Reëls van die forum - lees asseblief

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
User avatar
Frikkadel
Posts: 296
Joined: Tue Jan 29, 2019 10:35 am
Location: Ek is hier, is jy blind?

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Post by Frikkadel » Wed Feb 06, 2019 1:49 pm

Jou solipsis ook!
:mrgreen: :mrgreen:
Hoor hier, skel mekaar in gewone taal asb, ek moes nou eers weer gaan google het.

User avatar
Frikkadel
Posts: 296
Joined: Tue Jan 29, 2019 10:35 am
Location: Ek is hier, is jy blind?

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Post by Frikkadel » Wed Feb 06, 2019 2:00 pm

DieAnderEk wrote:
Wed Feb 06, 2019 12:59 pm
Ek sal nie graag die bladsy met die artikels wil uitvee nie, maar miskien kan mens van daar af 'n link skep na die nuwe KK. Die ander een moet seker maar uitgevee word, ek kan by Kraai hoor wat mens kan doen.
Jy kan die artikels gaan copy, en 'n ere plekkie gee op die nuwe KK, maar daai blad sal moet waai, nes die ander een. Hierdie blad kort ook duidelik nog Google vriendelike goed om ordentlik ge-search te word, maar ek weet dit vat tyd. As jy Kletskerk op Google intik, moet net hierdie saait beskikbaar wees. Sometimes you must do what you gotta do. Tyd om aan te beweeg, mos.

User avatar
DieAnderEk
Posts: 502
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Post by DieAnderEk » Wed Feb 06, 2019 3:47 pm

Dis 'n klomp werk. Van daai artikels het nog comments ook wat mense sal wil lees. Ek kan uitvind of mens nie die databasisstruktuur net só kan behou en êrens argiveer nie.
Make no mistake about it – enlightenment is a destructive process. It has nothing to do with becoming better or being happier. Enlightenment is the crumbling away of untruth. It’s seeing through the facade of pretense. It’s the complete eradication of everything we imagined to be true.
— Adyashanti

User avatar
Frikkadel
Posts: 296
Joined: Tue Jan 29, 2019 10:35 am
Location: Ek is hier, is jy blind?

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Post by Frikkadel » Wed Feb 06, 2019 5:54 pm

DieAnderEk wrote:
Wed Feb 06, 2019 3:47 pm
Dis 'n klomp werk. Van daai artikels het nog comments ook wat mense sal wil lees. Ek kan uitvind of mens nie die databasisstruktuur net só kan behou en êrens argiveer nie.
Ek kan en wil nie vir jou sê wat om te doen nie, ek kan jou net sê wat ek sou doen. Daai blad is deel van die KK argiewe, wat Kraai klaar op backup het. Die res van die ou KK is in elk geval nie beskikbaar nie. Ek weet jy wil graag weer dat KK op die map kom, so ook 'n paar van ons, maar nostalgie kan nie in die pad staan van vooruitgang nie. Dit is tyd om op te hou humm en haaa oor die verlede. As die plek gaan werk, moet dit aanpas, en ons almal moet saam met dit aanpas. Ou KK is dood, los die dooies waar dit hoort. Sekere goed van die ou KK sal bly voort bestaan in ons oud lede wat nog hier deelneem, en ek hoop van harte net die goeie dinge sal oor gedra word, en verbeter word.

Punt is, daai twee adresse moet altwee ge-wipe word. Dit keer dat mense weer KK herontdek. Selfs al tik jy die URL van KK in, kom daai goed weer op. Lach het nou die dag nie verstaan hoekom hy nie die nuwe KK kry nie. Daai 2 adresse wat rond float is die rede volgens my. Ek is nie 'n expert op die gebied nie, maar dit is al logiese rede vir my tans. Die saait se Home Tab verwys nog na daai ou KK blad, dis mos nie reg nie.

User avatar
DieAnderEk
Posts: 502
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Post by DieAnderEk » Thu Feb 07, 2019 8:56 am

Ek hoor wat jy sê. Ek dink egter daardie artikels is goeie stof tot nadenke deur mense wat kán skryf (basies Jean en Barend, as ek nou reg onthou - te lui om te gaan kyk nou), en dit sal jammer wees as dit verlore gaan. Dit beteken nie dat ek nie wil hê KK moet vorentoe gaan nie. Ons kan mos KK tot nuwe hoogtes/laagtes bring terwyl daai goed nog steeds êrens geargiveer is vir diegene wat dit op hul tyd wil gaan lees.

