Reëls van die forum - lees asseblief

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
User avatar
DieAnderEk
Posts: 466
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Post by DieAnderEk » Mon Feb 04, 2019 5:10 pm

Frikkadel wrote:
Thu Jan 31, 2019 6:28 pm
My tickbox is nie soseer wetlik nie, en jou argument met moord as voorbeeld was miskien die dam onder die eend uit ruk, maar ek verstaan werklik jou posisie, en jou hantering van dit, en ek het regtig geen daadwerklike kritiek daarteen nie. Net voorstelle.
Nou presies, jy kan nie jouself uit 'n wet uit kliek nie. Die beste is 'n kliek wat sê "Ek verstaan wat hier aangaan en ek het die reëls gelees" of so iets. Die land se wette is verder nog steeds 100% van toepassing op die forum.
Frikkadel wrote:
Thu Jan 31, 2019 6:28 pm
Jou stukkie wat daar staan wat se Robuuste debat ens beteken huidig niks, tensy mnr Doos tick dat hy die dinamiek van die plek verstaan nie.
Robuuste debat is dan seker iets wat sekere mense kan misverstaan. Ek kan die beskrywing opdateer. Ek dink nog steeds nie 'n tiekboks gaan iets vermag nie, want die reëls-draad is gesticky en niemand kan dit miskyk nie.
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

User avatar
Frikkadel
Posts: 294
Joined: Tue Jan 29, 2019 10:35 am
Location: Ek is hier, is jy blind?

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Post by Frikkadel » Mon Feb 04, 2019 9:00 pm

Iets is altyd beter as niks, iets laat mens 2 keer dink, niks laat jou nul keer dink.

https://termsfeed.com/blog/what-are-eula-agreements/


EULA Enforceability

There’s some controversy when it comes to the enforceability of these agreements. Whether or not an EULA is enforceable depends on several things, one of which is the court in which the case is heard.

Courts in the United States have disagreed as to whether or not EULAs are valid. Generally, decisions so far are on a case by case basis and based on the specific terms and provisions in the agreements in question.

Consumer advocates have argued that such agreements are illegal, with the long and confusing ones that contain a large amount of legal language being especially invalid.

Your best bet for creating an enforceable EULA is to:

Write your EULA in easy to understand language and keep it as short as possible.
Make it easily accessible to your users before, during and after installation.
Use clickwrap to make sure users are giving clear agreement to your EULA terms.


......want die reëls-draad is gesticky en niemand kan dit miskyk nie.
Ek kyk dit elke keer mis, want ek log nie in by Se jou Se nie. Jy lees die draad, jy wil iets sê, jy kliek op aanhaal, of Post Reply jy log in, jy is op die plekkie waar jy tik. Komaan? sticky-smicky. :roll: Al wanneer ek ooit die smicky sien, is wanneer ek 'n nuwe draad wil oopmaak. Jy kan daai tickbox laat verskyn elke keer as jy inlog. En om Se jou Se te kry is moeilik. Sittietassieneer amen.

User avatar
DieAnderEk
Posts: 466
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Post by DieAnderEk » Tue Feb 05, 2019 9:29 am

Frikkadel wrote:
Mon Feb 04, 2019 9:00 pm
Ek kyk dit elke keer mis, want ek log nie in by Se jou Se nie. Jy lees die draad, jy wil iets sê, jy kliek op aanhaal, of Post Reply jy log in, jy is op die plekkie waar jy tik. Komaan? sticky-smicky. :roll: Al wanneer ek ooit die smicky sien, is wanneer ek 'n nuwe draad wil oopmaak. Jy kan daai tickbox laat verskyn elke keer as jy inlog. En om Se jou Se te kry is moeilik. Sittietassieneer amen.
Waar log jy in? Dis 'n "announcement", wat beteken dit verskyn bo elke subforum (tot dusver nog net SjS) wat daar is. In elk geval, jy kan gaan na active topics, unread posts, new posts, ens. en dit sal daar verskyn (kliek net lysie links bo).

Oor EULAs, die algemene gebruik daarvan is wanneer jy sagteware op jou PC installeer, en dit gaan oor goed soos jy mag nie die kode gebruik of dit reverse engineer nie, van jou persoonlike data word gebêre of gestuur aan derde partye, ens. Nou jy kry iets soortgelyks as jy bv. Facebook gebruik, net so behoort 'n EULA slegs deur die ontwikkelaars van die forumsagteware ontwerp te word. In ons geval is dit mos iets heeltemal anders, ek sou dit nie eens EULA noem nie, en ek as die mod kan nie iets regmatig afdwing soos "deur die gebruik van die forum gee jy ander deelnemers die reg om jou te belaster" nie.
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

User avatar
Frikkadel
Posts: 294
Joined: Tue Jan 29, 2019 10:35 am
Location: Ek is hier, is jy blind?

