2019 -> 2020

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
User avatar
DieAnderEk
Posts: 467
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: 2019 -> 2020

Post by DieAnderEk » Sun Apr 05, 2020 1:33 pm

Niks soos drie weke siek wees wat 'n mens dankbaar maak wanneer jy weer kan oefen nie. Ek kan my net voorstel hoe jy voel. Sterkte!
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

Karel Kat
Posts: 10
Joined: Sun Feb 10, 2019 4:17 am

Re: 2019 -> 2020

Post by Karel Kat » Thu Apr 09, 2020 11:43 pm

DieAnderEk wrote:
Sat Apr 04, 2020 1:48 pm
Ooh, ek worry ook oor my tande. Die een pyn al 'n rukkie lank as ek dit borsel, en ek dink een of twee ander plekke lyk ook nie meer so great nie. Ek sal maar uithou totdat dit nou regtig begin pla.

Sterkte vixen, en bly jou oefen werk uit plompie. Ek het gister weer gaan balle slaan op die muurbalbaan (hier in ons kompleks).
Sterkte. Tande kommer en pyne is erg.

User avatar
DieAnderEk
Posts: 467
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: 2019 -> 2020

Post by DieAnderEk » Sat Apr 11, 2020 3:00 pm

Thanks KK. Dis darem nog nie erger nie. Hoe gaan dit daar in die verte?
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

Post Reply