Reëls van die forum - lees asseblief

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
User avatar
DieAnderEk
Posts: 466
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Post by DieAnderEk » Mon Feb 25, 2019 10:11 am

Hi Rif, ek kon nie regtig in die laaste paar dae by KK uitkom nie. Kraai se gesondheid is sleg so ek gooi hom ook nie toe met te veel goed op 'n slag nie. Maar ek sal kyk of ek vandag êrens vir hom kan skryf.
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

User avatar
Rif
Posts: 19
Joined: Mon Feb 18, 2019 8:09 pm

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Post by Rif » Mon Feb 25, 2019 11:07 am

DieAnderEk wrote:
Mon Feb 25, 2019 10:11 am
Hi Rif ... ek sal kyk of ek vandag êrens vir hom kan skryf.
Dankie DAE!

Vanaf http://www.fruehsonne.de/viewtopic.php?f=11&t=14
Ek verneem dat Blourok lidmate ontmoedig is om op Kletskerk deel te neem, maar ek glo dat Kletskerk 'n onmisbare rol gespeel het, en steeds sal speel ...

nederig
Posts: 100
Joined: Tue Aug 28, 2018 9:18 am

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Post by nederig » Tue Feb 26, 2019 10:00 am

Kameraad Eksteen wrote:
Sun Feb 24, 2019 10:24 am
Rif wrote:
Sat Feb 23, 2019 1:47 pm
Daar is 'n onderwerp wat hier op Kletskerk in diepte in Afrikaans bespreek was waaroor daar weinig inligting iewers anders beskikbaar is.
Die Blourokfabel!

Ek dink dit was meer 'n monoloog as 'n bespreking, as ek reg onthou.
Ek onthou daai draad! Daar het op 'n stadium 'n paar van daardie mense wat by Jatniel bly, ook kom saamgesels vir so 'n daggie of twee - ek het die idee gekry hulle is dalk aangespreek daarna, en soortvan belet om verder deel te neem, want hulle het net ewe skielik almal verdwyn!

Ek onthou spesifiek een dame wat, toe sy 'n foto van Richard Dawkins sien, opgemerk het "Wie is dit? Dit lyk amper soos Leon Schuster!" :lol:

User avatar
DieAnderEk
Posts: 466
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Post by DieAnderEk » Tue Nov 12, 2019 11:26 am

Ek het destyds vergeet om skakels by te voeg oor laster. Die OP is nou opgedateer.
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

Charles xv
Posts: 32
Joined: Mon Feb 10, 2020 7:07 pm
Location: Verwoerd straat Sasolburg area

Re: Reëls van die forum - lees asseblief

Post by Charles xv » Wed Feb 19, 2020 12:53 pm

Goeie dag mense
Hello daar

Post Reply