Pret vir die dag draad

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
Post Reply
User avatar
Jesus
Posts: 54
Joined: Mon Jan 21, 2019 1:45 pm
Location: Die Hemel

Pret vir die dag draad

Post by Jesus » Thu Jan 24, 2019 1:13 am

Sjoe, hierdie klokkaart draad was die simpelste draad wat ek nog ooit oop gemaak het. Ek het die ding delete, en vervang met die een. Ook maar simpel, maar net minder...

Nou hoor ek vir Dae wonder, hoe kon Jesus die draad delete het. Het Hy nou skielik administratiewe regte op die site gekry. Dae krap eers sy kop, en toe sy balle.

Gideon, ek is Jesus, ek doen wat ek wil.

Laat ek afskop.
93jxrz.jpg
93jxrz.jpg (51.45 KiB) Viewed 283 times
Last edited by Jesus on Fri Jan 25, 2019 11:10 pm, edited 3 times in total.
The Newer Testament of KK: Chapter 1 verse 1
My children, you will always know who I am, but you will never proof it with your wordily laws. By that law, the onus of proof is on the claimant. Let there be peace on earth.

Post Reply