk. Daar is nog verskeie maniere om jou Kletskerk-ervaring te verbeter. Behalwe dat jy avatars kan oplaai en 'n handtekening kan byvoeg, kan jy ook stel dat jy e-pos-kennisgewings ontvang as iemand jou PM of antwoord op jou draad ens. Jy kan inskryf by 'n draad deur heel onder links langs die spanner op die pyltjie te kliek en te kliek op "Subscribe topic". Vir die meeste ander opsies, gaan na jou "User Control Panel" deur regs bo op jou naam te kliek en daarop te kliek. Daar is baie opsies waarmee jy kan rondspeel - sien die oortjies bó asook die lys links.

Groete,

DAE
Make no mistake about it – enlightenment is a destructive process. It has nothing to do with becoming better or being happier. Enlightenment is the crumbling away of untruth. It’s seeing through the facade of pretense. It’s the complete eradication of everything we imagined to be true.
— Adyashanti

User avatar
vixen
Posts: 401
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Registrasie en opstelling

Post by vixen » Fri Oct 12, 2018 7:02 am

Dae, wanneer ek deur my kennisgewingpos by Kletskerk wil ingaan ken die ou by die deur my nie. Wat is sy probleem?

User avatar
DieAnderEk
Posts: 481
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Registrasie en opstelling

Post by DieAnderEk » Fri Oct 12, 2018 9:27 am

Wat presies is die probleem Vixen? As jy kliek op notifications kan jy nie sien wat is nuut nie?
Make no mistake about it – enlightenment is a destructive process. It has nothing to do with becoming better or being happier. Enlightenment is the crumbling away of untruth. It’s seeing through the facade of pretense. It’s the complete eradication of everything we imagined to be true.
— Adyashanti

User avatar
vixen
Posts: 401
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Registrasie en opstelling

Post by vixen » Fri Oct 12, 2018 9:44 am

DieAnderEk wrote:
Fri Oct 12, 2018 9:27 am
Wat presies is die probleem Vixen? As jy kliek op notifications kan jy nie sien wat is nuut nie?
Nee. Lyk my ek het nog 'n probleem om dit vir jou duideliker te stel. Maar laat ek probeer:
Hierdie funksie werk nie in my eposse nie, tensy (so sien ek nou) reeds ingelog is nie. Met inlog gaan ek direk na die draad toe. Anders moet ek eers inlog, dis dan wanneer ek nie geken word nie.
Last edited by vixen on Fri Oct 12, 2018 12:11 pm, edited 1 time in total.

User avatar
DieAnderEk
Posts: 481
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Registrasie en opstelling

Post by DieAnderEk » Fri Oct 12, 2018 10:08 am

Hallo Vixen

Ek het 'n opsie gestel om die tyd wat jy ingelog bly te verleng. Dit was 'n uur, nou is dit vier ure. Vreemd genoeg bly ek altyd ingelog maar dis dalk ook afhanklik van jou browser (ek is op Chrome). Hopelik help dit. Die ou KK dink ek het die opsie gehad om te kies dat jy ingelog bly maar ek sien dit nie hier nie.
Make no mistake about it – enlightenment is a destructive process. It has nothing to do with becoming better or being happier. Enlightenment is the crumbling away of untruth. It’s seeing through the facade of pretense. It’s the complete eradication of everything we imagined to be true.
— Adyashanti

User avatar
vixen
Posts: 401
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Registrasie en opstelling

Post by vixen » Fri Oct 12, 2018 11:13 am

DieAnderEk wrote:
Fri Oct 12, 2018 10:08 am
Hallo Vixen

Ek het 'n opsie gestel om die tyd wat jy ingelog bly te verleng. Dit was 'n uur, nou is dit vier ure. Vreemd genoeg bly ek altyd ingelog maar dis dalk ook afhanklik van jou browser (ek is op Chrome). Hopelik help dit. Die ou KK dink ek het die opsie gehad om te kies dat jy ingelog bly maar ek sien dit nie hier nie.
Ek gebruik ook Chrome. Hierdie site het twee loginblaaie. Dalk help die prentjies. Die een blad ken my nie, maar die ander een wel.
Attachments
kk.jpg
kk.jpg (5.67 KiB) Viewed 829 times

User avatar
Kameraad Eksteen
Posts: 588
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:44 pm

Re: Registrasie en opstelling

Post by Kameraad Eksteen » Fri Oct 12, 2018 11:40 am

Dis die oorblyfsels van al die geknoei:

http://www.kletskerk.co.za/search.php?s ... ive_topics


:D :D :D

User avatar
vixen
Posts: 401
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Registrasie en opstelling

Post by vixen » Fri Oct 12, 2018 11:40 am

Frik wrote:
Fri Oct 12, 2018 11:29 am
Antie, plak die 2 URL's van die 2 blaaie, dan kan Dae sien wat jy bedoel.
Sorry Frik. Ek het nie gesien my prentjies het nie reg uitgekom nie. Jou instruksie klink gevaarlik. Ek weet te min om dit uit te voer.
Hier is die toegewende een:
Attachments
Login.png
Login.png (11.45 KiB) Viewed 817 times

User avatar
vixen
Posts: 401
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Registrasie en opstelling

Post by vixen » Fri Oct 12, 2018 11:44 am

Kameraad Eksteen wrote:
Fri Oct 12, 2018 11:40 am
Dis die oorblyfsels van al die geknoei:

http://www.kletskerk.co.za/search.php?s ... ive_topics


:D :D :D
Issie

User avatar
vixen
Posts: 401
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Registrasie en opstelling

Post by vixen » Fri Oct 12, 2018 11:52 am

Frik wrote:
Fri Oct 12, 2018 11:49 am
As ek jou reg verstaan, is daar 2 links wat jy het om op KK in te log, waar die een werk, jy kan inlog, en die ander een waar jy nie kan inlog nie. Nou hulle URL's moet dan verskil. Maklike oplossing, vergeet van die een wat nie werk nie.
Amper gedink jy dink ek is cheap.

Werk albei skakels vir jou?

Post Reply