Poespasklets

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
Post Reply
User avatar
Jesus
Posts: 54
Joined: Mon Jan 21, 2019 1:45 pm
Location: Die Hemel

Poespasklets

Post by Jesus » Mon Jan 21, 2019 4:18 pm

Raait, laat Jesus maar help.

Siende dat Frik so voorbarig was om die Poesdraad te herdoop, sal ek nou maar weer dit in ere herstel.

Hoor ek julle sê?: "Dankie Jesus"

Janee, ek sal julle weer laat bid blikskottels. Kyk hoe lyk die plek sonder Jesus hier. Nou sal dit beter gaan.
The Newer Testament of KK: Chapter 1 verse 1
My children, you will always know who I am, but you will never proof it with your wordily laws. By that law, the onus of proof is on the claimant. Let there be peace on earth.

User avatar
Jesus
Posts: 54
Joined: Mon Jan 21, 2019 1:45 pm
Location: Die Hemel

Re: Poespasklets

Post by Jesus » Thu Jan 24, 2019 12:50 am

Wat is fout? Het jule dan niks te sê nie. Kan mos nie wees nie. Dit is in rep en roer agter die skerms, sjoe, as julle maar net weet wat gebeur indie gange en agter die gordyne, Baie meer prettig as die stilte hier in die voorhuis.

Gits, lyk my my spacebar pak op. Nou het Frik ook nog geforkof. Plompie, hoeveel kos 'n nuwe wireless keybord en muis combo deesdae? Ek soek een wat so hover. My lessenaar is mos maar net 'n 4D skepping.

Wil ook net vir jou Plompers 'n persoonlike vraag vra as ek mag. PM maar asseblief die antwoord as ek nou weer iets PC mis hierso.
Nou die aand toedaai tannie so by jou bed, by jou gekniel gestaan het, wat was haar storie, het sy gebid? Ons bid pc ismos stukkend, nes my kb se spacebar wat soos Hailey's komeet net so af en toe verskyn as werkend. Ek vra maar net, sodat ek 'n kantaantekening kan maak van haar gebed, om op databasis te laai as die Bid-PC weer hopelik more werk.

By voorbaat dank
The Newer Testament of KK: Chapter 1 verse 1
My children, you will always know who I am, but you will never proof it with your wordily laws. By that law, the onus of proof is on the claimant. Let there be peace on earth.

User avatar
Jesus
Posts: 54
Joined: Mon Jan 21, 2019 1:45 pm
Location: Die Hemel

Re: Poespasklets

Post by Jesus » Thu Jan 24, 2019 2:15 am

Nederig, net 'n top-tip for the day. As jy weer jou karsleutels soek, bel my net asseblief. Ek sal more gou vir jou my selnommer PM. Ek sal ook 'n JannemanBraai resepte boek vir jou download in die nag, sodat jy vanaf more die beste braaier Noord van die Oranje sal wees. Sorry, jy weet wie is bobaas in die Suide.

Raait, ek het gekliek, dit is volbring, jy kan nou braai. Geniet dit hoor!
The Newer Testament of KK: Chapter 1 verse 1
My children, you will always know who I am, but you will never proof it with your wordily laws. By that law, the onus of proof is on the claimant. Let there be peace on earth.

User avatar
Jesus
Posts: 54
Joined: Mon Jan 21, 2019 1:45 pm
Location: Die Hemel

Re: Poespasklets

Post by Jesus » Thu Jan 24, 2019 7:37 am

Tsk, my 31ste pos, en niemand wens my eers geluk daarmee nie. Amper soos my ouderdom toe ek die ou wêreld verlaat het laas naamlik 34. Was nog op een van daai stokoud shuttles van ons wat ek geneem het. Ek en daai ou links van my op Golgota is nog altyd besties. Nie 'n dag wat ek gou sal vergeet nie. Die ou shuttle lê nou langs Elijah, of Eli soos ons hom noem, se swart gebrande vuurwa op die skrootwerf.

Ek wil darem net een ding regstel. Wie het rumour begin dat ek op die 25ste Desember verjaar? Nee, dit was nie Konstantyn nie, hy het baie ander moeilikheid gemaak onder andere om die Christendom op die been te bring. Iewers het ons data net weg geraak oor dit.Nou weet julle ook alles is nie so perfek soos sommiges wil glo nie. My verjaarsdag is die 29ste Februarie. Ek is 'n bietjie sensitief oor my ouderdom. Ek meen, KK se funksie het duisende jare te min om werklike datum te wys. Gelukkig verjaar ek darem net elke 4de jaar, dit help darem 'n bietjie.

