Hoe om te Kletskerk soos 'n god

Hier word robuuste debat gevoer oor enige onderwerp met die minimum moderering. Deelnemers wissel van gelowig tot ateïs, van Christen tot Moslem, spiritueel en alles tussenin. Hier word jou oortuigings onder die loep geneem en getoets.
User avatar
vixen
Posts: 407
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Hoe om te Kletskerk soos 'n god

Post by vixen » Thu Oct 18, 2018 6:54 am

Frik wrote:
Wed Oct 17, 2018 6:49 pm
vixen wrote:
Wed Oct 17, 2018 6:21 pm
DieAnderEk wrote:
Wed Oct 17, 2018 2:24 pm
Jammer julle, dit is nou weer af by my (ook op Firefox). Ek sal met Kraai gaan gesels, ek het nie verlede week daarby uitgekom nie.
Ek's nog heeltyd in pas (ook op Firefox).
Wat beteken dit? Sien jy die tubie se foto?
Dit beteken my ritme word nie met tye op die roete wat DAE uitgelê het versteur nie. Maar moenie dink my taal is met die opduik van my verlede beinvloed toe Trol gevra het of ek nog in die staande mag is nie.

User avatar
vixen
Posts: 407
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Hoe om te Kletskerk soos 'n god

Post by vixen » Thu Oct 18, 2018 12:10 pm

Frik wrote:
Thu Oct 18, 2018 12:02 pm
Ek sien jou tubie!!!!!!!!
In pas?

User avatar
DieAnderEk
Posts: 495
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Hoe om te Kletskerk soos 'n god

Post by DieAnderEk » Thu Oct 18, 2018 1:34 pm

En daar verskyn dit weer. Vir hoe lank weet ek nie.
Make no mistake about it – enlightenment is a destructive process. It has nothing to do with becoming better or being happier. Enlightenment is the crumbling away of untruth. It’s seeing through the facade of pretense. It’s the complete eradication of everything we imagined to be true.
— Adyashanti

User avatar
DieAnderEk
Posts: 495
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Hoe om te Kletskerk soos 'n god

Post by DieAnderEk » Thu Oct 18, 2018 1:44 pm

*sug*

OK. Ek sien die sagteware kort ook 'n upgrade. Sal dit noem aan Kraai, dit sal dalk die job doen. Moenie worry nie, daar sal nie weer 'n wegraping wees nie.
Make no mistake about it – enlightenment is a destructive process. It has nothing to do with becoming better or being happier. Enlightenment is the crumbling away of untruth. It’s seeing through the facade of pretense. It’s the complete eradication of everything we imagined to be true.
— Adyashanti

User avatar
DieAnderEk
Posts: 495
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Hoe om te Kletskerk soos 'n god

Post by DieAnderEk » Thu Oct 18, 2018 1:52 pm

Haha. No worries ek/ons sal niks doen as mens nie hoef nie. Sal eers kyk of daar ander oplossings is. Dis 'n baie vreemde probleem so terloops.
Make no mistake about it – enlightenment is a destructive process. It has nothing to do with becoming better or being happier. Enlightenment is the crumbling away of untruth. It’s seeing through the facade of pretense. It’s the complete eradication of everything we imagined to be true.
— Adyashanti

User avatar
DieAnderEk
Posts: 495
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Hoe om te Kletskerk soos 'n god

Post by DieAnderEk » Thu Oct 18, 2018 4:06 pm

Dalk dan 'n demigod. Hulle is nogal gewild deesdae, sien bv. die Marvel-reeks.
Make no mistake about it – enlightenment is a destructive process. It has nothing to do with becoming better or being happier. Enlightenment is the crumbling away of untruth. It’s seeing through the facade of pretense. It’s the complete eradication of everything we imagined to be true.
— Adyashanti

User avatar
DieAnderEk
Posts: 495
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Hoe om te Kletskerk soos 'n god

