Poespasklets

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
nederig
Posts: 100
Joined: Tue Aug 28, 2018 9:18 am

Re: Poespasklets

Post by nederig » Fri Jun 21, 2019 10:03 am

plompie wrote:
Fri Jun 21, 2019 8:50 am
So ja – ek het amper in my tweede beker vars gemaalde Cutman & Hawk koffie verstik toe die volle geweld van jou agressie my tref.
Ek was nie eintlik juis "aggressief" nie, eintlik net bietjie "vies". Daardie "gaan kak" ding is maar hoe ek praat, ek het in die Vaaldriehoek grootgeword! :D
plompie wrote:Ek het vinnig geloer of ek daai “eerste” keer wat ek jou blykbaar presies vertel het hoe jy voel, kon opspoor maar ek kry dit nie op die Antie-draad nie.
Dit was op die "so-called "militante ateisme" draad. Hier is wat gebeur het:
nederig wrote:My relaas was maar net so soortvan oor Kraai se draad, oor daai tannie wat vir hom wou bid en so. Ek herkou nog so bietjie oor wat daar gebeur het, en hoekom ek nie voel dat ek so lekker wil lag oor dit nie.
plompie wrote:Jy weet mos baie goed wat die rede is, Nederig: Jy voel Kraai het verkeerd opgetree deur die tannie "aan te vat".
plompie wrote:
Nederig wrote:Ek is nog besig om aan my kommentaar te werk oor daai 50 redes, maar met die ou argiewe wat nie meer daar is vir verwysing nie, haak ek bietjie vas! … Wil jy nie groot asseblief weer een of ander tyd, as jy 'n kansie het, kortliks daardie 50 redes hierso bespreek nie?
Hierop het ek jou geantwoord
plompie wrote:Nee wat. Jy was nooit regtig van plan om daarop kommentaar te lewer nie. Jy het maar net met my probeer "speel". Maar dis orraait hoor, en vorm nie deel van die subjektief waargenome "minagting/arrogansie" nie.
Ek het inderdaad nog altyd jou telkemaal-herhaalde voorneme om “eendag” op die 50-draad kommentaar te lewer as tong-in-die-kies opgeneem.
Nee, daar is jy reg! Dit was so bietjie grapperig gewees, die dinge wat ek gese het nadat jy klaar was met die draad. Maar ek het op 'n stadium, op die 50 redes draad, nogals regtig ernstig my gedagtes gedeel oor van die redes. Ek het van jou kommentaar verstaan dat jy daardie goeters beskou het as 'n klomp nonsense en dat ek sommer maar net met jou wou "gespeel" het.

So, as dit NIE my gegriffel op daardie draad was waarna jy verwys het nie, het ek myself onnodig vervies, en dan vra ek om verskoning, en dan hoef jy ook nie meer te gaan kak nie. :oops:

plompie
Posts: 353
Joined: Sat Aug 25, 2018 6:28 am

Re: Poespasklets

Post by plompie » Fri Jun 21, 2019 11:40 am

Nederig wrote:Dit was op die "so-called "militante ateisme" draad. Hier is wat gebeur het:
Ek het gaan check en jy is heeltemal reg: My opmerking was totaal onvanpas.
Ek het soort van laat gereageer op jou plasing, het ek nie die volle konteks daarvan behoorlik in ag geneem nie [maw in afsondering ipv tesame met die voorafgaande plasing]. Maar nou soek ek natuurlik net verskoning. Ek pleit skuldig, sorry!

nederig
Posts: 100
Joined: Tue Aug 28, 2018 9:18 am

Re: Poespasklets

Post by nederig » Fri Jun 21, 2019 9:44 pm

plompie wrote:
Fri Jun 21, 2019 11:40 am
Ek pleit skuldig, sorry!
Okay... maar moet dit nie weer doen nie!😜

plompie
Posts: 353
Joined: Sat Aug 25, 2018 6:28 am

Re: Poespasklets

Post by plompie » Fri Jun 21, 2019 10:01 pm

Nederig wrote:Okay... maar moet dit nie weer doen nie!😜
:D Ek onthou jy't jou eie "50-draad" begin; en dat dit nogal vet pret was :lol:
So miskien is dit nou iemand anders se beurt, eh?
So baie moontlikhede ....
* 50 redes hoekom skool suig;
* Die 50 beste Solly Ostro_whatsowitch dagstukkies;
* Frik se 50 beste X=plaasvervanger oomblikke;
* Die 50 beste anti-evolusie; -aardverwarming; -ronde-aarde; -vaxsinasie; -gay+wie_ookal_anders_as_ons_is; -stemsel (ens) argumente
Sj!t wat nog?