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Post by Frikkadel » Tue Feb 05, 2019 12:46 pm

Jy het my tassie gesien, reg? Was nog mos altyd jou besluit.

User avatar
DieAnderEk
Posts: 466
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Post by DieAnderEk » Tue Feb 05, 2019 1:05 pm

Ja ek meen, ek kan nie 'n boksie maak nie, deelnemers kan wel gewaarsku word oor die aard van die gesprek. Ek het dit eers by die beskrywing gedoen maar toe uitgevee omdat ek nie mense wil wegjaag nie. Dalk kan ek 'n "Welkom by KK"-draad maak en dan êrens iets van die aard noem. Let wel dit gee niemand hier nog enige reg om soos 'n doos op te tree nie...
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

User avatar
Frikkadel
Posts: 294
Joined: Tue Jan 29, 2019 10:35 am
Location: Ek is hier, is jy blind?

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Post by Frikkadel » Tue Feb 05, 2019 1:29 pm

DieAnderEk wrote:
Tue Feb 05, 2019 1:05 pm
Let wel dit gee niemand hier nog enige reg om soos 'n doos op te tree nie...
Natuurlik nie. Ek is meesal 'n doos op KK, en tot ek stem saam. (+50 disclaimers)

User avatar
Frikkadel
Posts: 294
Joined: Tue Jan 29, 2019 10:35 am
Location: Ek is hier, is jy blind?

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Post by Frikkadel » Wed Feb 06, 2019 11:35 am

Skuus DAE, ek sien jy het gevra hoe ek inlog op KK, waarop ek jou nie geantwoord het nie, t.o.v. jou sticky.

My KK shortcut gaan na Active topics, ek kliek op pos wat ek op wil reageer, dit neem my na die login screen, ek log in en is daarna is ek op die plek waar ek my pos doen. Daarna gaan ek weer na active topics, om te kyk waar het wie wat gesê. Ek sien amper nooit die Se jou Se page nie, daarom ook nie jou sticky nie. Wanneer ek dit sien, is wanneer ek 'n nuwe draad wil open, of 'n draad gaan soek van lank terug, wat nie meer onder active topics verskyn nie. Sê jou se link verskyn ook nie bo-aan elke page soos die ou KK s'n nie. Dit is glad nie op active topic page nie, jy moet eers op 'n draad kliek voordat dit verskyn. Nog 'n rede hoekom ek nie sommer op daai page kom nie.

Ek het ook intussen agtergekom dat dit steeds moeilik is om KK te kry, a.g.v. twee ou links wat nog op Google rond dryf. Een is die ou KK page wat onaktief is, behalwe die forum button heel regs, en die ou artikels. Hulle kliek op die gewone plekke waar hulle altyd ingelog het, en dan werk niks nie.

Die ander een is wat Kraai op gesit het dat hy besig is om aan KK te werk, toe hy die nuwe saait geskep het. Gesoute internet gebruikers soos Lach het nie geweet KK bestaan nog nie, a.g.v. bg probleme. Ek dink as jy traffic na die saait wil genereer, moet jy eers daai probleme oplos.

Lachdanan
Posts: 30
Joined: Wed Oct 03, 2018 8:46 pm

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Post by Lachdanan » Wed Feb 06, 2019 11:51 am

KK bestaan elk geval nie :)

User avatar
DieAnderEk
Posts: 466
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Post by DieAnderEk » Wed Feb 06, 2019 12:59 pm

Wraggies, ek het nou na "active topics" toe gegaan en dit is nie daar nie. Ek wonder of ek iets in die kontrolepaneel kan verander. Ek sal nie graag die bladsy met die artikels wil uitvee nie, maar miskien kan mens van daar af 'n link skep na die nuwe KK. Die ander een moet seker maar uitgevee word, ek kan by Kraai hoor wat mens kan doen.
Lachdanan wrote:
Wed Feb 06, 2019 11:51 am
KK bestaan elk geval nie :)
Jou solipsis!
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

Lachdanan
Posts: 30
Joined: Wed Oct 03, 2018 8:46 pm

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Post by Lachdanan » Wed Feb 06, 2019 1:16 pm

DieAnderEk wrote:
Wed Feb 06, 2019 12:59 pm
Jou solipsis!
Jou solipsis ook!

Post Reply