Post by DieAnderEk » Thu Oct 18, 2018 5:16 pm

Klink al reeds baie cooler!
Make no mistake about it – enlightenment is a destructive process. It has nothing to do with becoming better or being happier. Enlightenment is the crumbling away of untruth. It’s seeing through the facade of pretense. It’s the complete eradication of everything we imagined to be true.
— Adyashanti

Fanie Bekker
Posts: 160
Joined: Thu Oct 11, 2018 2:39 pm

Re: Hoe om te Kletskerk soos 'n god

Post by Fanie Bekker » Wed Oct 31, 2018 12:01 pm

DieAnderEk wrote:
Fri Oct 05, 2018 11:12 am
...
(6) Hoe om iemand te ignoreer, sodat jy sy/haar plasings nie meer sien nie:
- Gaan na jou kontrolepaneel. Kliek op "Friends & Foes" bo, en dan "Manage foes" aan die linkerkant. ... Jy kan ook vriende byvoeg onder "Manage friends". Ek dink dit sal dan wys wanneer daardie persoon aanlyn is.
Vir die rekord - ek hou nie van hierdie een nie.

Ek dink dit druis lynreg in teen die gees van kletskerk.

En ek wens julle wil dit nie aanmoedig nie.

KK was nog altyd oop gesprek vir almal en almal luister na almal en lewer 'n bydrae of kritiek... selfs al is dit aanvallend en afkrakend en afbrekend. Want soms is daar baie sin in aanvallende kritiek - sin en betekenis en waarheid kom nie net in geskenkpakkies nie maar soms ook in pypbomme...

Natuurlik respekter ek jou reg om te speel met wie jy wil en in die sandput van jou keuse - maar om eksklusief te raak was nooit die idee van KK nie. Ekslusiwiteit pas eenvoudig net nie by KK nie en dit is baie meer afbrekend as opbouend.

User avatar
vixen
Posts: 407
Joined: Wed Sep 05, 2018 10:57 am
Location: In the middle of my bubble of my own perception

Re: Hoe om te Kletskerk soos 'n god

Post by vixen » Fri Nov 09, 2018 6:16 am

Fanie Bekker wrote:
Wed Oct 31, 2018 12:01 pm
DieAnderEk wrote:
Fri Oct 05, 2018 11:12 am
...
(6) Hoe om iemand te ignoreer, sodat jy sy/haar plasings nie meer sien nie:
- Gaan na jou kontrolepaneel. Kliek op "Friends & Foes" bo, en dan "Manage foes" aan die linkerkant. ... Jy kan ook vriende byvoeg onder "Manage friends". Ek dink dit sal dan wys wanneer daardie persoon aanlyn is.
Vir die rekord - ek hou nie van hierdie een nie.

Ek dink dit druis lynreg in teen die gees van kletskerk.

En ek wens julle wil dit nie aanmoedig nie.

KK was nog altyd oop gesprek vir almal en almal luister na almal en lewer 'n bydrae of kritiek... selfs al is dit aanvallend en afkrakend en afbrekend. Want soms is daar baie sin in aanvallende kritiek - sin en betekenis en waarheid kom nie net in geskenkpakkies nie maar soms ook in pypbomme...

Natuurlik respekter ek jou reg om te speel met wie jy wil en in die sandput van jou keuse - maar om eksklusief te raak was nooit die idee van KK nie. Ekslusiwiteit pas eenvoudig net nie by KK nie en dit is baie meer afbrekend as opbouend.
Fanie, jy gaan dan self teen jou eie punte. Wat is so erg aan KE se video/pos op die hotline draad dat jy nie verder aan die draad wil deelneem nie?

User avatar
DieAnderEk
Posts: 495
Joined: Fri Aug 24, 2018 2:17 pm

Re: Hoe om te Kletskerk soos 'n god

Post by DieAnderEk » Tue Nov 13, 2018 12:31 pm

Frik wrote:
Wed Nov 07, 2018 9:25 pm
Dubbel posse kan delete word voordat daar iemand na jou pos. Druk net die kruisie langs die potlood.
Ek sal OP opdateer, dankie.

Post Reply