2 Weke later

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
Post Reply
User avatar
Pastoor Ewige Lewe
Posts: 100
Joined: Sun Sep 23, 2018 9:06 pm
Location: Bokspits
Contact:

2 Weke later

Post by Pastoor Ewige Lewe » Fri Oct 19, 2018 3:41 pm

Baie dankie dat vir die nuwe drade wat julle opgemaak het.

Tot Kameraad begin amper sinvol gesels. Lekker om met jou te kon gesels Frik. Hoop jou besigheid tel op.

Ek het my doel gedien. Hopelik hoef ek nie weer 'n wederkoms te he om julle reg te ruk nie.

Kalahari groete..

Die Uwe.

Post Reply