Page 1 of 1

US ekonomie en Trump

Posted: Tue Mar 03, 2020 10:45 am
by Charles xv
Donald Trump is seker een van die beste presidente rakende die VSA ekonomie.

Tesla is 300 % op in 'n paar maande .
Die DOW is op van 16 000 na 29 000.
Die S&P het verdubbel .
Die Nasdaq het meer as verdubbel.
Werkloosheid is onder 5 % .
Immigrasie is onder beheer.
Trump het die Corona virus onder beheer.


Teenoor Suid Afrika , privaat - en staatpensioenfondse is onder druk om die skuld en mislukte SOE's aan die gang te hou.
Ons grense is niks beter as verroeste oogiesdraad.
Skole en Universiteite is onder druk soos in 1976.
Die land is vuil.
Moord en dood is so algemeen as om 'n blikkie koeldrank te drink.

Het ons 'n Trump in Suid Afrika nodig?

Re: US ekonomie en Trump

Posted: Mon Mar 09, 2020 7:56 am
by vixen
Charles xv wrote:
Tue Mar 03, 2020 10:45 am
Het ons 'n Trump in Suid Afrika nodig?
Nee. Ook hy het voete van klei.
Trump het die Corona virus onder beheer.
Regtig?