COVID en kar-soek

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
User avatar
vixen
Posts: 409
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: COVID en kar-soek

Post by vixen » Mon Jun 01, 2020 2:25 pm

plompie wrote:
Sun May 31, 2020 6:42 pm
... maar ek het voorlopig besluit om die karkoop uit my kop te (probeer) sit.
Ja wel, dis soos ek wat voorlopig besluit het om nie siggarette te koop nie. Ek het immers 'n reputasie om te beskerm deur nie aan die dywil te voorsien nie. En soos reeds genoem, die gode is aan my kant. Ek het goeie myle uit my laaste bietjie voorraad gekry.
plompie wrote:
Sun May 31, 2020 6:42 pm
Lae kilo's; plus ek sit BAIE min op in 'n jaar
Selfde hier..slegs 38 000 in 8 jaar.
plompie wrote:
Sun May 31, 2020 6:42 pm
Tegnologie vorder: Ons vorder al hoe nader aan meer werkbare elektries gedrewe en/of hybrid voertuie; Selfs nuwe combustible voertuie word al hoe meer ekonomies - ek hoor BMW het pas 'n 3L diesel bekend gestel wat die 7-reeks dryf teen 5l/100km ...
As hier nie so baie opdraende was nie het ek lankal 'n elektriese tipe ryding vir inkopies aangeskaf. Maar ook, met die kleinkinders aanboord is 'n motor nog die beter opsie.

Post Reply