Poespasklets

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
User avatar
vixen
Posts: 409
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Poespasklets

Post by vixen » Mon Feb 17, 2020 7:17 am

DieAnderEk wrote:
Sun Feb 16, 2020 9:50 pm
Is die beurtkrag by julle ook erg? My ma-hulle in PE tref dit baie swaar selfs met fase 2. Sommer iets soos 8,5 ure elke dag. Fase 3 was 13,5 ure by hulle. Dis nie naastenby so erg hier in Pretoria nie.
Nee, ons val in by fase 3 en stiptelik vir 2 ure. Gister was dit gedurende die krieket.

User avatar
DieAnderEk
Posts: 495
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Poespasklets

Post by DieAnderEk » Mon Feb 17, 2020 4:42 pm

Plomp en Vixen ja dit klink meer normaal. Ek weet nie hoekom dit by my ouers so erg is nie. Dan ken ek nou weer mense in bv. Witbank waar daar in elk geval die heeltyd blackouts is met of sonder skedule. Dis maar 'n gemors.
Make no mistake about it – enlightenment is a destructive process. It has nothing to do with becoming better or being happier. Enlightenment is the crumbling away of untruth. It’s seeing through the facade of pretense. It’s the complete eradication of everything we imagined to be true.
— Adyashanti

Post Reply