Ek verstaan die issue met die URLs en sal kyk wat ek kan doen.
Make no mistake about it – enlightenment is a destructive process. It has nothing to do with becoming better or being happier. Enlightenment is the crumbling away of untruth. It’s seeing through the facade of pretense. It’s the complete eradication of everything we imagined to be true.
— Adyashanti

User avatar
Frikkadel
Posts: 296
Joined: Tue Jan 29, 2019 10:35 am
Location: Ek is hier, is jy blind?

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Post by Frikkadel » Thu Feb 07, 2019 10:48 am

DieAnderEk wrote:
Thu Feb 07, 2019 8:56 am
Ek hoor wat jy sê. Ek dink egter daardie artikels is goeie stof tot nadenke deur mense wat kán skryf (basies Jean en Barend, as ek nou reg onthou - te lui om te gaan kyk nou), en dit sal jammer wees as dit verlore gaan. Dit beteken nie dat ek nie wil hê KK moet vorentoe gaan nie. Ons kan mos KK tot nuwe hoogtes/laagtes bring terwyl daai goed nog steeds êrens geargiveer is vir diegene wat dit op hul tyd wil gaan lees.
Een 100%, dit moet net nie live beskikbaar wees soos nou en bots met die huidige KK URL nie. Soos ek ook gesê het, dis in elk geval ge-backup.

Jy kan ook die oorspronklike pos net gewoonweg copy en paste. Dan maak jy nog 'n blad oop soos Se jou se, en noem dit die argiefblad of so iets, soos die ou KK opgedeel was onder verskillende seksies. Dan kan jy dit mos oopstel as 'n gewone draad, en mense kan weer daarop kommentaar gee. Ek dink mense se standpunte oor daai goed het ook al heel waarskynlik verander, en die outeurs s'n moontlik ook. Kan nogal prettig wees, veral as dit 'n paar ou visse kan terug lok KK toe. ;) ;) (sien, wink-wink hahaha)

User avatar
Frikkadel
Posts: 296
Joined: Tue Jan 29, 2019 10:35 am
Location: Ek is hier, is jy blind?

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Post by Frikkadel » Thu Feb 07, 2019 12:15 pm

Die responses is ook maar min, ek het gaan kyk. Net 2 artikels het responses op, wat jy almal onder een pos kan paste. Jy dink te complicated oor die storie. :mrgreen:

My vraag is, is die goed van 2011 nog regtig relevant????

User avatar
DieAnderEk
Posts: 502
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Post by DieAnderEk » Thu Feb 07, 2019 1:09 pm

Frikkadel wrote:
Thu Feb 07, 2019 10:48 am
Jy kan ook die oorspronklike pos net gewoonweg copy en paste. Dan maak jy nog 'n blad oop soos Se jou se, en noem dit die argiefblad of so iets, soos die ou KK opgedeel was onder verskillende seksies. Dan kan jy dit mos oopstel as 'n gewone draad, en mense kan weer daarop kommentaar gee. Ek dink mense se standpunte oor daai goed het ook al heel waarskynlik verander, en die outeurs s'n moontlik ook. Kan nogal prettig wees, veral as dit 'n paar ou visse kan terug lok KK toe. ;) ;) (sien, wink-wink hahaha)
OK. Dis 'n goeie idee.
Frikkadel wrote:
Thu Feb 07, 2019 12:15 pm
Die responses is ook maar min, ek het gaan kyk. Net 2 artikels het responses op, wat jy almal onder een pos kan paste. Jy dink te complicated oor die storie. :mrgreen:
Ek het 8 artikels getel met comments. Onthou, jy kan kliek op "Older posts" heel onderaan om verder te gaan.
Frikkadel wrote:
Thu Feb 07, 2019 12:15 pm
My vraag is, is die goed van 2011 nog regtig relevant????
Ek is seker 'n hele paar sal nog wees, ja.
Make no mistake about it – enlightenment is a destructive process. It has nothing to do with becoming better or being happier. Enlightenment is the crumbling away of untruth. It’s seeing through the facade of pretense. It’s the complete eradication of everything we imagined to be true.
— Adyashanti

User avatar
Frikkadel
Posts: 296
Joined: Tue Jan 29, 2019 10:35 am
Location: Ek is hier, is jy blind?

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Post by Frikkadel » Sat Feb 09, 2019 8:38 am

Dae, ek sien die eers weer vandag raak. :oops: Kon ons vorige geselsies aangaande die punt baie vergemaklik het.

