2019 -> 2020

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
plompie
Posts: 353
Joined: Sat Aug 25, 2018 6:28 am

Re: 2019 -> 2020

Post by plompie » Mon Mar 09, 2020 9:01 pm

vixen wrote:
Mon Mar 09, 2020 7:53 am
plompie wrote:
Sat Feb 29, 2020 7:44 pm
Hmmm wel ek is nou 'n pensioenaris, dus kan ek slegs deur die noodlot ge-retrench word.
Hoop jy het al 'n huppel in jou stappie...nie soos hop along nie.
Nee vixen, die huppel is ongelukkig nog nie daar nie.
Maar dit hinder my minder as die bleddie dowwe pyn. Dis glad nie meer so oorweldigend as aan die begin nie; en met dieselfde pynvlakke kan ek veel meer doen; beter loop; beter beweeglikheid so ja beslis daar is verbetering!

Maar die bottom line is dat sonder x2 Tramacet tablette hier rondom 17:00 in die middag; het ek nie darem minstens daai paar ure 18:00 tot 22:00 om rustig en ongehinderd te operate nie.

Maar nou ja, dis maar nog net bietjie meer as 'n maand sedert die OP - ek is seker maar net te haastig. Het sedert die naweek weer die pool aangedurf maar dis baie kort tydjie so 20min per dag ... wanneer ek skop/swaai/swem met die knie operasie-been voel ek soort van detached daarvan asof dit nie my been is nie.

User avatar
vixen
Posts: 393
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: 2019 -> 2020

Post by vixen » Tue Mar 10, 2020 10:59 am

plompie wrote:
Mon Mar 09, 2020 9:01 pm
Maar nou ja, dis maar nog net bietjie meer as 'n maand sedert die OP - ek is seker maar net te haastig. Het sedert die naweek weer die pool aangedurf maar dis baie kort tydjie so 20min per dag ... wanneer ek skop/swaai/swem met die knie operasie-been voel ek soort van detached daarvan asof dit nie my been is nie.
Party mense neem mos langer as ses weke om te herstel. Daarom sal ek rustig raak oor jou...uhm, sê maar na tien weke.

Het jy al die JoJo tank uitgetoets? Waarvoor gebruik jy die water?

plompie
Posts: 353
Joined: Sat Aug 25, 2018 6:28 am

Re: 2019 -> 2020

Post by plompie » Tue Mar 10, 2020 7:10 pm

vixen wrote:Party mense neem mos langer as ses weke om te herstel. Daarom sal ek rustig raak oor jou...uhm, sê maar na tien weke.
Yip ... ek dink ek is straks ook bietjie kleinserig ... en natuurlik is jy reg; tyd sal die nodige doen.
vixen wrote:Het jy al die JoJo tank uitgetoets? Waarvoor gebruik jy die water?
Die tenk is vol, maar nog nie in werking gestel nie.
Ek wou eers 'n paar van my huureenhede daarmee voer, maar het eventueel daarteen besluit. Kos net een tenant om diarree of iets op te tel, my te blameer en dan is dit hofsake en what-not.
So waarop ek eerder besluit het, is om op strategiese punte buite-krane te installeer. Die totale area wat gedek moet word is redelik groot; so ek sal seker minstens 5 krane moet gebruik. Motor-was en tuinwater kan dan hiervandaan gevoer word, en dit kan dien as nood-punte waaruit mense toilette kan volmaak met emmers as die nood druk.

User avatar
DieAnderEk
Posts: 466
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: 2019 -> 2020

Post by DieAnderEk » Wed Mar 11, 2020 4:49 pm

vixen wrote:
Sat Feb 29, 2020 9:52 am
Klink darem asof dit nie vir hom nodig sal wees om my gras te sny in ruil vir 'n dak oor sy kop nie.
Bly om te hoor.
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

User avatar
vixen
Posts: 393
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: 2019 -> 2020

Post by vixen » Thu Mar 12, 2020 8:47 am

DieAnderEk wrote:
Wed Mar 11, 2020 4:49 pm
vixen wrote:
Sat Feb 29, 2020 9:52 am
Klink darem asof dit nie vir hom nodig sal wees om my gras te sny in ruil vir 'n dak oor sy kop nie.
Bly om te hoor.
En nou is die nuwe baas in Mosambiek met vakansie en hy is nog nie aangestel nie. Iewers gaan daar 'n te kort wees. Soos verdraagsaamheid.

User avatar
vixen
Posts: 393
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: 2019 -> 2020

Post by vixen » Thu Mar 12, 2020 9:17 am

plompie wrote:
Tue Mar 10, 2020 7:10 pm
vixen wrote:..en dit kan dien as nood-punte waaruit mense toilette kan volmaak met emmers as die nood druk.
Verlede Vrydag-Saterdag was hier so 'n nood gewees. Vandag weer, saam met loadsheading en vullis wat drie weke laas verwyder is. Gelukkig is hier 'n Jack to go up the hill to fetch two pails of water. Ek dink die Jack van destyds het geval omdat hy ongebalanseerd was.

Vreemd hoe opgewonde mens kan raak wanneer die waterpype begin raas, soos nou terwyl ek aanlyn is.

User avatar
DieAnderEk
Posts: 466
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: 2019 -> 2020

Post by DieAnderEk » Thu Mar 12, 2020 9:42 am

vixen wrote:
Thu Mar 12, 2020 8:47 am
En nou is die nuwe baas in Mosambiek met vakansie en hy is nog nie aangestel nie. Iewers gaan daar 'n te kort wees. Soos verdraagsaamheid.
Is daar nie iemand anders wat aan die baas se tafel sit nie?
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

User avatar
vixen
Posts: 393
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: 2019 -> 2020

Post by vixen » Thu Mar 12, 2020 1:51 pm

DieAnderEk wrote:
Thu Mar 12, 2020 9:42 am
Is daar nie iemand anders wat aan die baas se tafel sit nie?
So erg is ek nie ingelig nie, maar iemand wat vier jaar gelede laas verlof gehad het kan hy seker maar 'n bietjie wag vir die baas. Die kinders dink dit is wonderlik dat Dadda by die huis is.
Last edited by vixen on Thu Mar 12, 2020 3:44 pm, edited 1 time in total.

User avatar
DieAnderEk
Posts: 466
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: 2019 -> 2020

Post by DieAnderEk » Thu Mar 12, 2020 2:19 pm

So die aanstelling is darem gewaarborg?
I was an omnipotent being until I accidentally tried to shave with Occam's Razor.
- flagbearer223
http://www.reddit.com/r/fifthworldprobl ... identally/

User avatar
vixen
Posts: 393
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: 2019 -> 2020

Post by vixen » Thu Mar 12, 2020 3:51 pm

DieAnderEk wrote:
Thu Mar 12, 2020 2:19 pm
So die aanstelling is darem gewaarborg?
Hy het nie sy cv na ander plekke toe gestuur nie.

Post Reply