Re: SAA in Business rescue

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
Post Reply
Charles xv
Posts: 32
Joined: Mon Feb 10, 2020 7:07 pm
Location: Verwoerd straat Sasolburg area

Re: SAA in Business rescue

Post by Charles xv » Thu Feb 20, 2020 12:03 am

Wat dink julle ?

Gaan SAL gered word?

Wie van julle het al op SAL gevlieg ?
Hello daar

User avatar
vixen
Posts: 401
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: SAA in Business rescue

Post by vixen » Thu Feb 20, 2020 6:22 am

Charles xv wrote:
Thu Feb 20, 2020 12:03 am
Wat dink julle ?
Wat dink jy?
Charles xv wrote:
Thu Feb 20, 2020 12:03 am
Gaan SAL gered word?
Die mense van die maatskappy of die vliegtuie?
Charles xv wrote:
Thu Feb 20, 2020 12:03 am
Wie van julle het al op SAL gevlieg ?
Te oordeel aan 'n besem op die dak of op die gras, vra my man altyd of ek alweer nie my draai kon kry nie.

Charles xv
Posts: 32
Joined: Mon Feb 10, 2020 7:07 pm
Location: Verwoerd straat Sasolburg area

Re: Re: SAA in Business rescue

Post by Charles xv » Thu Feb 20, 2020 10:38 am

Besem op die dak? nog nooit daarvan gehoor nie
Hello daar

Post Reply