Page 2 of 2

Re: Kletskerk op Reddit

Posted: Tue Oct 13, 2020 9:34 am
by DieAnderEk
Prentjies kan nie wys in die comments nie - dis nie 4chan nie. Daar was seker 'n besluit om alle Reddit-gesprekke text only te maak vir bandwidth-doeleindes. Ek kan nie dink dat ek dit al gesien het nie, miskien is daar subs wat dit wel toelaat.

Re: Kletskerk op Reddit

Posted: Tue Oct 13, 2020 12:45 pm
by Kameraad Eksteen
DieAnderEk wrote:
Tue Oct 13, 2020 9:34 am
Prentjies kan nie wys in die comments nie - dis nie 4chan nie. Daar was seker 'n besluit om alle Reddit-gesprekke text only te maak vir bandwidth-doeleindes. Ek kan nie dink dat ek dit al gesien het nie, miskien is daar subs wat dit wel toelaat.
Ek bedoel, as jy 'n nuwe pos maak, in die OP.

Re: Kletskerk op Reddit

Posted: Tue Oct 13, 2020 6:11 pm
by Waldemar
Ek sien die liggie skyn mooi op Reddit. Nog nie seker of ek 'n nuwe rekening sal skep vir die geklets nie, my ou Reddit account is amper 10 jaar oud... Maak seker nie regtig saak nie maar in elk geval.

Re: Kletskerk op Reddit

Posted: Tue Oct 13, 2020 8:17 pm
by DieAnderEk
Dagsê Wald. Jy kan altyd join en as daar iets gebeur dan sal dit miskien op jou feed verskyn.

@Kameraad: Ek dink dis die "Create media post"-knoppie langsaan waar jy die titel intik.

Re: Kletskerk op Reddit

Posted: Wed Oct 14, 2020 9:04 am
by Kameraad Eksteen
OK, ek het dit uitgewerk, jy kies "link" bo die onderwerp.