User avatar
vixen
Posts: 393
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Poespasklets

Post by vixen » Thu Aug 08, 2019 2:24 pm

Dit gaan nog wild hier by my. Die twee niggies het vroegoggend 'n muishond van agter my stoof uit gered. Arme ou dingetjie het gistermiddag daar ingehardloop om van die honde weg te kom. Sy maatjie kon gelukkig die high road vat en het weggekom. Hulle sal later vir my 'n foto stuur...blykbaar nog erg gestres. Ek het darem al van die tafel afgeklim. Dit was 'n lang nag gewees.
Attachments
Rescuers.jpg
Rescuers.jpg (43.64 KiB) Viewed 261 times

User avatar
vixen
Posts: 393
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Poespasklets

Post by vixen » Sat Oct 05, 2019 8:59 am

Snik! Maar nie regtig nie. Soek net 'n stilhoekie om te aanvaar dat assuransies deel is van die "New Age" korrupsie. Na 7 jaar van betaling is dit sinneloos om 5.1K te eis en dan gaan my premies op plus die 1.5K bybetaling. Privaat herstelwerk by dieselfde man - 1.8K.

Die skuldige sit haar dogter as verdediger op my want sy pas haar disabled mammie op en het tyd nodig het om haar brein reg te kry voor sy my by die polisiestasie ontmoet. Die getuie is nog kwaad vir die skuldige want sy het van die teenoorgestelde kant gewag vir die parkeerplek om oop te gaan toe die skuldige te vinnig die spasie gesteel het. En my man baklei nie teen vroumense nie al was dit hy wat die motor daardie dag gebruik het. "Your car...do with the info whatever you want to."

Waar's die koffie?
Attachments
Eina.jpg
Eina.jpg (85.41 KiB) Viewed 183 times

plompie
Posts: 353
Joined: Sat Aug 25, 2018 6:28 am

Re: Poespasklets

Post by plompie » Sat Oct 05, 2019 4:16 pm

Die Koffie.
Attachments
jura.jpg
jura.jpg (7.97 KiB) Viewed 180 times

User avatar
vixen
Posts: 393
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Poespasklets

Post by vixen » Sat Oct 05, 2019 8:00 pm

plompie wrote:
Sat Oct 05, 2019 4:16 pm
Die Koffie.
Dankie plompie. Gooi maar nog. Kleinseun het sy oogbank oopgeval.
Last edited by vixen on Sat Oct 05, 2019 8:45 pm, edited 1 time in total.

nederig
Posts: 100
Joined: Tue Aug 28, 2018 9:18 am

Re: Poespasklets

Post by nederig » Sat Oct 05, 2019 8:41 pm

vixen wrote:
Sat Oct 05, 2019 8:59 am
Snik! Maar nie regtig nie. Soek net 'n stilhoekie om te aanvaar dat assuransies deel is van die "New Age" korrupsie. Na 7 jaar van betaling is dit sinneloos om 5.1K te eis en dan gaan my premies op plus die 1.5K bybetaling. Privaat herstelwerk by dieselfde man - 1.8K.

Die skuldige sit haar dogter as verdediger op my want sy pas haar disabled mammie op en het tyd nodig het om haar brein reg te kry voor sy my by die polisiestasie ontmoet. Die getuie is nog kwaad vir die skuldige want sy het van die teenoorgestelde kant gewag vir die parkeerplek om oop te gaan toe die skuldige te vinnig die spasie gesteel het. En my man baklei nie teen vroumense nie al was dit hy wat die motor daardie dag gebruik het. "Your car...do with the info whatever you want to."

Waar's die koffie?
My gevoel: daardie tipe merkies op 'n kar gee net meer karakter aan die kar! My 2012 Hyundai Elantra is vol van daai tipe merkies, ek 'bodder' nie eers met versekeringseise of privaat panelbeaters nie - ek vat dit op die 'chin' en ry voort, en hou aan om my bes te doen om te keer dat minibus taxi bestuurders voor my insny op die paaie! :mrgreen:

nederig
Posts: 100
Joined: Tue Aug 28, 2018 9:18 am

Re: Poespasklets

Post by nederig » Sat Oct 05, 2019 9:06 pm

En anyway, vixen, daai merkies was jy sommer met bietjie petrol af - as jy weer volmaak, vra die petroljoggie om net daarso te vryf met bietjie petrol!

Post Reply