Die Aarde is plat. Aanvaar dit en kom daaroor.

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
Post Reply
User avatar
Pastoor Ewige Lewe
Posts: 100
Joined: Sun Sep 23, 2018 9:06 pm
Location: Bokspits
Contact:

Die Aarde is plat. Aanvaar dit en kom daaroor.

Post by Pastoor Ewige Lewe » Sat Oct 27, 2018 4:45 pm

Ok, die Bybel het bewys dat die aarde plat is. Julle kan dit sommer self gaan google. As jy nie data het nie moet dit dan nie Google nie.

Hier is 'n fantastiese opsomming hoekom die aarde plat is. Geniet die nuwe feite en leer daaruit.

https://www.youtube.com/watch?v=8Poi5x0E2CM

Post Reply