Registrasie en opstelling

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
User avatar
vixen
Posts: 393
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Registrasie en opstelling

Post by vixen » Fri Oct 12, 2018 12:16 pm

Frik wrote:
Fri Oct 12, 2018 12:01 pm
Daar is nog oorblyfsels van die tyd toe Kraai besig was om die nuwe KK aan die gang te kry, daai een wat Kameraad jou gewys het. Jy kan nie daar inlog nie.
Ek weet, danksy jou. Vandat jy my reggehelp het ek nie daardie pad gevolg nie.

User avatar
DieAnderEk
Posts: 466
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Registrasie en opstelling

Post by DieAnderEk » Fri Oct 12, 2018 12:20 pm

Kameraad Eksteen wrote:
Fri Oct 12, 2018 11:40 am
Dis die oorblyfsels van al die geknoei:

http://www.kletskerk.co.za/search.php?s ... ive_topics


:D :D :D
Daar is darem nog al die ou artikels hier.
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

User avatar
Kameraad Eksteen
Posts: 549
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:44 pm

Re: Registrasie en opstelling

Post by Kameraad Eksteen » Fri Oct 12, 2018 12:59 pm

DieAnderEk wrote:
Fri Oct 12, 2018 12:20 pm
Kameraad Eksteen wrote:
Fri Oct 12, 2018 11:40 am
Dis die oorblyfsels van al die geknoei:

http://www.kletskerk.co.za/search.php?s ... ive_topics


:D :D :D
Daar is darem nog al die ou artikels hier.
Oh Whoopie Doo :lol: :lol: :lol:

User avatar
DieAnderEk
Posts: 466
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Registrasie en opstelling

Post by DieAnderEk » Fri Oct 12, 2018 1:07 pm

Kameraad Eksteen wrote:
Fri Oct 12, 2018 12:59 pm
Oh Whoopie Doo :lol: :lol: :lol:
Haha. Ek dink van hulle is nogal goed geskryf, so ek is bly hulle lê nog daar. Natuurlik is die ou forum nie weg nie, net van lyn af (op die oomblik).
vixen wrote:
Fri Oct 12, 2018 12:16 pm
Ek weet, danksy jou. Vandat jy my reggehelp het ek nie daardie pad gevolg nie.
Het jy toe reggekom?
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

User avatar
vixen
Posts: 393
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Registrasie en opstelling

Post by vixen » Fri Oct 12, 2018 1:21 pm

DieAnderEk wrote:
Fri Oct 12, 2018 1:07 pm
Kameraad Eksteen wrote:
Fri Oct 12, 2018 12:59 pm
Oh Whoopie Doo :lol: :lol: :lol:
Ek sal
Haha. Ek dink van hulle is nogal goed geskryf, so ek is bly hulle lê nog daar. Natuurlik is die ou forum nie weg nie, net van lyn af (op die oomblik).
vixen wrote:
Fri Oct 12, 2018 12:16 pm
Ek weet, danksy jou. Vandat jy my reggehelp het ek nie daardie pad gevolg nie.
Het jy toe reggekom?
Nee.

User avatar
DieAnderEk
Posts: 466
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Registrasie en opstelling

Post by DieAnderEk » Fri Oct 12, 2018 1:28 pm

Ek sien die twee login-skerms. Ek kan by albei inlog. Jy kan net by een van hulle inlog (die een waar alles so op een lyn is) maar nie die ander een nie? Het jy probeer om jou wagwoord te verander?
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

User avatar
vixen
Posts: 393
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Registrasie en opstelling

Post by vixen » Fri Oct 12, 2018 3:30 pm

DieAnderEk wrote:
Fri Oct 12, 2018 1:28 pm
Ek sien die twee login-skerms. Ek kan by albei inlog. Jy kan net by een van hulle inlog (die een waar alles so op een lyn is) maar nie die ander een nie? Het jy probeer om jou wagwoord te verander?
Ja, dis toe die popo die fan geslaan.

User avatar
vixen
Posts: 393
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Registrasie en opstelling

Post by vixen » Sat Oct 13, 2018 8:07 am

Frik wrote:
Fri Oct 12, 2018 3:50 pm
vixen wrote:
Fri Oct 12, 2018 3:30 pm
Ja, dis toe die popo die fan geslaan.
En nou staan die sagmoedige ou hondjie, met sy lang oortjies, voor die fên.
Jip. Maar ek is weer oukei, met albei ingange toelaatbaar.
Attachments
Frik se beeld.jpg
Frik se beeld.jpg (21.87 KiB) Viewed 578 times

User avatar
vixen
Posts: 393
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Registrasie en opstelling

Post by vixen » Sat Oct 13, 2018 12:44 pm

vixen wrote:
Sat Oct 13, 2018 8:07 am
Maar ek is weer oukei, met albei ingange toelaatbaar.
Toe nie so maklik nie. Ek't weer net een ingang. Dalk beteken dit iets?

User avatar
Trol-Le Meilleur
Posts: 56
Joined: Tue Oct 16, 2018 10:08 pm
Location: Virtual Reality
Contact:

Re: Registrasie en opstelling

Post by Trol-Le Meilleur » Tue Oct 16, 2018 11:14 pm

DieAnderEk wrote:
Fri Sep 14, 2018 4:00 pm


LET WEL: Ek het met my ou Yahoo!-e-pos probeer (om te toets) en dit het nie gewerk nie. Ek kan ook nie vra om die wagwoord weer te stuur nie, want dit sê bloot ek het dit nog nie bevestig nie. Ek sien wel dat daar 'n klompie mense al geregistreer het, en neem dus aan dat dit in sommige gevalle wel werk. Kontak gerus vir my of vir Kraai as julle nie regkom nie.
Dit werk soos 'n droom, moenie komkommer nie. Bevestiging werk hunkydory.
Slegs die Moderator(DAE) (nie Kraai-fontein)kan my ware identity verskaf as hy dit kan uitvind. Kletskerkie moet tog beskerm word teen trolle.

Post Reply