Science

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
Post Reply
Charles xv
Posts: 32
Joined: Mon Feb 10, 2020 7:07 pm
Location: Verwoerd straat Sasolburg area

Science

Post by Charles xv » Wed Feb 19, 2020 12:54 pm

More mense

Ek is Charles.

Hoe gan dit
Hello daar

User avatar
vixen
Posts: 409
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Science

Post by vixen » Wed Feb 19, 2020 1:59 pm

Charles xv wrote:
Wed Feb 19, 2020 12:54 pm
More mense

Ek is Charles.

Hoe gan dit
Is dit 'n wetenskaplike vraag?

Charles xv
Posts: 32
Joined: Mon Feb 10, 2020 7:07 pm
Location: Verwoerd straat Sasolburg area

Re: Science

Post by Charles xv » Wed Feb 19, 2020 2:53 pm

vixen wrote:
Wed Feb 19, 2020 1:59 pm
Charles xv wrote:
Wed Feb 19, 2020 12:54 pm
More mense

Ek is Charles.

Hoe gan dit
Is dit 'n wetenskaplike vraag?
Huh?
Hello daar

User avatar
vixen
Posts: 409
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Science

Post by vixen » Wed Feb 19, 2020 6:41 pm

Charles xv wrote:
Wed Feb 19, 2020 2:53 pm
vixen wrote:
Wed Feb 19, 2020 1:59 pm
Is dit 'n wetenskaplike vraag?
Huh?
Ook maar moeilik om jou eie onderwep te verstaan.

Science :
the intellectual and practical activity encompassing the systematic study of the structure and behavior of the physical and natural world through observation and experiment.
Waarop is jou vraag gegrond? Hoe gaan dit met wat?

Charles xv
Posts: 32
Joined: Mon Feb 10, 2020 7:07 pm
Location: Verwoerd straat Sasolburg area

Re: Science

Post by Charles xv » Thu Feb 20, 2020 12:02 am

vixen wrote:
Wed Feb 19, 2020 6:41 pm
Charles xv wrote:
Wed Feb 19, 2020 2:53 pm
vixen wrote:
Wed Feb 19, 2020 1:59 pm
Is dit 'n wetenskaplike vraag?
Huh?
Ook maar moeilik om jou eie onderwep te verstaan.

Science :
the intellectual and practical activity encompassing the systematic study of the structure and behavior of the physical and natural world through observation and experiment.
Waarop is jou vraag gegrond? Hoe gaan dit met wat?
Ek het geen vraag gevra wat gegrond is op iets.

Al wat ek gevra het is hoe gaan dit.

Hoe gaan dit?

Ek stel baie in Science belang en sal eendag meer daaroor skryf vanuit 'n Afrika perspektief as jy weet wat ek bedoel.

Dis nog nie 'n wetenskaplike vraag, ek het ook nie gese dit is 'n wetenskaplike vraag nie behalwe on te vra hoe gaan dit is wat ek eintlik bedoel en dit is nie gebaseer op Newton of Pascal se wette nie. DANKIE !!!
Hello daar

User avatar
vixen
Posts: 409
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Science

Post by vixen » Thu Feb 20, 2020 5:28 am

Charles xv wrote:
Thu Feb 20, 2020 12:02 am
DANKIE !!!
Gou op jou perdjie?
Charles xv wrote:
Thu Feb 20, 2020 12:02 am
Ek het geen vraag gevra wat gegrond is op iets.
Onkunde?
Charles xv wrote:
Thu Feb 20, 2020 12:02 am
Al wat ek gevra het is hoe gaan dit.

Hoe gaan dit?
Ek't mos ook gevra met wat? Wat gaan jy doen met die antwoord?
Charles xv wrote:
Thu Feb 20, 2020 12:02 am
Ek stel baie in Science belang en sal eendag meer daaroor skryf vanuit 'n Afrika perspektief as jy weet wat ek bedoel.
Nee, ek weet nie wat jy bedoel nie. Wie is die hoof van Wetenskap?

User avatar
DieAnderEk
Posts: 502
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Science

Post by DieAnderEk » Thu Feb 20, 2020 10:35 am

Môre Charles xv en welkom. Laat ons bietjie hoor wat jy dink van "science".
Make no mistake about it – enlightenment is a destructive process. It has nothing to do with becoming better or being happier. Enlightenment is the crumbling away of untruth. It’s seeing through the facade of pretense. It’s the complete eradication of everything we imagined to be true.
— Adyashanti

Charles xv
Posts: 32
Joined: Mon Feb 10, 2020 7:07 pm
Location: Verwoerd straat Sasolburg area

Re: Science

Post by Charles xv » Thu Feb 20, 2020 10:37 am

DieAnderEk wrote:
Thu Feb 20, 2020 10:35 am
Môre Charles xv en welkom. Laat ons bietjie hoor wat jy dink van "science".
Hello ja science is nogal belangrik soos tydens load shedding. Hoe sou jy daaroor dink
Hello daar

User avatar
DieAnderEk
Posts: 502
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Science

Post by DieAnderEk » Fri Feb 28, 2020 5:28 pm

Ja as daar load shedding is gaan jy soms sukkel om "science" te doen...