Hoe om te Kletskerk soos 'n god

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
User avatar
vixen
Posts: 393
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Hoe om te Kletskerk soos 'n god

Post by vixen » Wed Oct 17, 2018 6:04 am

Trol-Le Meilleur wrote:
Wed Oct 17, 2018 12:13 am
DAE, hoe werk Remember Me login keys?
Vir 'n ou trol pla jy DAE te veel. Die meerderheid kry 'n sleutel wat in altwee deurgatte pas. Myne pas net soms op een, want ek is special.

User avatar
DieAnderEk
Posts: 466
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Hoe om te Kletskerk soos 'n god

Post by DieAnderEk » Wed Oct 17, 2018 11:25 am

Nee gits. Jou browser behoort mos deesdae jou wagwoord te onthou, tensy jy nou pal in incognito KK so reg langs jou porn.
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

User avatar
DieAnderEk
Posts: 466
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Hoe om te Kletskerk soos 'n god

Post by DieAnderEk » Wed Oct 17, 2018 12:44 pm

Trol-Le Meilleur wrote:
Tue Oct 16, 2018 11:49 pm
Ek sien dit werk nog nie reg nie.
Dit werk skielik weer vir my. Ek het ook gaan kyk in Firefox. Miskien help dit om jou cache skoon te maak of 'n ander browser te probeer. Probeer bietjie as jy sukkel.
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

User avatar
DieAnderEk
Posts: 466
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Hoe om te Kletskerk soos 'n god

Post by DieAnderEk » Wed Oct 17, 2018 12:45 pm

Frik wrote:
Thu Oct 11, 2018 9:11 am
Daai code soek seker iets soos 'n embedded URL.
Dit gebruik embedding, jy sien dit net nie. Die BBCode is maar net om dit so eenvoudig as moontlik te maak, so jy plak net die YouTube-video se kode in.
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

User avatar
Trol-Le Meilleur
Posts: 56
Joined: Tue Oct 16, 2018 10:08 pm
Location: Virtual Reality
Contact:

Re: Hoe om te Kletskerk soos 'n god

Post by Trol-Le Meilleur » Wed Oct 17, 2018 1:55 pm

DieAnderEk wrote:
Wed Oct 17, 2018 12:44 pm
Trol-Le Meilleur wrote:
Tue Oct 16, 2018 11:49 pm
Ek sien dit werk nog nie reg nie.
Dit werk skielik weer vir my. Ek het ook gaan kyk in Firefox. Miskien help dit om jou cache skoon te maak of 'n ander browser te probeer. Probeer bietjie as jy sukkel.
[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=_bvLphVWHpo[/youtube]
Slegs die Moderator(DAE) (nie Kraai-fontein)kan my ware identity verskaf as hy dit kan uitvind. Kletskerkie moet tog beskerm word teen trolle.

User avatar
Trol-Le Meilleur
Posts: 56
Joined: Tue Oct 16, 2018 10:08 pm
Location: Virtual Reality
Contact:

Re: Hoe om te Kletskerk soos 'n god

Post by Trol-Le Meilleur » Wed Oct 17, 2018 1:56 pm

Duidelik sukkel ek, tensy ek dit verkeerd doen.
Slegs die Moderator(DAE) (nie Kraai-fontein)kan my ware identity verskaf as hy dit kan uitvind. Kletskerkie moet tog beskerm word teen trolle.

User avatar
Trol-Le Meilleur
Posts: 56
Joined: Tue Oct 16, 2018 10:08 pm
Location: Virtual Reality
Contact:

Re: Hoe om te Kletskerk soos 'n god

Post by Trol-Le Meilleur » Wed Oct 17, 2018 1:57 pm

Jou video is net 'n wit blokkie.
Slegs die Moderator(DAE) (nie Kraai-fontein)kan my ware identity verskaf as hy dit kan uitvind. Kletskerkie moet tog beskerm word teen trolle.

User avatar
DieAnderEk
Posts: 466
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Hoe om te Kletskerk soos 'n god

Post by DieAnderEk » Wed Oct 17, 2018 2:24 pm

Jammer julle, dit is nou weer af by my (ook op Firefox). Ek sal met Kraai gaan gesels, ek het nie verlede week daarby uitgekom nie.
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

User avatar
Trol-Le Meilleur
Posts: 56
Joined: Tue Oct 16, 2018 10:08 pm
Location: Virtual Reality
Contact:

Re: Hoe om te Kletskerk soos 'n god

Post by Trol-Le Meilleur » Wed Oct 17, 2018 5:28 pm

Ek is jammer omdat jy jammer is, nou is ons jammer, jammer man.
Slegs die Moderator(DAE) (nie Kraai-fontein)kan my ware identity verskaf as hy dit kan uitvind. Kletskerkie moet tog beskerm word teen trolle.

User avatar
vixen
Posts: 393
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Hoe om te Kletskerk soos 'n god

Post by vixen » Wed Oct 17, 2018 6:21 pm

DieAnderEk wrote:
Wed Oct 17, 2018 2:24 pm
Jammer julle, dit is nou weer af by my (ook op Firefox). Ek sal met Kraai gaan gesels, ek het nie verlede week daarby uitgekom nie.
Ek's nog heeltyd in pas (ook op Firefox).

Post Reply