2019 -> 2020

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
Charles xv
Posts: 32
Joined: Mon Feb 10, 2020 7:07 pm
Location: Verwoerd straat Sasolburg area

Re: 2019 -> 2020

Post by Charles xv » Thu Feb 20, 2020 8:33 pm

vixen wrote:
Mon Feb 17, 2020 7:20 pm
DieAnderEk wrote:
Mon Feb 17, 2020 4:48 pm
Dit klink half of julle eerder op die "Mediese realiteite"-draad moet gaan post.
Ek't ook so gedink maar wou nie plompie laat verdwaal nie. Hy moet eers van die Mediese realiteite-draad bewus word.
DAE wrote:Van die os op die jas: 2020 het skielik nogal woes geword. Koronavirus, harde Brexit, voortdurende beurtkrag, brande in Australië, ens.
Ja maar...maak dan 'n draad oor ander se wêreld se geite.
Ja maar...maak dan 'n draad oor ander se wêreld se geite.

Daar is geen geite nie. Alles loop soos stroop. Die son gaan more beslis opkom en die woestyn gaan droog bly.
Hello daar

User avatar
vixen
Posts: 401
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: 2019 -> 2020

Post by vixen » Fri Feb 21, 2020 8:43 am

Charles xv wrote:
Thu Feb 20, 2020 8:33 pm
Daar is geen geite nie. Alles loop soos stroop. Die son gaan more beslis opkom en die woestyn gaan droog bly.
Seker nog nooit gehoor van cloud seeding nie.

Charles xv
Posts: 32
Joined: Mon Feb 10, 2020 7:07 pm
Location: Verwoerd straat Sasolburg area

Re: 2019 -> 2020

Post by Charles xv » Fri Feb 21, 2020 1:42 pm

vixen wrote:
Fri Feb 21, 2020 8:43 am
Seker nog nooit gehoor van cloud seeding nie.
So is die woestyn al ge- cloud seeding en alles is nou groen en strome water vloei .

Is siklone ge cloud seeding om hulle te laat verdwyn?

Lyk my iemand moet die clouds ge cloud seeding om die droogte in die Noord en Oos Kaap te breek.

Die planeet voel 'n veer vir die boom-soeners en aards-filantrope.

In SA is wolke baie gemelk veral uit Nelspruit as basis.

Wat is volgende chem-trails? hahahaha
Hello daar

plompie
Posts: 406
Joined: Sat Aug 25, 2018 6:28 am

Re: 2019 -> 2020

Post by plompie » Mon Feb 24, 2020 6:42 am

Voel vanmôre sommer baie beter. Knie steeds redelik seer, maar darem nie meer só ’n mislike seer wat maak dat jy vir f@kkol lus is nie. Ek glo ek het maklik 5Kg in 20 dae verloor!

User avatar
vixen
Posts: 401
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: 2019 -> 2020

Post by vixen » Wed Feb 26, 2020 11:45 am

plompie wrote:
Mon Feb 24, 2020 6:42 am
Voel vanmôre sommer baie beter. Knie steeds redelik seer, maar darem nie meer só ’n mislike seer wat maak dat jy vir f@kkol lus is nie. Ek glo ek het maklik 5Kg in 20 dae verloor!
Dit is goed dat jy jou nie dapper hou nie.
DieAnderEk wrote: Wat was vir julle hoogte- en laagtepunte van 2019? Waarna sien julle uit of sien julle op in 2020?
Laagtepunte: My werk verloor. 'n Vriendin van my het kanker. Mense wat oorlede is, ander mense wat finansieel ens. baie sukkel.

Hoogtepunte: Goeie tye en ondersteuning van my meisie, familie en vriende. Rugbywêreldbeker. Mooi plekke gesien. Goeie herinneringe.

Waarna kyk ek op in 2020: Ek worry oor my vriendin en ander vriende wat sukkel. Die werkding vorder bietjie (betrokke by projekte) maar dit moet nog translate in 'n vaste pos. Daar is maar worries.

Waarna sien ek uit in 2020: Meer finansiële standvastigheid, persoonlike en professionele doele wat ek wil bereik, iemand anders as Trump vir prez. Dalk kry ek 'n paar mense op Kletskerk, maar tyd is 'n tameletjie.

Vir elke punt sal ek nog aan 'n paar kan dink, maar dis 'n begin.
Die jaar is nog nie eens uit sy doeke nie. Nou met my oudste skoonseun wat ook sy werk verloor het kan ek jou laagtepunte volledig afmerk. My brein se tyres is deurgebrand in "Wat nou?" Die lys sal seker met tyd langer word.

User avatar
DieAnderEk
Posts: 481
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: 2019 -> 2020

Post by DieAnderEk » Fri Feb 28, 2020 5:11 pm

Sorry julle ek was nou al weer so 'n week of twee MIA weens 'n deadline Sondag. En toe hoor ek gister dis met twee weke uitgestel. So darem 'n ligpuntjie.

Ja julle. Ek ken 'n hele klompie mense sonder werk, en 'n hele klomp wat Urbanols drink en sukkel met hoë bloeddruk. En dis jongerige mense.

Jammer om te hoor oor jou skoonseun vixen. Was dit retrenchment? Hoor baie sulke stories in die nuus deesdae.

Welkom terug plomp :)
Make no mistake about it – enlightenment is a destructive process. It has nothing to do with becoming better or being happier. Enlightenment is the crumbling away of untruth. It’s seeing through the facade of pretense. It’s the complete eradication of everything we imagined to be true.
— Adyashanti

User avatar
vixen
Posts: 401
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: 2019 -> 2020

Post by vixen » Sat Feb 29, 2020 9:52 am

DieAnderEk wrote:
Fri Feb 28, 2020 5:11 pm
Was dit retrenchment? Hoor baie sulke stories in die nuus deesdae.
Retrenchment klink beter as "vat jou goed en loop maar doen eers dit en dat voor jy gaan". So ek dink nie die rede was te ernstig nie. Meer 'n geval van vroegtydig want hy het lankal al gesê hy het sy cv weer uitgestuur, Hy het dus seker verwag dat dit gaan gebeur.

Klink darem asof dit nie vir hom nodig sal wees om my gras te sny in ruil vir 'n dak oor sy kop nie.

plompie
Posts: 406
Joined: Sat Aug 25, 2018 6:28 am

Re: 2019 -> 2020

Post by plompie » Sat Feb 29, 2020 7:44 pm

Hmmm wel ek is nou 'n pensioenaris, dus kan ek slegs deur die noodlot ge-retrench word.

User avatar
vixen
Posts: 401
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: 2019 -> 2020

Post by vixen » Mon Mar 02, 2020 10:34 am

plompie wrote:
Sat Feb 29, 2020 7:44 pm
Hmmm wel ek is nou 'n pensioenaris, dus kan ek slegs deur die noodlot ge-retrench word.
Ek hoop jou pensioen is onder jou matras...

User avatar
vixen
Posts: 401
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: 2019 -> 2020

Post by vixen » Mon Mar 09, 2020 7:53 am

plompie wrote:
Sat Feb 29, 2020 7:44 pm
Hmmm wel ek is nou 'n pensioenaris, dus kan ek slegs deur die noodlot ge-retrench word.
Hoop jy het al 'n huppel in jou stappie...nie soos hop along nie.

Post Reply