Was nog al die jare in plek. Miskien, as jy wil, kan jy die huidige reëls daarby voeg om alles net duidelik te stel.
Kletskerk - Terms of use

By accessing “Kletskerk” (hereinafter “we”, “us”, “our”, “Kletskerk”, “https://www.kletskerk.co.za/kletskerk”), you agree to be legally bound by the following terms. If you do not agree to be legally bound by all of the following terms then please do not access and/or use “Kletskerk”. We may change these at any time and we’ll do our utmost in informing you, though it would be prudent to review this regularly yourself as your continued usage of “Kletskerk” after changes mean you agree to be legally bound by these terms as they are updated and/or amended.

Our forums are powered by phpBB (hereinafter “they”, “them”, “their”, “phpBB software”, “www.phpbb.com”, “phpBB Limited”, “phpBB Teams”) which is a bulletin board solution released under the “GNU General Public License v2” (hereinafter “GPL”) and can be downloaded from www.phpbb.com. The phpBB software only facilitates internet based discussions; phpBB Limited is not responsible for what we allow and/or disallow as permissible content and/or conduct. For further information about phpBB, please see: https://www.phpbb.com/.

You agree not to post any abusive, obscene, vulgar, slanderous, hateful, threatening, sexually-orientated or any other material that may violate any laws be it of your country, the country where “Kletskerk” is hosted or International Law. Doing so may lead to you being immediately and permanently banned, with notification of your Internet Service Provider if deemed required by us. The IP address of all posts are recorded to aid in enforcing these conditions. You agree that “Kletskerk” have the right to remove, edit, move or close any topic at any time should we see fit. As a user you agree to any information you have entered to being stored in a database. While this information will not be disclosed to any third party without your consent, neither “Kletskerk” nor phpBB shall be held responsible for any hacking attempt that may lead to the data being compromised.
Last edited by Frikkadel on Sat Feb 09, 2019 9:27 am, edited 1 time in total.

User avatar
Frikkadel
Posts: 296
Joined: Tue Jan 29, 2019 10:35 am
Location: Ek is hier, is jy blind?

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Post by Frikkadel » Sat Feb 09, 2019 9:23 am

Nou, die Terms of Use staan permanent op die login screen. as jy dit nie lees met registrasie, of nie lees as jy login nie, is dit jou probleem. En dit staan duidelik, die terme is legal, as jy dit nie so wil aanvaar nie, moenie die saait gebruik nie.

Dan verder, hierdie is nie Facebook nie. Basies is ons almal wat onder skuilname deelneem, 'n trol van die ware self. Nes 'n persoon met vele gebruikers name wat die forum gebruik onder die verskillende name. My skuilnaam het al tien maal verander. As 'n brose siel dink jou aanmerkings gerig tot hom of haar grens aan laster, dink maar net met wie jy praat. Jy weet nie wie daai persoon regtig is nie, jy kan ook nie bewys wie daai persoon regtig is nie, want daai persoon se ware identiteit word beskerm die die Terms of Use. Die forum gebruiker onder skuilnaam, behou die reg volgens Terms of Use om nie enige data van sy persoonlike identiteit, of wat hy hier geskryf het, beskikbaar te maak nie. So as iemand ongelukkig is, jy weet waar is die deur, moet jouself nie blootstel aan goed wat jou ontstel nie. Goed wat hier gesê word, is van een "trol" aan 'n ander "trol". Gesigloos, naamloos, ID-loos ens. Ek dink dit kan nie duideliker wees nie.

En as 'n Kletskerk forum gebruiker weer in die vervolg dreigemente maak, om 'n ander forum gebruiker se ware identiteit openbaar te maak, of as hulle dink, hulle weet wat daai forum gebruiker se ware identiteit is, en hulle te begin dreig hulle sal hom of haar kom opsoek daar waar hy of sy regtig bly, en fisies kom aanrand, dan moet daai forum gebruiker permanent verban word, want dit gaan teen forum reëls, sowel as teen landswette. As daar sumier opgetree word, sal dit verdere moontlike gevolge net daar stuit, soos dit moet wees. Een forum gebruiker kan dan nie die ander enigiets direk toesnou, as daai persoon nie meer hier deelneem nie. So om iets wat teen die reels van die forum gaan, asook teen landswette, dadelik in die kiem te smoor, spaar jy jouself eindelose verdere drama, en vir ons as forum gebruikers ook.

Ek hoop my standpunt is nou duidelik aangaande dit.

Post Reply