Mooi man, so sal ek die gerugte een vir een nek omdraai. Moenie laat ek nog begin hoekom baie van my skapies ateïste is nie, maar daai is 'n storie vir 'n ander dag. Ek sal vir Plomp roep om daai te bespreek.
The Newer Testament of KK: Chapter 1 verse 1
My children, you will always know who I am, but you will never proof it with your wordily laws. By that law, the onus of proof is on the claimant. Let there be peace on earth.

User avatar
Jesus
Posts: 54
Joined: Mon Jan 21, 2019 1:45 pm
Location: Die Hemel

Re: Poespasklets

Post by Jesus » Mon Jan 28, 2019 9:44 pm

Ai, daar is nou darem al iemand om te chat, maar die gang is soos waterputte met 'n stadige donkie te bereik in die Kalahari. Forking stadig. Kan ons die tempo 'm bietjie aandraai asb, ek kan 3 planete skep in die tyd tussen plasings, maar my idees raak nou op. Dink alles is al geskep waarvoor daar plek is. Nope, daai expanding universe, haha, nee ai tog.
The Newer Testament of KK: Chapter 1 verse 1
My children, you will always know who I am, but you will never proof it with your wordily laws. By that law, the onus of proof is on the claimant. Let there be peace on earth.

User avatar
Frikkadel
Posts: 294
Joined: Tue Jan 29, 2019 10:35 am
Location: Ek is hier, is jy blind?

Re: Poespasklets

Post by Frikkadel » Tue Jan 29, 2019 10:18 pm

Ek sal help, met graagte . Hoor ons lam by OK is nou R70 vir half of heel.

https://www.netwerk24.com/landbou/Nuus/ ... o-20190129

User avatar
vixen
Posts: 394
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Poespasklets

Post by vixen » Fri Feb 01, 2019 6:57 pm

Dis Vrydag....My kleindogter is weer tuis na 'n week in die hospitaal weens 'n maand lange middeloor infeksie. Nou haar uit die swembad hou tot almal vergeet het van die hectic week.

Vanoggend se tragedie by my ou skool waar die voetbrug geval het is onwoordbaar, terwyl die tonge klap oor wie se skuld dit was.

Vandag is ook 20 jaar gelede wat ek my beroep verruil het...en vamiddag het ek 'n vriend se vrou se begrafnis bygewoon. Daar het ek gesien hoe ou kollegas oud geword het. Ek wonder of hulle ook dink ek het oud geword.

Lekker braai.

User avatar
Frikkadel
Posts: 294
Joined: Tue Jan 29, 2019 10:35 am
Location: Ek is hier, is jy blind?

Re: Poespasklets

Post by Frikkadel » Fri Feb 01, 2019 8:34 pm

vixen wrote:
Fri Feb 01, 2019 6:57 pm
Lekker braai.
DieAnderEk wrote:
Fri Feb 01, 2019 3:48 pm
Lekker braai.
:mrgreen:
Is ongelukkig nie vanaand 'n "lekker" braai nie, alhoewel ek braai. Vuur aangesteek, werk, sal gaan braai as vuur uitgebrand is, dan weer werk. Vroulief kyk maar T20. Vrydagaande is my Sondag, dis heilig, werk nooit dan nie. Maar die kalf is in die put. Werk is gelukkig te veel, ek moan nie, sal nooit moan oor te veel werk nie.

User avatar
Frikkadel
Posts: 294
Joined: Tue Jan 29, 2019 10:35 am
Location: Ek is hier, is jy blind?

Re: Poespasklets

Post by Frikkadel » Fri Feb 01, 2019 11:44 pm

In total there is 1 user online :: 0 registered, 0 hidden and 1 guest
Jinne, dit is tragies. Beteken net ek is hier. Ja sorry, wil nog nie aanvaar KK is in sy kanon nie. Tot Bing Bot en Google Bot het my verlaat. Watte-hel gaan aan dat ek so nostalgies raak oor 'n blerrie websaaitjie? Ek is nie iemand wat veel waarde heg aan nostalgie nie.

User avatar
Frikkadel
Posts: 294
Joined: Tue Jan 29, 2019 10:35 am
Location: Ek is hier, is jy blind?

Re: Poespasklets

Post by Frikkadel » Sat Feb 02, 2019 10:24 am

Stagnasie is 'n bliksem, veral as mens op 'n "verkeerde plek" stagneer. Dit is soos my swembad, ek koop nooit daai floater met stablizer in nie, want stabilize jy jou water op die verkeede plek, vat dit letter maande om weer reg te kry.

Post Reply