Poespasklets

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
User avatar
DieAnderEk
Posts: 495
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Poespasklets

Post by DieAnderEk » Fri May 31, 2019 9:04 am

Jip, dis maar wat gebeur as daar die handjievol mense wat nog deelneem tegelyk besluit hulle het beter dinge om te doen...

Wat myself betref, ek moet werk kry binne 'n maand. Gelukkig het ek baie verlof oor, so ek beplan om dit alles te neem. Wish me luck, ek rapporteer dalk terug in Julie.

Sterkte vir die Proteas, hulle gaan dit nodig hê.
Make no mistake about it – enlightenment is a destructive process. It has nothing to do with becoming better or being happier. Enlightenment is the crumbling away of untruth. It’s seeing through the facade of pretense. It’s the complete eradication of everything we imagined to be true.
— Adyashanti

User avatar
vixen
Posts: 409
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Poespasklets

Post by vixen » Fri May 31, 2019 6:50 pm

DieAnderEk wrote:
Fri May 31, 2019 9:04 am
Jip, dis maar wat gebeur as daar die handjievol mense wat nog deelneem tegelyk besluit hulle het beter dinge om te doen...

Wat myself betref, ek moet werk kry binne 'n maand. Gelukkig het ek baie verlof oor, so ek beplan om dit alles te neem. Wish me luck, ek rapporteer dalk terug in Julie.

Sterkte vir die Proteas, hulle gaan dit nodig hê.
Plaas daardie handjievol mense wat nou weer die gaysaak voor die AS wil bring ook beter dinge vind om te doen...Hulle wil vir die AS wys dat "hy" 'n fout gemaak het.

So dink maar ook aan die gays wat dalk weer sonder 'n job gaan wees.

Ek't 'n nuwe foon, so ek het ou kontakte verloor anders kon ek jou dalk gehelp het.

Geniet die verlof.

User avatar
Frikkadel
Posts: 296
Joined: Tue Jan 29, 2019 10:35 am
Location: Ek is hier, is jy blind?

Re: Poespasklets

Post by Frikkadel » Sat Jun 01, 2019 11:01 am

DieAnderEk wrote:
Fri May 31, 2019 9:04 am
Jip, dis maar wat gebeur as daar die handjievol mense wat nog deelneem tegelyk besluit hulle het beter dinge om te doen...
Ek het maar net vir daai honderde oud deelnemers wat gesê het hulle sal weer deelneem as ek nie meer hier is nie, kans gegee om daad by woord te voeg. :lol:

User avatar
vixen
Posts: 409
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Poespasklets

Post by vixen » Sat Jun 01, 2019 7:27 pm

Frikkadel wrote:
Sat Jun 01, 2019 11:01 am
DieAnderEk wrote:
Fri May 31, 2019 9:04 am
Jip, dis maar wat gebeur as daar die handjievol mense wat nog deelneem tegelyk besluit hulle het beter dinge om te doen...
Ek het maar net vir daai honderde oud deelnemers wat gesê het hulle sal weer deelneem as ek nie meer hier is nie, kans gegee om daad by woord te voeg.
En ek dog die perd se bek sê dit is ek wat mense weghou.

Is die Kaap se weer die naweek net so lekker soos laas naweek?

User avatar
Rif
Posts: 19
Joined: Mon Feb 18, 2019 8:09 pm

Re: Poespasklets

Post by Rif » Sun Jun 02, 2019 10:03 pm

DieAnderEk wrote:
Fri May 31, 2019 9:04 am
Wat myself betref, ek moet werk kry binne 'n maand.
Ai, dit klink steeds of om die KK argiewe weer aanlyn te kry op die langebaan gestel is ...

User avatar
DieAnderEk
Posts: 495
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Poespasklets

Post by DieAnderEk » Sun Jun 02, 2019 11:09 pm

Dankie Vixen.

Rif, ja, tyd is 'n issue. Maar ek wil met jou in kontak bly. Sal een of ander tyd vir jou PM.

Groete
Make no mistake about it – enlightenment is a destructive process. It has nothing to do with becoming better or being happier. Enlightenment is the crumbling away of untruth. It’s seeing through the facade of pretense. It’s the complete eradication of everything we imagined to be true.
— Adyashanti

User avatar
Rif
Posts: 19
Joined: Mon Feb 18, 2019 8:09 pm

Re: Poespasklets

Post by Rif » Sun Jun 09, 2019 6:05 pm

Dankie DAE ... geluk met die verjaardag. Congratulations to: DieAnderEk (38)

User avatar
DieAnderEk
Posts: 495
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Poespasklets

Post by DieAnderEk » Mon Jun 10, 2019 10:35 am

Dankie Rif!

Dit was 'n heerlike naweek. "Drinks ná werk" wat toe "lekker kuier saam met 24 mense" geword het. Rustige Sondag saam met vriendin en Franse Ope-eindstryd gekyk. Groete
Make no mistake about it – enlightenment is a destructive process. It has nothing to do with becoming better or being happier. Enlightenment is the crumbling away of untruth. It’s seeing through the facade of pretense. It’s the complete eradication of everything we imagined to be true.
— Adyashanti

User avatar
DieAnderEk
Posts: 495
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Poespasklets

Post by DieAnderEk » Mon Jun 10, 2019 11:16 am

Beste Kletskerkers (vir dié wat nog hier lees)

Met Ray se heengaan is daar dalk 'n kans dat die bediener omval en dan sal ek nie dadelik iets kan doen nie. Wanneer ek tyd kry sal ek hieraan aandag skenk (om te verseker dat ek die situasie sal kan hanteer). In die tussentyd kan ek bereik word op gidi8ster by gmail dot com.

Groete,

Gideon
Make no mistake about it – enlightenment is a destructive process. It has nothing to do with becoming better or being happier. Enlightenment is the crumbling away of untruth. It’s seeing through the facade of pretense. It’s the complete eradication of everything we imagined to be true.
— Adyashanti

User avatar
Frikkadel
Posts: 296
Joined: Tue Jan 29, 2019 10:35 am
Location: Ek is hier, is jy blind?

Re: Poespasklets

Post by Frikkadel » Tue Jun 11, 2019 8:37 pm

Daar staan weer 'n naam, goddank. Geluk met die verjaarsdag Gideon.

Ja, ek kom kyk darem nog af en toe hier of daar nie miskien lyke op gestaan het nie.

Post Reply